Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bobby?
Re: Bobby? [boodskap #45094] Di, 26 Junie 2001 05:02 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Om Bob kaptein te maak moet iets te doen he met Viljoen se uitstappie op die
rooitapyt

"Jonas" skryf in boodskap news:3b380b52$0$223@hades.is.co.za...
> Wat sê julle nou ?
>
Re: Bobby? [boodskap #45095 is 'n antwoord op boodskap #45094] Di, 26 Junie 2001 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Droewe Dag, Helaas!!
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b380be1$0$232@hades.is.co.za...
> Wat sê julle nou ?
>
Re: Bobby? [boodskap #45147 is 'n antwoord op boodskap #45094] Di, 26 Junie 2001 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oor die radio vanmiddag - Michael du Plessis ( hy leef nog!!) sê ons moet
Bobby as kaptein ondersteun?

Ek dink dat die ou stelsel van proewe speel moet weer terug moet kom. Dan
kan die spelers wat tans in vorm is gekies word - en ons sal nie meer
spelers in die span hê wat op reputasies van 4 jaar gelede gekies word nie.
Joggie Jansen , Tienie le Roux en 'n klomp ander goeie spelers sou nooit
Springbokke gewees het as dit nie vir die proefsisteem was nie.
Annette

Riaan skryf in boodskap news:9h9i9k$d1n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Net toe almal gedink het dit KAN NIE kakker gaan met die bokke nie, toe pluk
> klein Harry nog 'n haas uit sy hoed uit.
>
> Ek dink die ouens moet teruggaan na die dae toe daar werklik net een
> afrigter was, want die klomp "konsultante" doen ook maar weinig. Dit werk
> maar so in die privaatsektor ook, die konsultante kry die geld, maar die
> permanente werkers doen die meeste.
>
Re: Bobby? [boodskap #45148 is 'n antwoord op boodskap #45094] Di, 26 Junie 2001 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy meen julle het nog nie daar bo gehoor van die ramp wat ons getref het
nie?
Bob Skinstad is nou Springbok-kaptein.
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:s8YZ6.2937$e5.16598@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b380b52$0$223@hades.is.co.za...
>> Wat sê julle nou ?
>
> Het iemand geroep? Vertel meer...
>
Re: Bobby? [boodskap #45160 is 'n antwoord op boodskap #45094] Di, 26 Junie 2001 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man. Tienie ook nie meer nie.
Jy weet mos ou ooms kan nie meer lekker speel nie;)))))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b3870e9$0$225@hades.is.co.za...
> Annette - jou voorstel word heelhartig ondersteun. Maar, speel Joggie nog?
> ; -))
> "Annette" wrote in message
> news:9h9qvd$d079c$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Oor die radio vanmiddag - Michael du Plessis ( hy leef nog!!) sê ons moet
>> Bobby as kaptein ondersteun?
>>
>> Ek dink dat die ou stelsel van proewe speel moet weer terug moet kom. Dan
>> kan die spelers wat tans in vorm is gekies word - en ons sal nie meer
>> spelers in die span hê wat op reputasies van 4 jaar gelede gekies word
> nie.
>> Joggie Jansen , Tienie le Roux en 'n klomp ander goeie spelers sou nooit
>> Springbokke gewees het as dit nie vir die proefsisteem was nie.
>> Annette
>>
>> Riaan wrote in message
>> news:9h9i9k$d1n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Net toe almal gedink het dit KAN NIE kakker gaan met die bokke nie,
toe
>> pluk
>>> klein Harry nog 'n haas uit sy hoed uit.
>>>
>>> Ek dink die ouens moet teruggaan na die dae toe daar werklik net een
>>> afrigter was, want die klomp "konsultante" doen ook maar weinig. Dit
> werk
>>> maar so in die privaatsektor ook, die konsultante kry die geld, maar die
>>> permanente werkers doen die meeste.
>>>
>>
>
Re: Bobby? [boodskap #45215 is 'n antwoord op boodskap #45147] Di, 26 Junie 2001 23:24 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jou voorstel word heelhartig ondersteun. Maar, speel Joggie nog?
; -))

"Annette" skryf in boodskap news:9h9qvd$d079c$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oor die radio vanmiddag - Michael du Plessis ( hy leef nog!!) sê ons moet
> Bobby as kaptein ondersteun?
>
> Ek dink dat die ou stelsel van proewe speel moet weer terug moet kom. Dan
> kan die spelers wat tans in vorm is gekies word - en ons sal nie meer
> spelers in die span hê wat op reputasies van 4 jaar gelede gekies word nie.
> Joggie Jansen , Tienie le Roux en 'n klomp ander goeie spelers sou nooit
> Springbokke gewees het as dit nie vir die proefsisteem was nie.
> Annette
>
> Riaan wrote in message
> news:9h9i9k$d1n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Net toe almal gedink het dit KAN NIE kakker gaan met die bokke nie, toe
> pluk
>> klein Harry nog 'n haas uit sy hoed uit.
>>
>> Ek dink die ouens moet teruggaan na die dae toe daar werklik net een
>> afrigter was, want die klomp "konsultante" doen ook maar weinig. Dit werk
>> maar so in die privaatsektor ook, die konsultante kry die geld, maar die
>> permanente werkers doen die meeste.
>>
>
Vorige onderwerp: Bobby?
Volgende onderwerp: Re: Reservate?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:50:48 MGT 2024