Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Powere Poging
'n Powere Poging [boodskap #45464] Vr, 29 Junie 2001 14:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys(ie) skryf sommer maklik rympies.
Ek kan dit glad nie doen nie - maar wat - mens mag iets een maal probeer.
Dit is hoeka winter hier - so 'n vlammetjie of 100 sal my nou nie juis
ontstel nie:))))

Gloudina Ril
Danielle Gil
Emmy is Kil
Jonas Jil
Annette bly Stil (NOT)

Thys wil nie Thysie wees nie.
Sakkie wil nie net Sak wees nie
Wouter wil nie net 'n Varkie wees nie
Max weier om Maxie te wees
Pop dink sy is te groot om Poppie te wees.
Ferd wil eintlik Ferdi wees.
Frikkie is te gaaf om net Frik te wees.
Dav vir Davie klink ook snaaks.

Ernest weet Ernestie klink nie reg nie.
Krokkie weet Krok is hy nog nie.
pjb kan wel pjbeetjie word
Riaan is te onskuldig om Riaantjie te word.
Tobie tob nog te min om Tob te word.

Ricotjie kan wel gaan
Hennerietjie moet maar so bly staan
Har vir Harry klink net nie orraait nie
.kie vir . wil ook nie werk nie.

Indien ek enige ander liefie per ongeluk uitgelaat het.
Ek is hopeloos en onskuldig en probeer dinge net.
Nettie.
Re: 'n Powere Poging [boodskap #45473 is 'n antwoord op boodskap #45464] Vr, 29 Junie 2001 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sal ek gou inspring met my rooi pen? Ek versnipper jou werk ter wille
van duidelikheid...

"Annette"

> Max weier om Maxie te wees
As jy my maar nie Maksie noem nie... Al die k's!

> Frikkie is te gaaf om net Frik te wees.
Excellent!!!

> pjb kan wel pjbeetjie word
...of pjbaie...

> Hennerietjie moet maar so bly staan
...van my mag hy/sy maar gaan...

> Har vir Harry klink net nie orraait nie
Ek durf nie kommentaar te lewer nie!

> .kie vir . wil ook nie werk nie.
en .com is weer té platvloers, want daar sit 'n k in.

> Indien ek enige ander liefie per ongeluk uitgelaat het.
> Ek is hopeloos en onskuldig en probeer dinge net.
> Nettie.
Juh en hier wil ek nou iets laat rym, maar ek kan net dink aan "Vettie"

Ek het jou gedig ontsettend geniet!
Re: 'n Powere Poging [boodskap #45474 is 'n antwoord op boodskap #45473] Vr, 29 Junie 2001 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Jy kan my nie Vettie noem nie:))
As jy wil kan ons volstaan met Gewiggie:)))

Ons sal maar wegbly van die k's ter wille van die wat hakkel:)))

Dit was definitief nie 'n gedig nie!!!!
Dit was 'n Poging)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9hi772$ra0$7@azure.nl.gxn.net...
> Sal ek gou inspring met my rooi pen? Ek versnipper jou werk ter wille
> van duidelikheid...
>
> "Annette"
>
>> Max weier om Maxie te wees
> As jy my maar nie Maksie noem nie... Al die k's!
>
>> Frikkie is te gaaf om net Frik te wees.
> Excellent!!!
>
>> pjb kan wel pjbeetjie word
> ...of pjbaie...
>
>> Hennerietjie moet maar so bly staan
> ...van my mag hy/sy maar gaan...
>
>> Har vir Harry klink net nie orraait nie
> Ek durf nie kommentaar te lewer nie!
>
>> .kie vir . wil ook nie werk nie.
> en .com is weer té platvloers, want daar sit 'n k in.
>
>> Indien ek enige ander liefie per ongeluk uitgelaat het.
>> Ek is hopeloos en onskuldig en probeer dinge net.
>> Nettie.
> Juh en hier wil ek nou iets laat rym, maar ek kan net dink aan "Vettie"
>
> Ek het jou gedig ontsettend geniet!
>
Re: 'n Powere Poging [boodskap #45513 is 'n antwoord op boodskap #45474] Sa, 30 Junie 2001 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gedog jy sou op 'n vliegtuig klim en my kom aanval as ek iets sê soos
Annette met die groot tette!!!
___________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9hi95h$dit07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Jy kan my nie Vettie noem nie:))
> As jy wil kan ons volstaan met Gewiggie:)))
>
> Ons sal maar wegbly van die k's ter wille van die wat hakkel:)))
>
> Dit was definitief nie 'n gedig nie!!!!
> Dit was 'n Poging)))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9hi772$ra0$7@azure.nl.gxn.net...
>> Sal ek gou inspring met my rooi pen? Ek versnipper jou werk ter wille
>> van duidelikheid...
>>
>> "Annette"
>>
>>> Max weier om Maxie te wees
>> As jy my maar nie Maksie noem nie... Al die k's!
>>
>>> Frikkie is te gaaf om net Frik te wees.
>> Excellent!!!
>>
>>> pjb kan wel pjbeetjie word
>> ...of pjbaie...
>>
>>> Hennerietjie moet maar so bly staan
>> ...van my mag hy/sy maar gaan...
>>
>>> Har vir Harry klink net nie orraait nie
>> Ek durf nie kommentaar te lewer nie!
>>
>>> .kie vir . wil ook nie werk nie.
>> en .com is weer té platvloers, want daar sit 'n k in.
>>
>>> Indien ek enige ander liefie per ongeluk uitgelaat het.
>>> Ek is hopeloos en onskuldig en probeer dinge net.
>>> Nettie.
>> Juh en hier wil ek nou iets laat rym, maar ek kan net dink aan "Vettie"
>>
>> Ek het jou gedig ontsettend geniet!
>>
>
Re: 'n Powere Poging [boodskap #45518 is 'n antwoord op boodskap #45513] Sa, 30 Junie 2001 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Max, jy ken my maar swak:))) Hoekom sal ek iemand aanval wat sommige van
my bates besing?:))))
Annette ( Die Tevrede Koei)

Max skryf in boodskap news:9hjp6k$c2t$3@azure.nl.gxn.net...
> Gedog jy sou op 'n vliegtuig klim en my kom aanval as ek iets sê soos
> Annette met die groot tette!!!
> ___________________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9hi95h$dit07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Jy kan my nie Vettie noem nie:))
>> As jy wil kan ons volstaan met Gewiggie:)))
>>
>> Ons sal maar wegbly van die k's ter wille van die wat hakkel:)))
>>
>> Dit was definitief nie 'n gedig nie!!!!
>> Dit was 'n Poging)))
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9hi772$ra0$7@azure.nl.gxn.net...
>>> Sal ek gou inspring met my rooi pen? Ek versnipper jou werk ter
> wille
>>> van duidelikheid...
>>>
>>> "Annette"
>>>
>>>> Max weier om Maxie te wees
>>> As jy my maar nie Maksie noem nie... Al die k's!
>>>
>>>> Frikkie is te gaaf om net Frik te wees.
>>> Excellent!!!
>>>
>>>> pjb kan wel pjbeetjie word
>>> ...of pjbaie...
>>>
>>>> Hennerietjie moet maar so bly staan
>>> ...van my mag hy/sy maar gaan...
>>>
>>>> Har vir Harry klink net nie orraait nie
>>> Ek durf nie kommentaar te lewer nie!
>>>
>>>> .kie vir . wil ook nie werk nie.
>>> en .com is weer té platvloers, want daar sit 'n k in.
>>>
>>>> Indien ek enige ander liefie per ongeluk uitgelaat het.
>>>> Ek is hopeloos en onskuldig en probeer dinge net.
>>>> Nettie.
>>> Juh en hier wil ek nou iets laat rym, maar ek kan net dink aan
> "Vettie"
>>>
>>> Ek het jou gedig ontsettend geniet!
>>>
>>
>
Re: 'n Powere Poging [boodskap #45523 is 'n antwoord op boodskap #45464] Sa, 30 Junie 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ricotjie kan wel gaan
> Nettie.

Oke dan zal ik maar gaan,
voor ik Annette op haar bek ga slaan.

tata
Rico
>
Re: 'n Powere Poging [boodskap #45526 is 'n antwoord op boodskap #45523] Sa, 30 Junie 2001 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Rico - ek bedoel nie jy moet gaan nie - jy sowel as Ricotjie is
aanvaarbaar:))) Suiwer taalprobleem en poëtiese vryheid;)))

Jy kan my slegs op die mond slaan as jou arms lank genoeg is:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Rico skryf in boodskap news:9hk5g9$kl1$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Ricotjie kan wel gaan
>> Nettie.
>
>
> Oke dan zal ik maar gaan,
> voor ik Annette op haar bek ga slaan.
>
> tata
> Rico
>>
>
Re: 'n Powere Poging [boodskap #45539 is 'n antwoord op boodskap #45464] Sa, 30 Junie 2001 16:53 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" sê:
Thys wil nie Thysie wees nie.
-------------knip---------
: Nettie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
nettie vat'a pentirekkie, maak'e kettie en skiet die kloutzak op
haar bekkie
--
------------------------------------------------------------ ----
In times long gone, men did not talk much
for fear that their deeds could not match their words.
------------------------------------------------------------ ----
Vorige onderwerp: Dina Rijkheer ?
Volgende onderwerp: Re: ceres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 06:16:34 MGT 2024