Knokkedee ?? [boodskap #45136] |
Di, 26 Junie 2001 08:27 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai NG,
Ek het 'n tape waarop 'n ou tannie
vertel oor sy jeugd in Kuilsrivier
in 1860. Die tape is afgeneem in 1950.
Sy praat van 'n "knokkedee" -
dit sal 'n stokkie wees met 'n sagt
knop met 'n omtrek van 10 cm.
Sal iemand asseblief vir my se wat dit is ?
dankie
Patrick
|
|
|
Re: Knokkedee ?? [boodskap #45143 is 'n antwoord op boodskap #45136] |
Di, 26 Junie 2001 10:52 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ken nie - maar klink na 'n knopkierie met 'n sagte kop?
Annette
L&P skryf in boodskap news:ant2608340b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Haai NG,
>
> Ek het 'n tape waarop 'n ou tannie
> vertel oor sy jeugd in Kuilsrivier
> in 1860. Die tape is afgeneem in 1950.
>
> Sy praat van 'n "knokkedee" -
> dit sal 'n stokkie wees met 'n sagt
> knop met 'n omtrek van 10 cm.
>
> Sal iemand asseblief vir my se wat dit is ?
>
> dankie
>
> Patrick
>
|
|
|