Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeiedag
Goeiedag [boodskap #45285] |
Wed, 27 June 2001 13:59  |
Gwydhel
Boodskappe: 2 Geregistreer: June 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeiedag,
Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
Suid-Afrika gewoonlik.
Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
Dankie en tot siens,
Thomas
|
|
|
|
Re: Goeiedag [boodskap #45293 is 'n antwoord op boodskap #45285] |
Wed, 27 June 2001 15:42   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welkom Thomas - soos in enige nuusgroep moet jy maar die goeie saam met die
slegte aanvaar.
So, as daar iets is wat jy nie verstaan wat ons sê nie, vra gerus.
Annette
Gwydhel skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
|
|
|
|
|
|
Re: Goeiedag [boodskap #45391 is 'n antwoord op boodskap #45379] |
Thu, 28 June 2001 15:30   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag man, ons hier is mos sommer net plein dikvellig:))))
Dit is buitendien winter hier, so diving is buite die kwessie:))
Annette
wrote in message
news:9hfddi$r12$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Welkom hier Thomas. Jy kan maar vra, ons sal help. Dit gaan soms bietjie rof
> maar as jy kan "duck 'n dive" sal jy oorleef.
> pj
> "Gwydhel" wrote in message
> news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
>> Goeiedag,
>>
>> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
>> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
>> Suid-Afrika gewoonlik.
>>
>> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
>> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>>
>> Dankie en tot siens,
>>
>> Thomas
>
|
|
|
Re: Goeiedag [boodskap #45508 is 'n antwoord op boodskap #45285] |
Fri, 29 June 2001 22:33  |
Jon
Boodskappe: 4 Geregistreer: June 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hey Boet! Met so naam lyk dit vir my asof jy van Welsh of Ierse afkoms is?
As dit so is word jy verbied om Afrikaans te praat. ek is die enigste
Afrikaans sprekende Welshman op die 'net. daar is nie plek vir die twee van
ons.......... Ek maak net 'n grap! Welkom! My twee Afrikaans sprekende
dogters word nou geleer om Welsh te praat hier. Nogal snaaks twee jaar terug
kon hulle nie 'n woord Engels praat en vandag praat hulle die taal met 'n
Welsh accent!
Gwydhel skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:32 UTC 2025
|