Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wilde vertalings
Wilde vertalings [boodskap #45206] |
Tue, 26 June 2001 20:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net vir die wat dit nog nie gesien het nie:
Afrikaans Names of Famous Rock Bands
Dire Straits - In die Kak
Bananarama - Piesangmargarine
Joan Armatrading - Johanna Wapenhandelaar
Johnny Rotten & the Sex Pistols - Jannie Vrot en die Pomp Rewolwers
Iron Maiden - Yster Sussie
Ladysmith Black Mambaso - Mevrou Smit se Swart Mambas
Four Jacks & A Jill - Vier Latte en 'n Platte
Queen - Moffie
Frankie Goes to Hollywood - Frikkie gaan fliek toe
Ace of Base - Baas se As
Meatloaf - Vleisrol
Spice Girls - Aromat Slette
Simple Minds - Dofkoppe
Bruce Hornsby & the Range - Barend Horing en die hele reeks
Hootie & the Blowfish - Tietie en die Blaasoppies
Hughie Lewis & the News - Louis Luyt in die nuus
Mariah Carey - Meraai se Kerrie
Smashing Pumpkins - Platgemoerde Pampoene
Annette. ann...@ctnet.co.za
Rooiwynliefhebber.
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45221 is 'n antwoord op boodskap #45206] |
Wed, 27 June 2001 04:26   |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie preuts nie
maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half wanneer ek dit
hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik maar ek dink
tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou die een woord
wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg en hy klink
sleg.
pjb
"Danielle" skryf in boodskap news:clbijt8o4gqdrp2dnv9puvo7eqk1vvr86n@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 22:58:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Net vir die wat dit nog nie gesien het nie:
>>
>> Afrikaans Names of Famous Rock Bands
>
> LOL!
> Ek het dit vreeslik geniet!! Veral die Aromat slette!! :-)))))
> Net een vragie (nie seker hoe dit gaan oorkom in hierdie medium nie.
> Maar ek is nuuskurig en probeer nie om snooty klink nie.)
> Ek sien die woordjie "k*k" word nogal baie gebruik, en kom oral en
> gereeld voor . Is dit deesdae 'n algemene woord? Ek meen, het dit
> nou deel geword van algemene gewone Afrikaans, of word dit nogsteeds
> gebruik as 'n kragwoord met skokwaarde?
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45291 is 'n antwoord op boodskap #45206] |
Wed, 27 June 2001 15:31   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In nederlands is julle nou "bekakt".
Ons het die kleurrykste vloektaal (Nederlands, trouens ook!). Solank dit
nie bo die wolke of onder die rok is nie, kan julle maar laat rol!
________________________________________________
"Danielle" skryf in boodskap news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie preuts nie
>> maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half wanneer ek dit
>> hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik maar ek dink
>> tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou die een woord
>> wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg en hy klink
>> sleg.
>
> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45300 is 'n antwoord op boodskap #45291] |
Wed, 27 June 2001 16:11   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy lei my nie om die bos nie Max -
Ek weet bekakt beteken "jy ruik besonder lekker":))))
Annette
Max skryf in boodskap news:9hcv0f$a75$4@azure.nl.gxn.net...
> In nederlands is julle nou "bekakt".
>
> Ons het die kleurrykste vloektaal (Nederlands, trouens ook!). Solank dit
> nie bo die wolke of onder die rok is nie, kan julle maar laat rol!
> ________________________________________________
> "Danielle" wrote in message
> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie preuts
> nie
>>> maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half wanneer
> ek dit
>>> hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik maar ek
> dink
>>> tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou die
> een woord
>>> wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg en
> hy klink
>>> sleg.
>>
>> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45306 is 'n antwoord op boodskap #45300] |
Wed, 27 June 2001 17:57   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Smake verskil baie sien ek :-)))
Gr. Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9hd0el$dc5op$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy lei my nie om die bos nie Max -
> Ek weet bekakt beteken "jy ruik besonder lekker":))))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9hcv0f$a75$4@azure.nl.gxn.net...
>> In nederlands is julle nou "bekakt".
>>
>> Ons het die kleurrykste vloektaal (Nederlands, trouens ook!). Solank dit
>> nie bo die wolke of onder die rok is nie, kan julle maar laat rol!
>> ________________________________________________
>> "Danielle" wrote in message
>> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie preuts
>> nie
>>>> maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half wanneer
>> ek dit
>>>> hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik maar ek
>> dink
>>>> tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou die
>> een woord
>>>> wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg en
>> hy klink
>>>> sleg.
>>>
>>> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>>> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>>> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>>> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>>> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>>> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>>> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>>> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45378 is 'n antwoord op boodskap #45206] |
Thu, 28 June 2001 13:48   |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan dink, Meisie, ek kan dink.
pj
"Danielle" skryf in boodskap news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie preuts nie
>> maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half wanneer ek dit
>> hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik maar ek dink
>> tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou die een woord
>> wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg en hy klink
>> sleg.
>
> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>
|
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45392 is 'n antwoord op boodskap #45378] |
Thu, 28 June 2001 15:31   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy bedoel seker jy het 'n wonderlike verbeelding;))))
Annette
wrote in message
news:9hfck4$qve$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek kan dink, Meisie, ek kan dink.
> pj
> "Danielle" wrote in message
> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie preuts nie
>>> maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half wanneer ek
> dit
>>> hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik maar ek
> dink
>>> tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou die een
> woord
>>> wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg en hy
> klink
>>> sleg.
>>
>> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45393 is 'n antwoord op boodskap #45381] |
Thu, 28 June 2001 15:34   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pjb, as jy hier in die Kaap kom kuier, belowe ek dat ek jou nooit na enige
duikweg of stasie sal neem nie:)))
En laat dit maar aan my oor om jou te beskerm teen die "oppassers" op die
parade:))))
Annette
wrote in message
news:9hfgkl$r75$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Skies ek het jou nie volledig geantwoord nie.
> Ja, ons was gereeld gedreig dat ons bekke met seepsoda uitgewas sou word.
> Feit bly staan dat die woord banaal platvloers klink. Die engelse
> ekwivalent(spel?) is sagter op die oor.
> In dieselfde kategorie val (volgens my) die 4 letter woorde wat vir m/v
> anatomie gebruik word. So 'n week of meer gelede was hier so 'n "gediggie'
> gepos waar die woorde gebruik is en regtigwaar, ek kan my nie daarmee
> vereenselwig nie. Ek sê weer ek is nie preuts nie maar daar is limiete.
> pj
> wrote in message
> news:9hfck4$qve$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek kan dink, Meisie, ek kan dink.
>> pj
>> "Danielle" wrote in message
>> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>
>>> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>>> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>>> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>>> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>>> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>>> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>>> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>>> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45398 is 'n antwoord op boodskap #45300] |
Thu, 28 June 2001 17:23   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ha-a-a-a ha ha ha!!!! (Hier sê ons: iemand om die tuin lei:-))
__________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9hd0el$dc5op$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy lei my nie om die bos nie Max -
> Ek weet bekakt beteken "jy ruik besonder lekker":))))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9hcv0f$a75$4@azure.nl.gxn.net...
>> In nederlands is julle nou "bekakt".
>>
>> Ons het die kleurrykste vloektaal (Nederlands, trouens ook!). Solank dit
>> nie bo die wolke of onder die rok is nie, kan julle maar laat rol!
>> ________________________________________________
>> "Danielle" wrote in message
>> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie
preuts
>> nie
>>>> maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half
wanneer
>> ek dit
>>>> hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik
maar ek
>> dink
>>>> tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou
die
>> een woord
>>>> wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg
en
>> hy klink
>>>> sleg.
>>>
>>> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>>> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>>> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>>> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>>> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>>> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>>> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>>> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings en sinonieme vir kak. [boodskap #45399 is 'n antwoord op boodskap #45381] |
Thu, 28 June 2001 17:32   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die platste afrikaanse woord(e) is: seat (Hou jou voete van die seat af)
sêndels wharrie ens... Platvloerse mense is ook al verby kak se tyd.
Wat verkies jy/julle dan vir die woord? poefies, stront, ontlasting, of
stoelgang? Shit, die eerste keer toe 'n Dokter vir my vra hoe my
stoelgang lyk, het ek nie geweet waarvan sy praat nie.
Of haal die woord uit dan die woordeboek.
Max
Met beide vuiste gebal vir kak se voortbestaan
__________________________________________________
wrote in message
news:9hfgkl$r75$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Skies ek het jou nie volledig geantwoord nie.
> Ja, ons was gereeld gedreig dat ons bekke met seepsoda uitgewas sou word.
> Feit bly staan dat die woord banaal platvloers klink. Die engelse
> ekwivalent(spel?) is sagter op die oor.
> In dieselfde kategorie val (volgens my) die 4 letter woorde wat vir m/v
> anatomie gebruik word. So 'n week of meer gelede was hier so 'n "gediggie'
> gepos waar die woorde gebruik is en regtigwaar, ek kan my nie daarmee
> vereenselwig nie. Ek sê weer ek is nie preuts nie maar daar is limiete.
> pj
> wrote in message
> news:9hfck4$qve$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek kan dink, Meisie, ek kan dink.
>> pj
>> "Danielle" wrote in message
>> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>
>>> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>>> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>>> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>>> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>>> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>>> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>>> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>>> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45404 is 'n antwoord op boodskap #45398] |
Thu, 28 June 2001 21:00   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons Afrikaners is mos 'n haastige lot - 'n bos werk gouer:)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9hfr4j$6ih$3@azure.nl.gxn.net...
> Ha-a-a-a ha ha ha!!!! (Hier sê ons: iemand om die tuin lei:-))
> __________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9hd0el$dc5op$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy lei my nie om die bos nie Max -
>> Ek weet bekakt beteken "jy ruik besonder lekker":))))
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9hcv0f$a75$4@azure.nl.gxn.net...
>>> In nederlands is julle nou "bekakt".
>>>
>>> Ons het die kleurrykste vloektaal (Nederlands, trouens ook!). Solank dit
>>> nie bo die wolke of onder die rok is nie, kan julle maar laat rol!
>>> ________________________________________________
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>>>> On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>>
>>>> >Danielle, daai woordjie, ai, daai woordjie. Ek is nou ook nie preuts nie
>>>> >maar partykeer laat ek hom ook uit en dan 'skrik' ek so half wanneer ek dit
>>>> >hoor.....as jy sal verstaan wat ek bedoel.. Word baie gebruik maar ek dink
>>>> >tog dis nog steeds 'n skokkragwoord in meeste gevalle.Dis nou die een woord
>>>> >wat eintlik baie 'platvloers' is want hy lyk sleg, hy smaak sleg en hy klink
>>>> >sleg.
>>>>
>>>> Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>>>> Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>>>> Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>>>> jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>>>> 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>>>> meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>>>> as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>>>> Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Wilde vertalings en sinonieme vir kak. [boodskap #45461 is 'n antwoord op boodskap #45399] |
Fri, 29 June 2001 13:15   |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
RODGELMGA!!!! Ai Danielle, Jy maak my dag, weet jy? Hie, Hie, Hie !!!
pj
"Danielle" skryf in boodskap news:nsvmjto8838mldq7ct18r4ildumthk28vs@4ax.com...
> On Thu, 28 Jun 2001 19:32:43 +0200, "Max" wrote:
>
> Ontspan Max. :-)))) Ek het net 'n vragie gevra oor iets wat my
> opgeval het, en nie gesê dis reg of verkeerd nie. :-))
>
> Hierdie groep raak al hoe interessanter. Ons het Annette, onse eie
> mishoop prinses, en nou vir Max wat veg vir kak se voortbestaan. Dit
> begin al hoe meer na 'n groot kakspul lyk vir my!! :-)))))))
>
> En nou is my ore sommer ROOI!! :-))))
>
|
|
|
|
Re: Wilde vertalings en sinonieme vir kak. [boodskap #45472 is 'n antwoord op boodskap #45399] |
Fri, 29 June 2001 15:18   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie wharrie nie, ek is heel ontspanne, anders raak ek hardlywig!!!
_________________________________________________
"Danielle" skryf in boodskap news:nsvmjto8838mldq7ct18r4ildumthk28vs@4ax.com...
> On Thu, 28 Jun 2001 19:32:43 +0200, "Max" wrote:
>
> Ontspan Max. :-)))) Ek het net 'n vragie gevra oor iets wat my
> opgeval het, en nie gesê dis reg of verkeerd nie. :-))
>
> Hierdie groep raak al hoe interessanter. Ons het Annette, onse eie
> mishoop prinses, en nou vir Max wat veg vir kak se voortbestaan. Dit
> begin al hoe meer na 'n groot kakspul lyk vir my!! :-)))))))
>
> En nou is my ore sommer ROOI!! :-))))
>
>> Die platste afrikaanse woord(e) is: seat (Hou jou voete van die seat af)
>> sêndels wharrie ens... Platvloerse mense is ook al verby kak se tyd.
>>
>> Wat verkies jy/julle dan vir die woord? poefies, stront, ontlasting, of
>> stoelgang? Shit, die eerste keer toe 'n Dokter vir my vra hoe my
>> stoelgang lyk, het ek nie geweet waarvan sy praat nie.
>>
>> Of haal die woord uit dan die woordeboek.
>>
>> Max
>> Met beide vuiste gebal vir kak se voortbestaan
>> __________________________________________________
>> wrote in message
>> news:9hfgkl$r75$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Skies ek het jou nie volledig geantwoord nie.
>>> Ja, ons was gereeld gedreig dat ons bekke met seepsoda uitgewas sou word.
>>> Feit bly staan dat die woord banaal platvloers klink. Die engelse
>>> ekwivalent(spel?) is sagter op die oor.
>>> In dieselfde kategorie val (volgens my) die 4 letter woorde wat vir m/v
>>> anatomie gebruik word. So 'n week of meer gelede was hier so 'n "gediggie'
>>> gepos waar die woorde gebruik is en regtigwaar, ek kan my nie daarmee
>>> vereenselwig nie. Ek sê weer ek is nie preuts nie maar daar is limiete.
>>> pj
>>> wrote in message
>>> news:9hfck4$qve$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek kan dink, Meisie, ek kan dink.
>>>> pj
>>>> "Danielle" wrote in message
>>>> news:7ioijtkpfn4mneee3tt1lkfoh56019mtnf@4ax.com...
>>>> > On Wed, 27 Jun 2001 06:26:49 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> >
>>>> >
>>>> > Lekker om jou weer te sien PJ. :-) En dankie vir jou antwoord ook.
>>>> > Ja, ek verstaan presies wat jy bedoel. :-)
>>>> > Ek is sommer verlig dat my vraag nie verkeerd opgeneem was nie, en dat
>>>> > jy ook soos ek voel oor daai woord. Snaaks dat dit nog altyd vir my
>>>> > 'n baie erger vloekwoord was as enige van die ander wat waarskynlik
>>>> > meer kru is. Dink jy dis omdat ons meer pak gekry het oor daai woord
>>>> > as kind omdat dit dalk 'n makliker woordjie was om aan te leer? :-)
>>>> > Terloops - hoe weet jy van die "smaak"? :-))))))))))
>>>> >
>>>>
>>
>
|
|
|
Re: Wilde vertalings [boodskap #45478 is 'n antwoord op boodskap #45470] |
Fri, 29 June 2001 16:13  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Taak vir Gloudina - sy is goed met goed opsoek in boeke:))
Annette
Max skryf in boodskap news:9hi76t$ra0$5@azure.nl.gxn.net...
> Wat's nou eintlik Engelse sinonieme vir shit? Dung ken ek, maar ek kan
> aan geen andere dink nie...
> _____________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9hh0ga$e1aot$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sonder die i:)))
>> As ek vloek, vloek ek in suiwer Afrikaans:))))
>> Annette
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:ff7njt86q2npc554ttcm7cskvlpij53iaf@4ax.com...
>>> On Thu, 28 Jun 2001 23:20:55 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Shhhhhhtttt!!!!
>>>
>>> Is dit met of sonner 'n "i"? :-))))))))))))))))))))))))))))))))))))
>>>
>>>> Moenie vir Thysie konfoes nie:)))
>>>
>>> Hehehe....jy's reg. Arme Thysie is al klaar in die dinges met Bobby
>>> se Kookaburra's. :-))))
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:05 UTC 2025
|