| Suid-Afrikaanse skole [boodskap #45093] |
Di., 26 Junie 2001 04:35  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: Maart 1999
|
Senior Lid |
|
|
Soos gesien op SA TV van 26 Junie 2001.
Baie skole het hulle onderwysers 'verloor' omdat hulle 'n paket
(retrenchment) geneem het. Die paket is as gevolg van die ANC demokratiese
reg om mense te vorseer om 'n pos te aanvaar of hulle nou daar wil wees of
nie. Die onderwys het besluit dat hulle liewer 'n paket sal neem as om
gedwing te word om 'n pos te aanvaar. Maar, meeste wat die paket aanvaar het
is eintlik goeie onderwysers en het geweet hulle sal ander werk kan kry.
Dus, die gaping wat net in party skole onstaan het is eintlik verbreed deur
die ANC se beleid en het uitgesprei na skole wat geen probleme voorheen
gehad het nie. Maar, probleem oplos sal die ANC. Sit sommer maar net iemand
in die pos.
Dit is vandag bekend gemaak dat 50% (of meer) van SA skole nou 'n tekort het
aan wetenskap/wiskunde onderwysers as gevolg van van: ongekwalifiseerde
onderwysers in poste, ondergekwalifiseerde onderwysers en, die oorspronklike
probleem - geen onderwysers.
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid-Afrikaanse skole [boodskap #45194 is 'n antwoord op boodskap #45128] |
Di., 26 Junie 2001 19:55   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Die huidige aanpassings is nie lekker nie, maar die
> Regering doen 'n beter job met onderwys as wat hulle krediet voor kry. Ons
> land kry in totaal baie beter waarde vir elke Rand wat aan onderwys bestee
> word, alhoewel blanke ouers natuurlik meer betaal en dikwels minder kry.
>
> Die gemiddelde kieser is nie wit nie, die Regering moet ook na die relatiewe
> posisie van swart en bruin onderwys kyk.
Dankie, Wouter. Dit neem soms moed omdie waarheid te praat, veral op hierdie
nuusgroep.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Suid-Afrikaanse skole [boodskap #45201 is 'n antwoord op boodskap #45093] |
Di., 26 Junie 2001 20:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam met wat Wouter gesê het.
Ek maak net heftig beswaar as iemand iets hier verkoop vir die waarheid wat
absoluut strooi is.
Annette
skryf in boodskap news:3B38E989.BC1FAAEB@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Die huidige aanpassings is nie lekker nie, maar die
>> Regering doen 'n beter job met onderwys as wat hulle krediet voor kry. Ons
>> land kry in totaal baie beter waarde vir elke Rand wat aan onderwys bestee
>> word, alhoewel blanke ouers natuurlik meer betaal en dikwels minder kry.
>>
>> Die gemiddelde kieser is nie wit nie, die Regering moet ook na die relatiewe
>> posisie van swart en bruin onderwys kyk.
>
> Dankie, Wouter. Dit neem soms moed omdie waarheid te praat, veral op hierdie
> nuusgroep.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|