| Tande [boodskap #45027] |
Ma., 25 Junie 2001 12:59  |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: Mei 2001
|
Volle Lid |
|
|
Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
dan nou man die mans? ;-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45046 is 'n antwoord op boodskap #45027] |
Ma., 25 Junie 2001 16:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gotlieb!!! Wolhaar stories?:))))))))
Nee man - dit laat ons net sexy lyk:)))
Annette ( die enigste persoon op WWW met 'n passion gap:)) )
Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45047 is 'n antwoord op boodskap #45035] |
Ma., 25 Junie 2001 16:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Wouter - kontak enige dokter op 'n klein dorpie - waar daar geen
tandarts is nie - die dokter sal jou kan vertel hoeveel versoeke hy daagliks
kry om die tande te trek vir die sexy look:))))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b373dc9.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter : Hulle sê dit soen so lekker.
>
> Soos ou Farmer Brown gesê het:
> "Ek voel so lekker want sy soen so lekker!" :-0
>
> Maar het sommige van die mans maar net in iets vasgeloop terwyl hulle vol
> wyn was nie?
>
>
> "Gottlieb" wrote in message
> news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45049 is 'n antwoord op boodskap #45027] |
Ma., 25 Junie 2001 16:16   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gottlieb wrote:
> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)
Een van die redes wat al aangegee is, is dat dit uit diedae van slawerny
kom. As jy jouself onaantreklik vir
die slawehandelaars maak, dan los hulle jou uit. En later
word dit die mode.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45063 is 'n antwoord op boodskap #45027] |
Ma., 25 Junie 2001 17:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sien? Ons stem saam!! Dit laat mens sexy lyk:)))
Annette
skryf in boodskap news:3B3764A7.30358B0C@home.com...
> Gottlieb wrote:
>
>> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
>> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
>> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
>> dan nou man die mans? ;-)
>
> Een van die redes wat al aangegee is, is dat dit uit diedae van slawerny
> kom. As jy jouself onaantreklik vir
> die slawehandelaars maak, dan los hulle jou uit. En later
> word dit die mode.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45145 is 'n antwoord op boodskap #45127] |
Di., 26 Junie 2001 10:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sexy dink?:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:03ggjtg09jtt1odu15ncch86fpr4bo5lis@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 19:10:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sien? Ons stem saam!! Dit laat mens sexy lyk:)))
>> Annette
>
> sexy lyk...? sexy wees...? :-)))
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45171 is 'n antwoord op boodskap #45168] |
Di., 26 Junie 2001 15:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ken iemand wat pas na skool by 'n begrafnisondernemer begin werk het. Hy het
net 'n maand daar uitgehou.
Die begrafnisondermener het te vertel as hy nie elke dag aan 'n lyk kan vat
nie, begin sy hande jeuk:)))
So, inderdaad, lyke kan sexy vir sommige mense wees:))))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9ha82b$7fv$1@news1.xs4all.nl...
>
> sexy lyk:)))
>>> Annette
>>
>> sexy lyk...? sexy wees...? :-)))
>>
>> DD
>
> 'n lyk in Nederlands is die lyf van iemand die dood is, ek glo nie dat dit
> sexy is nie, en nie sal wees nie.
> Oke daar is mense die dink dit is sexy :-))
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45172 is 'n antwoord op boodskap #45169] |
Di., 26 Junie 2001 15:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Sies Rico!!:))) Ons is baie beskaaf hier. Ons praat van die
wolmerk:)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9ha86f$86a$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Gotlieb!!! Wolhaar stories?:))))))))
>> Nee man - dit laat ons net sexy lyk:)))
>>
>> Wouter:
>> Dalk 'n bolhaarstorie?
>
> Wolhaar stories en bolhaarstories, sexy lyke, ek is so skaam ek gesels op
> hierdie NG, dis nou 'n skaamhaarstorie
>
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45198 is 'n antwoord op boodskap #45188] |
Di., 26 Junie 2001 20:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ricotjie, hoe jonk is jy mmmmm?
Nog nooit gehoor interessante manne dink intellegente dames is sexy nie ?
Dus sexy is alles in die kop:))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9hamdm$t67$1@news1.xs4all.nl...
>
> sexy dink!
>>
>> DD
>
> Ek glo sex(y) en dink gaan ook heeltemal nie saam nie
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45199 is 'n antwoord op boodskap #45190] |
Di., 26 Junie 2001 20:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is maar nog net 14:))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:ehnhjtg793t5dii8b2vtn7vprjfflrk1g1@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 21:10:12 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>>
>> sexy dink!
>
>>> DD
>>
>> Ek glo sex(y) en dink gaan ook heeltemal nie saam nie
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Jy's skerp Rico!
> Hierdie is een van baie kere wat ek met jou saamstem!
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45230 is 'n antwoord op boodskap #45027] |
Wo., 27 Junie 2001 04:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself deur
self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette,
>> Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>> :-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>
> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
> :-))))
>
> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
> of te nie.
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45252 is 'n antwoord op boodskap #45230] |
Wo., 27 Junie 2001 07:51   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Dis politiek dames!!!
'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande eet,
vir altyd :-))))
En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer so is
soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys is
nie te erg nie, want
Kraakijs is geen breekijs!!
Blaffende honden bijten niet!!
DD kan dit wel vertaal :-)))
Dus Danielle en Annette baie groete
Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>
> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself deur
> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
> Annette
>
> Danielle wrote in message
> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Annette,
>>> Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>> :-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>
>> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>> :-))))
>>
>> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
>> of te nie.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45262 is 'n antwoord op boodskap #45252] |
Wo., 27 Junie 2001 09:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
> Dis politiek dames!!!
>
> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande eet,
> vir altyd :-))))
>
> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer so is
> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys is
> nie te erg nie, want
> Kraakijs is geen breekijs!!
> Blaffende honden bijten niet!!
> DD kan dit wel vertaal :-)))
>
> Dus Danielle en Annette baie groete
>
> Rico
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>
>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself deur
>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>> Annette
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>> Annette,
>>>> Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> :-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>
>>> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>> :-))))
>>>
>>> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
>>> of te nie.
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45308 is 'n antwoord op boodskap #45262] |
Wo., 27 Junie 2001 18:02   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Aftog????????
Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>> Dis politiek dames!!!
>>
>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande eet,
>> vir altyd :-))))
>>
>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer so
> is
>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys is
>> nie te erg nie, want
>> Kraakijs is geen breekijs!!
>> Blaffende honden bijten niet!!
>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>
>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>
>> Rico
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>
>>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself
> deur
>>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>> Annette
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Annette,
>>>> >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>>
>>>> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> :-))))
>>>>
>>>> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
>>>> of te nie.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45312 is 'n antwoord op boodskap #45308] |
Wo., 27 Junie 2001 18:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie Dankie vir die gerusstelling:)))
Ek en Danielle sal by voorbaat ons organe reg kry:)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9hd6qc$c01$1@news1.xs4all.nl...
> Aftog????????
> Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>>> Dis politiek dames!!!
>>>
>>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande
> eet,
>>> vir altyd :-))))
>>>
>>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer
so
>> is
>>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys
> is
>>> nie te erg nie, want
>>> Kraakijs is geen breekijs!!
>>> Blaffende honden bijten niet!!
>>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>>
>>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>>
>>> Rico
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>>
>>>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself
>> deur
>>>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Danielle wrote in message
>>>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> > On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Annette,
>>>> > >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> > >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>> >
>>>> > Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> > :-))))
>>>> >
>>>> > Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!!
> Grappies
>>>> > of te nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45322 is 'n antwoord op boodskap #45308] |
Wo., 27 Junie 2001 21:31   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Spel tog reg mense, dis ANNETTE en ERNEST - nie Anette en Ernst nie.
pop
Rico skryf in boodskap news:9hd6qc$c01$1@news1.xs4all.nl...
> Aftog????????
> Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>>> Dis politiek dames!!!
>>>
>>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande
> eet,
>>> vir altyd :-))))
>>>
>>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer
so
>> is
>>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys
> is
>>> nie te erg nie, want
>>> Kraakijs is geen breekijs!!
>>> Blaffende honden bijten niet!!
>>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>>
>>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>>
>>> Rico
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>>
>>>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself
>> deur
>>>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Danielle© wrote in message
>>>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> > On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Annette,
>>>> > >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> > >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>> >
>>>> > Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> > :-))))
>>>> >
>>>> > Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!!
> Grappies
>>>> > of te nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Tande [boodskap #45334 is 'n antwoord op boodskap #45322] |
Wo., 27 Junie 2001 22:35  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Poppie - ek gee nie om nie - dit gee my soveel meer persoonlikhede:)))
Annette
poppie skryf in boodskap news:9hdj7b$789$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Spel tog reg mense, dis ANNETTE en ERNEST - nie Anette en Ernst nie.
>
> pop
>
>
> Rico wrote in message
> news:9hd6qc$c01$1@news1.xs4all.nl...
>> Aftog????????
>> Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
>>> Annette
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Dis politiek dames!!!
>>>>
>>>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>>>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande
>> eet,
>>>> vir altyd :-))))
>>>>
>>>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie
meer
> so
>>> is
>>>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun
ys
>> is
>>>> nie te erg nie, want
>>>> Kraakijs is geen breekijs!!
>>>> Blaffende honden bijten niet!!
>>>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>>>
>>>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>>>
>>>> Rico
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>> >
>>>> > Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy
jouself
>>> deur
>>>> > self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Danielle wrote in message
>>>> > news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> > > On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Annette,
>>>> > > >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente
> dames???????????
>>>> > > >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>> > >
>>>> > > Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> > > :-))))
>>>> > >
>>>> > > Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!!
>> Grappies
>>>> > > of te nie.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|