| Nessie net Wind? [boodskap #45486] |
Vr., 29 Junie 2001 17:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar, volgens 'n slim Italianer, is Nessie net 'n klomp borreltjies wat
veroorsaak word deur lug vanaf 'n natuurlike bron:))
Annette
|
|
|
|
| Re: Nessie net Wind? [boodskap #45512 is 'n antwoord op boodskap #45486] |
Sa., 30 Junie 2001 05:39  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Kraak in die aardkors, of in 'n Italjaanse skedel...???
________________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9hicgc$e1kg3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar, volgens 'n slim Italianer, is Nessie net 'n klomp borreltjies wat
> veroorsaak word deur lug vanaf 'n natuurlike bron:))
> Annette
>
|
|
|
|