Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dina Rijkheer ?
Dina Rijkheer ? [boodskap #45484] Vr, 29 Junie 2001 16:39 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet wie stel belang ....
Mooi so Sakkie!
Toe skeur die tabernakel se voorhangsel ....
Re: Dina Rijkheer ? [boodskap #45537 is 'n antwoord op boodskap #45484] Sa, 30 Junie 2001 16:07 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soos gesê, ek weet wie belang gaan stel in hierdie hoogheilige - wat 'n
"settler" vir die tweede keer in haar bestaan is...
skryf in boodskap news:3B3C89E0.E5449234@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Ek weet wie stel belang ....
>>
>
> Terwyl ons nou 'n draad met die naam het, sal ek jullevertel van 'n
> Gloudina Maria Rykheer wat baie meer
> beroemd is as ek. Sy was 'n paar jaar gelede in die nuus
> toe sy 'n oud-Springbok hof toe gevat het omdat hy haar
> probeer verneuk het met die ontwikkelling van haar plaas
> daar anderkant Pietermaritzburg. Sy het die saak gewen.
> Sy het die eerste verplegingshandboek wat totaal in
> Afrikaans geskryf is, die lig laat sien. Sy het dit self ook
> uitgegee en self bemark. Voorheen moes die verpleegsters
> Engelse handboeke gebruik. Sy was een van die inspektrises
> wat rondgegaan het om verpleegsters te eksamineer voordat
> hulle hulle grade of diplomas kon kry. As ek dan soms
> verpleegsters op treine raakloop, wat nog net haar naam
> gehoor het, maar haar nog nie gesien het nie, dan was hulle
> baie kil teenoor my. Ek dink sy was 'n baie streng persoon
> wanneer dit by verpleegkunde kom.
> Sy is nou al natuurlik taamlik oud.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Re: Antjie en Sampie
Volgende onderwerp: 'n Powere Poging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:14:33 MGT 2024