Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle denker
Danielle denker [boodskap #45034] |
Mon, 25 June 2001 13:32  |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Die deurmekaar plaasvarkie wat weier om
> verdere verwarring te probeer opklaar.
Danielle (TM)
Toemaar plaasvarkie - hier is 'n glasie brannewyn met Tab. Dit sal
help met die verwarring. Jy moet ontwar, want ek wil nog met jou
gesels oor "vrye spraak" en "vrye denke". :-))
Wouter
Dankie dame Danielle. Nou maar spreek dat ons kan denk :-)
|
|
|
|
|
Re: Danielle denker [boodskap #45108 is 'n antwoord op boodskap #45060] |
Tue, 26 June 2001 06:25  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sy is mos nog op preggie leave. Sy is mos nog nie vrybaar nie? 8-0
"Annette" skryf in boodskap news:9h7p1h$cefbv$12@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie vir die nota Wouter. Ek dink ons het om en by dieselfde tyd tot die
> besluit gekom om Emmy maar alleen te laat voortwoed op die kale terrein van
> distrik 6:))))
>
> Vir wat wil Danielle denk terwyl sy vry?
> Annette
>
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b373cfd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wouter
>>> Die deurmekaar plaasvarkie wat weier om
>>> verdere verwarring te probeer opklaar.
>>
>> Danielle (TM)
>> Toemaar plaasvarkie - hier is 'n glasie brannewyn met Tab. Dit sal
>> help met die verwarring. Jy moet ontwar, want ek wil nog met jou
>> gesels oor "vrye spraak" en "vrye denke". :-))
>>
>> Wouter
>> Dankie dame Danielle. Nou maar spreek dat ons kan denk :-)
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:41 UTC 2025
|