Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HOP en GEAR
HOP en GEAR [boodskap #45362] |
Thu, 28 June 2001 07:41  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danielle:
Wou netnou nog vra - hierdie HOP- word dit deur sosialistiese
beginsels onderskryf?
Wouter:
HOP is Cosatu se ekonomiese meesterplan van voor die 1994-verkiesing. Dit is
gebou op redelike kapitalistiese beginsels, maar met stewige sosialistiese
toepassings en oogmerke . Die ANC het dit destyds onvoorwaardelik as beleid
aanvaar, terwyl die ander partye en sakeleiers die *beginsels* van HOP
aanvaar het.
Intussen het die ANC met GEAR (Growth, Equity and Redistribution) vorendag
gekom, wat die klem op groei en nie meer op herverdeling het nie. Sonder om
HOP af te sweer, maar dit was 'n duidelike waterskeiding na kapitalisme toe.
Cosatu kla deurlopend oor GEAR, maar die ANC hou voet by stuk.
'n Baie interessante magspeletjie.
|
|
|
|
|
|
Re: HOP en GEAR [boodskap #45504 is 'n antwoord op boodskap #45362] |
Fri, 29 June 2001 22:03  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Logika is mos iets wat ons dames nie veronderstel is om te hê nie;)))
Dit is hoekom mans oorlog maak:)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:r6qpjtkep907n0vrorkhg9mq7j8k9t8ej8@4ax.com...
> On Fri, 29 Jun 2001 22:54:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek wil nie hê dat hy ook met jou en Gloudie verwar raak nie:)))
>
> (Ek het 4 maal probeer antwoord, en telkemale die "backspace" knoppie
> moes druk.)
> Finale poging (want dis Vrydag)
> Gun die man sy fantasie - hoe onaardig en onlogies dit ookal mag wees
> of klink vir ons. :-))))))))))))))))))
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:14 UTC 2025
|