Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onse Winnie Word Vies
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45551 is 'n antwoord op boodskap #45548] So, 01 Julie 2001 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja my maat, klippe gooi is die regte woord want die doos weet seker nie eens
hoe lyk `n AK, R5, heatstrim, RPG, of selfs `n pellet gun nie.

My fight op die oomblik is teen `n M8 daar in kanada wat die oorloggie so
3/4 jaar gelede beginne het met woorde, so sy moet ook maat vat wat haar
toekom.

Groete
ApartheidsVark
Frikkie

robinbewet wrote in message
news:3b3e672f$0$25520$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
> Gee hom gas ou Frikkie, wat sal die mak moere nou weel van al die goed?
> Die meeste van hulle was te bang om saam met ons te veg op die
> grens!!!!!!!!!!
> Maar dit is mos maklik om klippe te gooi na die tyd !!!!!!!
> Tinus.
>
>
> Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:9hhpl9$nfm$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Goed so,
>> Net jammer die ander kommies wat daar gehoort het en die prys moes betaal
>> het skotvry daarvan afgekom.
>> Daardie gemors wat in Kaapstad die kerk uitmekaar geskiet het met AK`s, in
>> Oos Londen ens... Die donners is helde hier buite, maar van ons Boerseuns
>> wat bomme geplant het waar NIEMAND eens dood is nie sit nog steeds in die
>> verotte tronke en vrot.
>> Kan nou sien hoekom AIDS so hoogty vier. Dit is `n lelike wiel wat draai
> as
>> die dinge so op die lappe kom.
>>
>> Ek sal eendag bietjie virr julle vertel van die transito rowe en hoekom
> die
>> SANDF (South African No Dissipline Force) se lede daaragter sit of van
> hulle
>> betrokke is.
>> Kyk bietjie hoe Militêr beplan van daardie rowe is.....
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3B37FC33.BE12EEAF@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> En waars Bram Fischer. En dierbare Beyers Naudé? Dis nou 'n omie vir
> wie
>>> ek respek het.
>>>
>>> Hulle figure nie meer in die ANC nie, want Winnie het hulle nie daar
> nodig
>>> nie, want sy het mos haar "tyres and matches..."
>>
>> Ek wil vir jou daaraan herinner, Thys, dat Bram Fischer in die tronk
>> gesterf het. Hulle wou hom nie eens laat uitkom om sy laaste paar
>> weke by sy broer in Pretoria deur te bring nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45558 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 01 Julie 2001 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Ja my maat, klippe gooi is die regte woord want die doos weet seker nie eens
> hoe lyk `n AK, R5, heatstrim, RPG, of selfs `n pellet gun nie.
>
> My fight op die oomblik is teen `n M8 daar in kanada wat die oorloggie so
> 3/4 jaar gelede beginne het met woorde, so sy moet ook maat vat wat haar
> toekom.
>

Weet jy ou Frikkie, een van my kinders is deur 'n ander
seuntjie met 'n pellet gun in die mond geskiet. Pellet
guns was onwettig in daardie dorp. Pellet guns is net so uit
die bose as AK's.
Die feit dat jy nou vir jouself 'n "apartheidsvark" noem
('n woord wat ek geskep het, dus 'n neologisme in Afrikaans)
wys dat ek die oorloggie gewen het. Ek het superieure brein-
spoeltegnieke toegepas, en jy is so gebreinspoel deur my as
wat kan kom. Sien, mens hoef nie oorlog te voer met letterlike
wapens nie. Wie woord is 'n baie sterker wapen as al jou
AK, A1 en R5's.

Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog se
anti-hanskakie eskadril.
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45566 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 01 Julie 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
KAK shot gewees. Jammer sy breins het nie oor die pad gelê nie.

ApartheidsVARk
Hanskakie
Frikkie

skryf in boodskap news:3B3F1F35.AE1A9C2C@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Ja my maat, klippe gooi is die regte woord want die doos weet seker nie eens
>> hoe lyk `n AK, R5, heatstrim, RPG, of selfs `n pellet gun nie.
>>
>> My fight op die oomblik is teen `n M8 daar in kanada wat die oorloggie so
>> 3/4 jaar gelede beginne het met woorde, so sy moet ook maat vat wat haar
>> toekom.
>>
>
> Weet jy ou Frikkie, een van my kinders is deur 'n ander
> seuntjie met 'n pellet gun in die mond geskiet. Pellet
> guns was onwettig in daardie dorp. Pellet guns is net so uit
> die bose as AK's.
> Die feit dat jy nou vir jouself 'n "apartheidsvark" noem
> ('n woord wat ek geskep het, dus 'n neologisme in Afrikaans)
> wys dat ek die oorloggie gewen het. Ek het superieure brein-
> spoeltegnieke toegepas, en jy is so gebreinspoel deur my as
> wat kan kom. Sien, mens hoef nie oorlog te voer met letterlike
> wapens nie. Wie woord is 'n baie sterker wapen as al jou
> AK, A1 en R5's.
>
> Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog se
> anti-hanskakie eskadril.
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45567 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 01 Julie 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
KAK shot gewees. Jammer sy breins het nie oor die pad gelê nie.
Gaan soek geselskap met jou swart en hollandse maatjies man.
ApartheidsVARK
Hanskakie
Frikkie

skryf in boodskap news:3B3F1F35.AE1A9C2C@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Ja my maat, klippe gooi is die regte woord want die doos weet seker nie eens
>> hoe lyk `n AK, R5, heatstrim, RPG, of selfs `n pellet gun nie.
>>
>> My fight op die oomblik is teen `n M8 daar in kanada wat die oorloggie so
>> 3/4 jaar gelede beginne het met woorde, so sy moet ook maat vat wat haar
>> toekom.
>>
>
> Weet jy ou Frikkie, een van my kinders is deur 'n ander
> seuntjie met 'n pellet gun in die mond geskiet. Pellet
> guns was onwettig in daardie dorp. Pellet guns is net so uit
> die bose as AK's.
> Die feit dat jy nou vir jouself 'n "apartheidsvark" noem
> ('n woord wat ek geskep het, dus 'n neologisme in Afrikaans)
> wys dat ek die oorloggie gewen het. Ek het superieure brein-
> spoeltegnieke toegepas, en jy is so gebreinspoel deur my as
> wat kan kom. Sien, mens hoef nie oorlog te voer met letterlike
> wapens nie. Wie woord is 'n baie sterker wapen as al jou
> AK, A1 en R5's.
>
> Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog se
> anti-hanskakie eskadril.
>
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45579 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 01 Julie 2001 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> KAK shot gewees. Jammer sy breins het nie oor die pad gelê nie.
>
> ApartheidsVARk
> Hanskakie
> Frikkie
>

Frikkie, ek is so bly dat jy jou nie geteken het as Christen Frikkienie. Want
die manier waarop jy praat van nie omgee dat mense
doodgeskiet word nie, maak dit tog onmoontlik dat jy vir jou
'n Christen kan noem.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Onse Winnie Word Vies [boodskap #45580 is 'n antwoord op boodskap #44927] So, 01 Julie 2001 19:43 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nie as ek van die "DIER VAN DIE VELD " praat nie.
Dis nou natuurlik JY?????

skryf in boodskap news:3B3F7128.8B647D9A@home.com...
Frikkie Potgieter wrote:

> KAK shot gewees. Jammer sy breins het nie oor die pad gelê nie.
>
> ApartheidsVARk
> Hanskakie
> Frikkie
>

Frikkie, ek is so bly dat jy jou nie geteken het as Christen Frikkienie.
Want
die manier waarop jy praat van nie omgee dat mense
doodgeskiet word nie, maak dit tog onmoontlik dat jy vir jou
'n Christen kan noem.

Die Ruiter in die Dag.
Vorige onderwerp: Antjie en Sampie
Volgende onderwerp: zoek mp3 van dana winner release in zuid afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:13:50 MGT 2024