Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swellendam: Die Ware Feite.
Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45631] |
Ma., 02 Julie 2001 18:15  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net met Oom Neels gepraat ( Neels Franken - wat nog sy hele lewe naby
Buffelsjagsrivier boer) - tant Souf se man.
Hy sê :
1) 9 blankes vir een anderskleurige? Dis is str***t man!! Nader aan 13
anderskleuriges teenoor 1 blanke.
2) Op Swellendam is daar 1 kliniek en 1 hospitaal.
Die meeste witmense sien nie kans om heeldag by die kliniek te sit en te wag
om geondersoek te word nie. Die diens daar is maar soos oral - hulle hou net
kop bo water, en die plek is nou juis iets om oor te brag nie.
Die hospitaal - nou ja - al wat ek sal sê is dat die mense liewer na
Worcester gaan om daar in die hospitaal te gaan lê.
Ek sal ook nou nie juis mense van ander plekke aanmoedig om na die hospitaal
hier te kom nie - die mense wat soontoe gaan kla maar almal van die
vreeslike swak diens en beperkte geriewe.
Dit uit die perd se bek - wat maar net bevestig wat ons ander wat daar verby
of deurry se vermoede, en wat ons almal weet wat die toestand is in die
klinieke en hospitale hier.
Annette
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45634 is 'n antwoord op boodskap #45631] |
Ma., 02 Julie 2001 18:36   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Op Swellendam is daar 1 kliniek en 1 hospitaal.
>
> Die hospitaal - nou ja - al wat ek sal sê is dat die mense liewer na
> Worcester gaan om daar in die hospitaal te gaan lê.
> Ek sal ook nou nie juis mense van ander plekke aanmoedig om na die hospitaal
> hier te kom nie - die mense wat soontoe gaan kla maar almal van die
> vreeslike swak diens en beperkte geriewe.
>
> Dit uit die perd se bek - wat maar net bevestig wat ons ander wat daar verby
> of deurry se vermoede, en wat ons almal weet wat die toestand is in die
> klinieke en hospitale hier.
Nou Annette. Ek daag vir jou uit om vir my te sê my vriendin lieg.
Sy bly in Swellendam. Sy het op die hospitaalraad gedien tot kort
gelede. Sy is aktiewe lid van die A.C.VV (wat volgens haar nog
finansiële steun van die regering kry vir hulle liefdadigheidswerk.)
En ek glo haar as sy sê dat die hospitaal nou beter daaraan is as
voor 1994. Dus was die hospitaal gedurende die glorieryke ou dae
van jou geliefde ou Suid-Afrika ook maar seker nie watwonders
nie. Vra vir jou tant Souf of dit enigsins beter was in die "ou dae."
Ek wonder wat tant Souf se man vir jou sal vertel oor die ou dae.
Het hulle nie maar in die ou dae ook Worcester toe gegaan nie?
Vir enige groot mediese aandag dui my vriendin dat hulle na klinieke
en hospitale in die Kaap gaan. Seker ook maar soos in die ou dae?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45641 is 'n antwoord op boodskap #45631] |
Di., 03 Julie 2001 03:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle© wrote:
> Dit is lekker om feite weer in perspektief te kry en sien op hierdie
> groep. Al wat ek nog die afgelope 7 maande gesien het, was net 'n
> sensasie soeker en haar volgelinge wat probeer oorheers het met
> verwronge en verdraaide feite.
En wie, mag ek vra, is "haar volgelinge."
Gloudina
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45643 is 'n antwoord op boodskap #45631] |
Di., 03 Julie 2001 03:31   |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danielle, ja, ek het...........stem innie woestyn en ek wil amper sê welkom
terug. Jy het darem lanklaas gepos tesy ek iets gemis het, maar ek glo nie.
Ek dink jy hou te lekker vakansie maar geniet dit in elk geval.
pj
"Danielle" skryf in boodskap news:hd72ktgfbchf9mou95t655phgam4cdjt58@4ax.com...
> On Mon, 2 Jul 2001 23:07:56 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Annette, van die os oppie jas. Wat het van Danielle geword?
>
> Het iemand geroep? :-))
>
>> Jy het mos
>> kontak met haar? Sy is darem sommer baie stil of hou sy ook vakansie, as
>> hulle dalk ook die tyd skoolvakansies het?
>
> Was maar net bietjie besig oor die naweek. Moes help om lesings en
> dinge op CD te brand, en bietjie op te helder met animasies en
> prentjies en goeters. Ai, waar is die dae van alles net vinnig
> neerskribbel op transpirante, en voila! :-))
>
> Maar ek hou ook vakansie. :-) Ons Somer skoolvakansie is mos amper 3
> maande lank. Die nuwe skool/universiteits jaar begin September hier,
> en nie in Januarie soos ons altyd gewoond was nie.
>
|
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45645 is 'n antwoord op boodskap #45631] |
Di., 03 Julie 2001 04:49   |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Party van ons het mos werk om in die nagte te doen ook.............en nee,
ek is nie een van daai meisies nie.
pj
"Danielle" skryf in boodskap news:kjg2ktsbcd72ctkaje8cb3kplun3lba40b@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 05:31:43 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Danielle, ja, ek het...........stem innie woestyn en ek wil amper sê welkom
>> terug. Jy het darem lanklaas gepos tesy ek iets gemis het, maar ek glo nie.
>
> Dankie pj - jy laat mens sommer lekker tuis voel hier. Hoekom so
> vroeg uit die vere?
>
>> Ek dink jy hou te lekker vakansie maar geniet dit in elk geval.
>
> O, ek geniet elke oomblik, glo my...en veral noudat die kat weg
> is...:-)))))
> Het vandag juis vir my Sting se nuwe DVD gekoop, en het lekker
> agteroor gelê op die rusbank met 'n glasie wyn, en my verluister en
> verkyk. Dis mos nie dinge wat mens tyd voor het as jy werk nie.
>
|
|
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45650 is 'n antwoord op boodskap #45645] |
Di., 03 Julie 2001 06:16   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat het jy teen daardie meisies?:)))
Hulle beoefen die oudste beroep ter wêreld, so jy moet respek hê daarvoor;))
Annette
wrote in message
news:9hris0$1n8a$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Party van ons het mos werk om in die nagte te doen ook.............en nee,
> ek is nie een van daai meisies nie.
> pj
> "Danielle" wrote in message
> news:kjg2ktsbcd72ctkaje8cb3kplun3lba40b@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jul 2001 05:31:43 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Danielle, ja, ek het...........stem innie woestyn en ek wil amper sê
> welkom
>>> terug. Jy het darem lanklaas gepos tesy ek iets gemis het, maar ek glo nie.
>>
>> Dankie pj - jy laat mens sommer lekker tuis voel hier. Hoekom so
>> vroeg uit die vere?
>>
>>> Ek dink jy hou te lekker vakansie maar geniet dit in elk geval.
>>
>> O, ek geniet elke oomblik, glo my...en veral noudat die kat weg
>> is...:-)))))
>> Het vandag juis vir my Sting se nuwe DVD gekoop, en het lekker
>> agteroor gelê op die rusbank met 'n glasie wyn, en my verluister en
>> verkyk. Dis mos nie dinge wat mens tyd voor het as jy werk nie.
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45666 is 'n antwoord op boodskap #45651] |
Di., 03 Julie 2001 10:20   |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Die probleem is Krokkie, dat ek nou uitgedaag word om te bewys dat die
> vriendin ( aktiewe lid van die ACVV nogal) jok, terwyl ek weet om Neels
> praat nie nonsens nie - het nog nooit nie.
>
> Ek het geen leidende vrae aan hom gestel nie, en hy het geen rede gehad om
> my iets te vertel wat nie waar is of wat ek graag sou wou hoor nie.
> Bowendien ry ek ten minste twee maal per jaar daar verby, en draai af by
> Swellendam, want ek hou van die plek.
> My oë is egter oop, en ek staar my nie blind na dinge wat ek nie wil sien
> nie.
>
> Annette
Nettie,
Miskien moet jy maar op jou volgende toer daarnatoe, 'n paar foto's
neem, dit scan en pos... Dan sal niemand meer met jou kan stry nie
;-))
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45667 is 'n antwoord op boodskap #45666] |
Di., 03 Julie 2001 10:35   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Hoef nie - ek gaan sommer na die naaste hospitaal hier:)))
Ek meen - sal ek 'n helikopter moet huur sodat ek die hele dorp, die
Swellengrebel Hotel en die hospitaal alles op een foto kan kry?:)))
Annette
Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0107030220.23a920a@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Die probleem is Krokkie, dat ek nou uitgedaag word om te bewys dat die
>> vriendin ( aktiewe lid van die ACVV nogal) jok, terwyl ek weet om Neels
>> praat nie nonsens nie - het nog nooit nie.
>>
>> Ek het geen leidende vrae aan hom gestel nie, en hy het geen rede gehad om
>> my iets te vertel wat nie waar is of wat ek graag sou wou hoor nie.
>> Bowendien ry ek ten minste twee maal per jaar daar verby, en draai af by
>> Swellendam, want ek hou van die plek.
>> My oë is egter oop, en ek staar my nie blind na dinge wat ek nie wil sien
>> nie.
>>
>> Annette
>
> Nettie,
>
> Miskien moet jy maar op jou volgende toer daarnatoe, 'n paar foto's
> neem, dit scan en pos... Dan sal niemand meer met jou kan stry nie
> ;-))
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45668 is 'n antwoord op boodskap #45631] |
Di., 03 Julie 2001 11:21   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Ek ken nie jou vriendin nie Gloudina.
>
> As sy daaroor kan jok, kan sy oor die hospitaal ook jok.
>
> Wonder wat sy te sê het oor die huidige toestand van sake in die ACVV?
> Steun van die regering - tot watter mate?
> Die groot tak in Maitland bestaan nog skaars a.g.v. die gebrekkige
> ondersteuning van die regering.
>
Wel, as die groot tak op Maitland nou skaars bestaan weens
die gebrekkige ondersteuning van die regering, dan is daar
seker nie baie mense met die gumption om geld vir hulself
bymekaar te maak. nie. Is dit nie die bestaansrede vir die
A.C.V.V. nie - dat vrouens privaat geld bymekaarmaak en
liefdadigheidswerk doen? Ek verbaas my dat daar regerings-
hulp is. Ek dink nie die Women's Institute hier in Kanada sal
van regeringsweë hulp kry nie. Ek weet dis nou 'n groot
kwessie in die VSA. George Bush staan glo vir hulp aan
"faith based" organisasies, maar ek dink die skeiding van
kerk en staat maak dit onmoontlik vir die regering om
geld aan hulle te gee. ( Ek mag verkeerd wees.)
Gloudina
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45678 is 'n antwoord op boodskap #45631] |
Di., 03 Julie 2001 12:42   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle© wrote:
>> Dankie pjb:))) Mens probeer maar mens se bes:))))
>
> Dankie Annette - doet so voort. :-))))
> Dit is lekker om feite weer in perspektief te kry en sien op hierdie
> groep. Al wat ek nog die afgelope 7 maande gesien het, was net 'n
> sensasie soeker en haar volgelinge wat probeer oorheers het met
> verwronge en verdraaide feite.
Jaaaa, God is in his heaven. Everything is allright in his world.SA is
lekker aan verval, soos dit hoort, noudat daar 'n demokraties
verkose regering is en nie meer 'n diktatorskap nie. Enige Suid-
Afrikaner wat enigsins iets verskillend sê, word as leuenaar bestempel.
Tant Soes en haar man is die enigste arbiters van wat "vandag in
Swellendam aangaan" liewer as iemand wat in Swellendam bly en
'n aktiewe aandeel het in die Christelike strukture van die dorp.
(Haar man hou arbeidersbidure drie vier keer 'n week, so hy ten
minste weet waar die mense bly wat werk in Swellendam.)
So, doe maar voort. Binne en buite Suid-Afrika. Ek wonder
hoeveel mense gee om dat julle so aanmekaar gal braak oor die
nuwe Suid-Afrika.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45702 is 'n antwoord op boodskap #45700] |
Di., 03 Julie 2001 17:58   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gids wrote:
> Wat inwonertal van die dorp aanbetref het oom Neels die kat aan
> die stert beet. Miskien moet hy gaan navraag doen by die munisipaliteit. Die
> dorp is nog sigbaar verdeel in die "lokasie" en die dorp. Die dorp is wit,
> die lokasie is swart.
>
> Swellendam is 'n klein dorpie. Dit is fantasties dat daar 'n hospitaal is.
> Die hospitaal sal natuurlik nie die nuutste wees met die modernste
> toerusting nie. Mense wat kla oor die hospitaal is net besig om dit swart te
> probeer smeer.
> Wil jy sê dat my broer - 'n besigheidsman op die dorp - vir my lieg?
>
> -Gideon-
Oppas, Gideon, vir die jy-weet-wat wat nou ook om jou kopgaan waai. Jy weet van
niks. Jou broer, wat 'n besigheidsman
is op die dorp, weet van niks. Net Annette, en haar tant Souf
en oom Neels en Danielle en Krokkie en die snare weet wat
aan die gang is. Hulle verkies om na die hospitaal op Worcester
te gaan. Nou, die honderd dollar vraag is: as die gesondheids-
dienste nou so na sy peetjie is noudat die k.....s aan die bewind
is, hoekom is Worcester of Robertson se hospitale dan goed
genoeg vir hulle.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45725 is 'n antwoord op boodskap #45700] |
Wo., 04 Julie 2001 01:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gids wrote:
> Mense wat kla oor die hospitaal is net besig om dit swart te
> probeer smeer.
> Annette wrote:
>> Dit uit die perd se bek - wat maar net bevestig wat ons ander wat daar verby
>> of deurry se vermoede, en wat ons almal weet wat die toestand is in die
>> klinieke en hospitale hier.
>
> Wil jy sê dat my broer - 'n besigheidsman op die dorp - vir my lieg?
>
> -Gideon-
|
|
|
Re: Swellendam: Die Ware Feite. [boodskap #45729 is 'n antwoord op boodskap #45631] |
Wo., 04 Julie 2001 06:02   |
Fatal Exception I/O e
Boodskappe: 4 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3B41AB...@home.com
Wel, as die groot tak op Maitland nou skaars bestaan weens
die gebrekkige ondersteuning van die regering, dan is daar
seker nie baie mense met die gumption om geld vir hulself
bymekaar te maak. nie. Is dit nie die bestaansrede vir die
A.C.V.V. nie - dat vrouens privaat geld bymekaarmaak en
liefdadigheidswerk doen? Ek verbaas my dat daar regerings-
hulp is. Ek dink nie die Women's Institute hier in Kanada sal
van regeringsweë hulp kry nie. Ek weet dis nou 'n groot
kwessie in die VSA. George Bush staan glo vir hulp aan
"faith based" organisasies, maar ek dink die skeiding van
kerk en staat maak dit onmoontlik vir die regering om
geld aan hulle te gee. ( Ek mag verkeerd wees.)
Gloudina
'n Stuk uit die Dispatch online. Jammer dis engels, kry die volledige storie
by http://www.dispatch.co.za/1997/12/20/page%201.htm dit mag dalk al 'n
bietjie oud wees, maar as ou koeie ou tannies hele tyd (of is dit nou anders
om) uit die sloot uit help dan mag ek ook seker so maak.
Groete
Fatal Exception ( Wat wonner of antie Gloudina nie dalk vir die
plaaslike ACVV tak 'n skenking wil maak nie, dalk kan sy 'n paar klonkies
kos gee.)
Subsidy crisis forces EL
home to close
By Graeson Haw
EAST LONDON -- A year short of celebrating 100 years of service to East
London's infirm and indigent, the Victoria Home is to close down as one of
the first major casualties of the subsidy crisis hitting Eastern Cape
private welfare organisations.
Victoria Home's management board chairman, Mr Richard Mogg, said the home's
closure would take effect from January 1, resulting in the institution's 73
residents having to be placed elsewhere.
The announcement -- five days before Christmas -- comes despite reassurances
yesterday by the Department of Welfare's director of funding and development
services, Ms Nomawethu Jordan, that private welfare organisations would be
paid.
"We started paying out last Friday and we paid out another batch on Monday,
Wednesday and today. We are giving out the last of the cheques for October
and November. For December we have given our regional offices permission to
process the claims," Ms Jordan said.
But according to the head of Rhodes University's social work department, Ms
Felicity Coughlan, welfare organisations are loathe to plan too far in the
future without having Bisho's assurances on paper first. She warns the
province is on the brink of a "social disaster" with thousands of the
organisations' clients facing a bleak new year.
For some of the organisations government assurances, whether written or
verbal, have come too late to save them from folding. Several have already
joined the Victoria Home in voicing their intentions either to wind down
their operations or else to close completely.
The Afrikaanse Christelike Vroue Vereniging (ACVV) in Dordrecht closed on
December 8, retrenching staff and cutting off services to the 260 black and
40 white families it had formerly assisted.
The Border branch of the Family and Marriage Society of South Africa (Famsa)
will be forced to close its doors a week earlier during this Christmas
period because of uncertainty over its government subsidy. In addition the
society's director, Ms Linda Myeko, warned forced closure is a "real
possibility" for the East London area.
According to Famsa three social workers, one auxiliary social worker and one
sessional worker are unable to provide counselling or community work
services due to the collapse in funding, and people requiring services will
be referred to their closest government department of welfare.
Famsa's executive committee secretary, Ms Lee Page, said while the
organisation had received its October and November subsidies, it could not
commit itself to further budgeting without written assurances from the
government with regard to funding.
Ms Coughlan said Child Welfare in Grahamstown has indicated its intention to
close if it does not receive cheques in the next ten days.
Mdantsane Welfare for the Aged has 47 volunteers keeping it going until the
end of the month but after that the structure's future is uncertain.
Isaiah 58, with its 117 children, has retrenched staff and cancelled all
orders for school uniforms and supplies for January.
Mr Mogg said the "drastic decision" to close the Victoria Home resulted from
non-payment of the November and December subsidies and "clear indications"
from the Welfare Department there would be no subsidies until the new
financial year.
That any future subsidies were unlikely to be at the same level as those
prior to October 1997 also forced the hand of the management board, Mr Mogg
said.
"The board is of the opinion that promises made by the department cannot be
upheld because of the proven precarious state of the regional government's
financial situation," he added.
The next of kin of Victoria Home's 73 state-subsidised residents had been
contacted in an endeavour to "place them optimally" but to date only 50 of
the elderly folk were certain of finding alternative accommodation.
Mr Mogg said efforts were also being made to find alternative employment for
the home's 49 staff members.
He said the Victoria Home, which came into being by way of an Act of
Parliament on December 2, 1898, would have celebrated its centenary in
December next year. "It has a proud history of outstanding care for the aged
and will be a great loss to the City of East London".
|
|
|
|
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45733 is 'n antwoord op boodskap #45725] |
Wo., 04 Julie 2001 06:58   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir wat en aan wie moet ek apologie aanteken Gloudina?
Aan jou wat net aannames maak sonder klinkklare bewyse?
Aan Gids wat beweer dat ek die dorp swartsmeer - terwyl ek dit glad nie
gedoen het nie?
Ek gee name - en ek moet julle mitiese bronne: ACVV Vriendin en Broer die
Besigheidsman se woord aanvaar?
Hier nog meer inligting - en ek gaan nie eers aandring op 'n apologie nie.
Bron: Swellendam Inligtingsburo - Mev Val O'Kennedy - 028 - 5142770.
Jou eerste aanvegbare stelling: Tans is daar 9 wit persone per 1
anderskleurige in Swellendam.
Weereens - dit is nie waar nie. Swellendam is 'n dorp in geheel - die
anderskleurige gedeeltes word ook as deel van Swellendam geag - en ons praat
nie van boere wat werkers op 'n Saterdag inry dorp-toe nie.
Die anderskleurige gebiede word genoem Raylton, White City,
Smartie Town ( Hophuisies) en die informele behuisingsgedeelte wat bestaan
uit nagenoeg 100 eenhede ( hulle het wel 'n elektrisiteitspunt, krane en 'n
toiletblok)
Die dame self het ook bevestig dat die huidige syfers toon op 12
anderskleuriges per blanke in Swellendam.
( Volgens die 1990 sensus was daar 13000 inwoners in Swellendam waarvan 3000
blankes was - die huidige syfers - volgens haar ( en ek dink nie sy is
verkeerd nie) - behoort nou heeltemal anders daar uit te sien - in die lig
van die groter groei in die anderskleurige gebiede as in die blanke gebiede)
Jou tweede stelling - die hospitaal is nou beter as wat dit in 1994 was.
Dit is ook nie waar nie. Dit het nou weliswaar nie in vergelyking so verswak
soos Tygerberg Hospitaal nie, maar dit is wel swakker as wat dit in 1994
was - definitief nie beter nie.
Die mense is tereg trots op hulle hospitaal - en ek het nie 'n probleem
daarmee nie.
As oom Neels voel hy wil liewer in Worcester se hospitaal gaan lê, is dit sy
vrye keuse, en hy hoef aan niemand verskoning daarvoor aan te bied nie.
Al wat ek gesê het is dat daar nie maklik mense van die Kaap ekstra moeite
sal doen om in Swellendam se hospitaal te gaan lê nie.
As dit swartsmeer is, dan is Gids inderdaad 'n uiters sensitiewe siel.:)))
Verdere inligting :
Behalwe die gewone ouetehuis, is daar 'n aftreeoord - Rotary Park
Aftree-oord ( vir die wat dit kan bekostig)- wat 'n onafhanklike siekeboeg
het.
Dan is daar ook 'n dame wat bejaardes versorg in twee huise - privaat. Sy is
ook die persoon wat die siekeboeg behartig by Rotary Park.
Die naam van die dame kan by Val verkry word.
Die kliniek wat in Raylton was, gaan na die hospitaal verskuif word.
Annette
PS: Waarvoor moet Danielle nou weer kwansuis voor verskoning vra?
skryf in boodskap news:3B4277D9.CF548452@home.com...
Gids wrote:
> Mense wat kla oor die hospitaal is net besig om dit swart te
> probeer smeer.
> Annette wrote:
>> Dit uit die perd se bek - wat maar net bevestig wat ons ander wat daar verby
>> of deurry se vermoede, en wat ons almal weet wat die toestand is in die
>> klinieke en hospitale hier.
>
> Wil jy sê dat my broer - 'n besigheidsman op die dorp - vir my lieg?
>
> -Gideon-
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons wag ook op 'n apologie van Oom Neels en Tant Souf [boodskap #45766 is 'n antwoord op boodskap #45725] |
Wo., 04 Julie 2001 12:17   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> PS: Waarvoor moet Danielle nou weer kwansuis voor verskoning vra?
>
Omdat sy voorgegee het om met Ferdi se vrou in kontak te gewees
het, dinge gerapporteer het wat Ferdi se vrou gesê het, wat natuurlik
totale leuens was, bo en behalwe al die dinge wat sy oor Ferdi self
gesê het wat onder die belt was. Ek hoop dat jy haar ook sal oortuig
dat dit beter is om verskoning te vra (soos jy gedoen het) vir die
aanvalle op die integriteit van die mense van Swellendam. Daar is
'n verskil tussen oor onderwerpe argumenteer, en mense persoonlik
aanval. My vriendin in Swellendam is NIE 'n leuenaar nie, en geen
hoeveelheid skreeuery van jou af , sal dit so maak nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 20:07:40 UTC 2025
|