Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet Iemand?
Weet Iemand? [boodskap #45165] |
Tue, 26 June 2001 14:25  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar was Pietie Norval ( tennisspeler) in 'n motorongeluk en hy kan nie
meer tennis speel nie.
Weet iemand wanneer en hoe erg?
'n Rugbyspeler kry 'n bloedneus en hy is op die voorblad.
'n Olimpiese medalje tennisspeler kom iets veel erger oor, en nie 'n woord
daarvan nie!!
Tyd dat verslaggewers 'n slag hul salarisse verdien .
Ek weet dat koerante deesdae so vol advertensies is dat mens vir artikels
moet soek - maar so-iets behoort 'n mens tog raakgesien het.
Annette
|
|
|
Re: Weet Iemand? Pietie Norval [boodskap #45173 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Tue, 26 June 2001 15:48   |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Norval out for six months after sand dune mishap
Posted at 07 February 2001 - 11:35
World Doubles tennis champion Pietie Norval will be out of action for about six months after damaging his knee after a sand-dune plunge last Thursday.
Norval, 30, and a friend were riding the Atlantis sand dunes just outside Cape Town in his jeep at about 4pm on Thursday when the accident happened.
"I've been going there for about eight years now but this was an unfamiliar area," said Norval.
"We were heading for a dune which looked like it had another one directly behind it. However, the next thing I knew we were in mid-air and in a nose-dive."
The jeep plunged some 15 metres and both passengers were flung out of the vehicle.
"This was one case that if we had been wearing safety belts we would have been dead," said Norval grimly.
Unfortunately for Norval, as the jeep hit the ground, his knee struck the dash board. His friend hurt his back in the fall and as the dust settled, with the jeep lying upside down, he lay motionless in the sand.
Norval, with a hole in his knee just below the knee cap which was bleeding profusely, had to walk two-and-a-half kilometres back to the main road for help.
"This is the first time I've ever been in with only one vehicle and the first time neither of us had our cell phones," he said.
"By the time I reached the road I was in pretty bad shape and I must have looked pretty horrendous. But fortunately somebody stopped and we went for help."
It took nearly four hours for them to get medical assistance to his friend.
"They needed four-wheel drive vehicles to get in there and by the time we got back, the light was fading."
Fortunately for Norval one of the country's top knee specialists was available. He diagnosed that Norval's patella tendon had virtually broken off and re-attached it immediately. His friend had cracked three vertebra but fortunately no further damage had been done and after surgery on Tuesday, was expected to make a full recovery.
Norval spent three days in hospital and it will take two to three months for the tendon to heal.
"I need to get the knee really strong before I even walk onto a tennis court. The general consensus is that it will take six months before I can play again."
He and American Don Johnson captured the ATP Tour World Doubles title at Bangalore in December and were hoping to extend their success this year.
"Don was disappointed when I called him but I'm sure he will find somebody pretty good to play with."
Norval admitted philosophically that he enjoyed adventure sport and there was always a danger that something like this could happen.
"I think this is the first time in nearly 15 years that I've spent more than a couple of months in South Africa," he said.
---------------------------------------
Daar was ook 'n onderhoud met hom op TV, by sy huis in Melkbossstrand
Wouter
Annette skryf in boodskap news:9ha5js$coo89$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Blykbaar was Pietie Norval ( tennisspeler) in 'n motorongeluk en hy kan nie
meer tennis speel nie. Weet iemand wanneer en hoe erg?
'n Rugbyspeler kry 'n bloedneus en hy is op die voorblad.
'n Olimpiese medalje tennisspeler kom iets veel erger oor, en nie 'n woord
daarvan nie!!
Tyd dat verslaggewers 'n slag hul salarisse verdien .
Ek weet dat koerante deesdae so vol advertensies is dat mens vir artikels
moet soek - maar so-iets behoort 'n mens tog raakgesien het.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47891 is 'n antwoord op boodskap #47889] |
Fri, 10 August 2001 15:45   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, jy wat altyd so positief is oor die land moet nou nie so begin
praat nie... Dis tog waaroor die groot bohaai gegaan het met die vorige
verkiesing... Een of ander party het saam met die ANC gesmelt om te help
met die 2/3 meerderheid. Toe't die NP gesê hulle smelt saam met 'n ander
party, en toe's die politiek nog meer deurmekaar... en my kop.
Mens het die grondwetverandering mos al lankal sien kom. Hy's nie
verniet die enigste oorblyfsel van apartheid nie...
Moed hou, en bid vir die beste... Dis al. Onthou, deur al die
veranderings, meeste deur dieselfde ANC ingestel, kan hulle nie rasse
spesifiseer nie, so die bleekvelle sal nie teen gediskrimineer word nie.
Ek vra my net af, wat daarin sou hulle wou verander. Waar kan mens die
grondwet te sien kry? Ek weet nie eers wat alles daarin staan nie! Het
hulle dit nie elke jaar op skool voorgelees tydens die
Republiekdagvierings nie? Of was dit net 'n uittreksel?
Hoekom skryf ons nie hier 'n grondwet nie, en kyk hoe hy met dié van die
ANC verskil...
Persoonlik dink ek nie ons het rede tot kommer nie, of het ons?
____________________________________________________________ ___
"Annette" skryf in boodskap news:9l0tvo$6rap9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
> nou hier moed opgee.
> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
> die ANC behoort nie.
> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
> Annette
>
>
> --
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf
nie - dus
>> vra
>>> ek maar liewer hier op die ope forum.
>>> Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het
nie -
>> dat
>>> daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
>> volgende
>>> week gaan plaasvind?
>>> Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus
stemmag
> mag
>>> oor beskik.
>>> 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>> Annette
>>
>> Annette,
>> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement) om
>> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in
SA ook
> so
>> is.
>> Hilda.
>>
>
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47893 is 'n antwoord op boodskap #47889] |
Fri, 10 August 2001 15:55   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar sommer
> nou hier moed opgee.
> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat aan
> die ANC behoort nie.
> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem - almal -
> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
Nonsens Annette. Hierdie twee-derde meerderheid is daar
in alle westerse demokratiese lande. As dit 'n honderd persent
samestemming vereis het, sou daar nooit enige verandering in
die grondwet kon plaasvind nie. ( Sien byvoorbeeld die belangrike
"Amendments" wat daar in die grondwet van die VSA ingebring
is.) So 'n honderd persent samestemming sal net 'n diktatorskap
van die huidige opset in stand hou.
En Annette, onthou nou maar hoe hulle los en vas in die ou
Suid Afrika gemors het met allerhande instellings soos die stemreg
en die parlement. Nou is blankes so intens trots op die
grondwet - iets waarvoor die ANC geveg het : die wit mense en
die swart mense en die bruin mense en die mense van Indiese herkoms
in SA.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47899 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Fri, 10 August 2001 17:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jonas wrote:
> Die blankes kan met reg trots wees op die grondwet - want, my slim ou Antie
> Tottie, dit is bepaald nie die uitsluitlike handewerk van die
> ANC/SAKP/COSATU nie.
En kan ek jou weer daaraan herinner dat daar byvoorbeeld baie
blankes in die SAKP was en seker nog steeds is. Hierdie gepraat
oor die "blankes" is nou ook net weer 'n shorthand om te sê dat
die navolgers van die ou NP ook verantwoordelik was vir die nuwe
grondwet. Luister, as dit in die hande van die ou NP se filosofiese
broers se hande was, dan het SA 'n "grondwet" gehad wat die
"regte" van blankes so verskans het, dat daar niks nuuts tot stand
kon kom nie. Die grondwet van SA ( tot groot mate dieselfde as
die Kanadese grondwet en bill of rights) is 'n verligte grondwet,
waarop almal trots kan wees. En met mense soos Mandela en Tutu
en 'n hele klomp ander lede van die ANC kan jy seker wees dat daar
geen immorele besluite gemaak sal word nie.
Kan iemand verduidelik presies waaroor die hoo-ha nou eintlik gaan?
Gloudina
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47900 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Fri, 10 August 2001 18:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Ik denk dat Annette doelt op het feit dat het ANC in haar eentje de 2/3e
> meerderheid heeft.
>
> In mijn optiek is dat ook een gevaarlijke toestand in een democratie, zeker
> in een situatie met een stagnante (of zelfs krimpende) economie. Het gevaar
> van een dictatuur ligt dan duidelijk op de loer.
>
Nee wat, Arthur, as twee-derdes van die parlementsverteenwoordigers
van 'n land se bevolking vir 'n verandering stem, dan is dit veilig om te sê
dat die meerderheid van die land se bevolking die verandering wil hê.
Die feit dat almal nou kan stem, is die kruks. In die ou dae het die 20 %
van die SA bevolking wat kon stem vir die federale regering ( meestal wit)
los en vas gespeel met wat in die land aangaan. Noudat die parlement
100% van SA se bevolking teenwoordig, is dit hulle demokratiese reg om
hulle eie besluite in hul eie land te neem. Tough luck as twee-derdes van
die parlementslede aan een party behoort. Ons het al hier in Kanada
gevalle gehad waar die hele provinsiale regering aan net een party behoort
het vir vier jaar (omdat die vorige regering so onpopuler geword het.) En
niemand het gesê dis nou 'n diktatorskap nie. Jy moet net altyd onthou.
SA is essensieel 'n land waar die oorgrote getal van die bevolking nie-blank
is, en dis hulle wat moet besluit wat hulle wil hê.
Gloudina
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47901 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Fri, 10 August 2001 19:17   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Ik denk dat Annette doelt op het feit dat het ANC in haar eentje de 2/3e
>> meerderheid heeft.
>> In mijn optiek is dat ook een gevaarlijke toestand in een democratie, zeker
>> in een situatie met een stagnante (of zelfs krimpende) economie. Het gevaar
>> van een dictatuur ligt dan duidelijk op de loer.
>
> Nee wat, Arthur, as twee-derdes van die parlementsverteenwoordigers
> van 'n land se bevolking vir 'n verandering stem, dan is dit veilig om te s�
> dat die meerderheid van die land se bevolking die verandering wil hê.
Nee, het betekent alleen maar dat 2/3 van de stemgerechtigden bij de laatste
verkiezingen op die ene partij heeft gestemd. Je kunt op een partij stemmen
en toch niet met 100% van alle maatregelen die het partijbestuur voorstelt
instemmen, maar dat terzijde.
Als 2/3 van alle stemgerechtigden op 1 partij stemt is er iets ernstig mis
in het betreffende land. Het is misschien heel begrijpelijk dat de situatie
in Zuid Afrika is zoals ie is, maar gevaarlijk en ongezond is het wel
degelijk, één partij die de absolute meerderheid heeft.. Zeker als de leden
van die partij allemaal willoze marionetten zouden zijn. Vandaar mijn vraag
of ANC parlementsleden bij stemmingen wel eens durven afwijken van de
partijlijn.
> Jy moet net altyd onthou. SA is essensieel 'n land waar die oorgrote
> getal van die bevolking nie-blank is, en dis hulle wat moet besluit
> wat hulle wil hê.
De dictatuur van de meerderheid? Een echte democratie heeft daar
verdedigingsmechanismen tegen in de grondwet, heeft Zuid Afrika die ook nog
steeds? Of heeft een 2/3e meerderheid die al laten schrappen?
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47917 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Sat, 11 August 2001 02:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Die ding is Glouds dat die ANC uitsluitelik die 2/3de meerderheid is, so as
> hulle 'n ding wil hê kry hulle dit. Hulle het die 2/3de meerderheid stem.
> In my oë dus basies dieselfde as diktatorskap. Selfs al stem die hele nuwe
> Demokraties Aliansie en die res van die kleiner partye wat 'n setel het,
> teen 'n nuwe wet of wat ookal, sal die ANC nog steeds wen.
>
> Diktatorskap of hoe? Niemand anders se stem word dan eers gehoor nie?
Nee, dit is nie 'n diktatorskap as daar een man een stem is, en twee derde
of meer van 'n land se bevolking stem vir 'n sekere party nie. Waaroor kla
jy nou eintlik, Elaine? Kla jy dat die ANC so sterk is? Kla jy dat jy nie 'n
stem het nie? Het jy gekla in die ou dae toe geen nie-blanke se stem federaal
gehoor is nie? Hier in Kanada is die opposisie-partye so versplinter dat die
huidige Liberale regering seker vir 'n baie lang tyd aan die roer van sake sal
wees. Maar dit beteken nog nie dat ons 'n diktatorskap het nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47958 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Sat, 11 August 2001 13:49   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> "Jonas" schreef...
>> Beide Tutu en Mandela se sekslewe het hul ingehaal - beide het
>> prostraatkanker.
>
> Ja, en als jongetjes met zichzelf spelen worden ze blind en gaat er haar op
> hun handen groeien.
>
O, ek dog hulle kry hare op hulle tande.
Tant Hessie, wat hou van mans met hare op hulle tande.
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47973 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Sat, 11 August 2001 17:04   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
> Sat, 11 Aug 2001 20:37:29 +0200:: "Jonas"
> skryf:
>
>> Waarom skerm beide van julle so halfhartig vir die SAKP?
Is die klem van jou vraag op "halfhartig"? Bedoel jy dat ek enFerdi nie
"heelhartig" vir die Kommunistiese Party van SA
opkom nie? Ek respekteer hulle grootliks. Ek respekteer mense
wat beginsels het en daarby staan. Ek respekteer Bram Fischer,
wat in die tronk dood is, en wat die struggle gesien het as 'n
voorsetting van die vryheidsstryd vir al die mense op Afrikaanse
bodem. Ek respekteer vir Joe Slovo ( een van die invloede op
die ANC wat gelei het tot kompromisse wat waardevol was vir
die blankes in SA.) Ek respekteer Jeremy Cronin, wat as leier
van die SAKP deel vorm van die ANC se gewete, Ek vereer
die nagedagtenis van Chris Hani, wat gesterf het vir die struggle.
( Ek is trots daarop dat 'n Afrikaner-vrou gehelp het om sy
moordenaars te vang. Die double-barreled Derby-Lewis en die
anti-kommunistiese Poolse immigrant sit in die tronk, gered van
die doodstraf deur die verligte SA wet teen die doodstraf, ingebring
deur die verligte teenwoordige regime.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #47998 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Sun, 12 August 2001 01:16   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> hare op hulle tande.
>
> Nee, dis 'n uitdrukking: jy het hare op jou tande as jy jouself in 'n
> diskussie baie goed kan verdedig.
Ek dink die uitdrukking "hare op sy tande hê" verwys nie net nadiskussies nie.
As iemand hare op sy tande het, dan is hy baie
braaf in die wyer sin van die woord. Dis gewoonlik 'n uitdrukking
van bewondering vir iemand wat "guts" het.
Gloudina
|
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:59:51 UTC 2025
|