Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haai Oe!!!
Haai Oe!!! [boodskap #45485] |
Fri, 29 June 2001 17:09  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nou net soos reisigertjietjie met sy aanhangseltjies:
Hoe kon ek me'tjie en Bob vergeet het?
Ek het jou mos gesê jy moet terugkom - mens vergeet van julle daar bo:))
Annette
|
|
|
|
|
Re: Haai Oe!!! [boodskap #45607 is 'n antwoord op boodskap #45527] |
Mon, 02 July 2001 10:52  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9hk7cn$e3jbp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
Sal maar nie verder kommentaar lewer op die Wallabies nie - my kop hang in
skaamte...
MAAR...Queensland het darem die ander, MEES Belangrike wedstryd gewen teen
NSW - die State of Origin wedstryde in rugby liga is hier omtrent iets soos
'n internasionale toets. Dit bestaan uit drie wedstryde gespeel tussen die
twee provinsies, en ONS het TWEE uit die drie gewen! Dus die beker is nou
hier by ons, en dit is al wat tel.
Persoonlik was dit ook 'n baie goeie naweek vir ons - ons het die Qld rondte
van die Nasionale Kampioenskap in Motorfietswedrenne gewen - baie trots loop
ons nou hier rond met borsies veeeer uitgestoot!
> Ek moet teen my beterwete ter ondersteuning van Ian vandag vir die Leeus
> skree:((((
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|