| Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45010] |
Ma., 25 Junie 2001 11:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
DFM soos hulle in die handel en wandel bekend is, het gereageer.
Blykbaar, as hulle gedwing word, gaan hulle hul naam verander na:
Kader Asmal Kollege en as KAK bekend staan:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45050 is 'n antwoord op boodskap #45024] |
Ma., 25 Junie 2001 16:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Of wie onthou nog die dae van die Konserwatiewe Afrikaanse Kerk?:)))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b372e14.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter:
> Dit herinner my aan 'n tyd, lank terug, toe ons koshuiskos nie te wonderlik
> was nie. Ons het toe 'n kos aangeleenthede komitee gestig om op die saak in
> te gaan.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9h781c$ce6so$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> DFM soos hulle in die handel en wandel bekend is, het gereageer.
> Blykbaar, as hulle gedwing word, gaan hulle hul naam verander na:
> Kader Asmal Kollege en as KAK bekend staan:)))
>
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45186 is 'n antwoord op boodskap #45179] |
Di., 26 Junie 2001 19:05   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
teef te noem, of 'n koe?????
Annette, asseblief help my!!!!!
Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
:-)))
Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>>
>>> Laat slapende koeie met rus, Rico
>
>>> DD
>>
>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>
>> Gr. Rico
>>
> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45195 is 'n antwoord op boodskap #45186] |
Di., 26 Junie 2001 20:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand my
'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
> teef te noem, of 'n koe?????
>
> Annette, asseblief help my!!!!!
> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>
> :-)))
> Gr.Rico
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>>
>>>> Laat slapende koeie met rus, Rico
>>
>>>> DD
>>>
>>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>
>>> Gr. Rico
>>>
>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45209 is 'n antwoord op boodskap #45195] |
Di., 26 Junie 2001 23:08   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
HAHAHAHAHAHA.
Gr.Rico.
"Annette" skryf in boodskap news:9harsn$d2r94$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand my
> 'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
>> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
>> teef te noem, of 'n koe?????
>>
>> Annette, asseblief help my!!!!!
>> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>>
>> :-)))
>> Gr.Rico
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> > Laat slapende koeie met rus, Rico
>>>
>>>> > DD
>>>>
>>>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>>
>>>> Gr. Rico
>>>>
>>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45225 is 'n antwoord op boodskap #45195] |
Wo., 27 Junie 2001 04:47   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom , dink jy dan dis melktyd ?
"Annette" skryf in boodskap news:9harsn$d2r94$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand my
> 'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
>> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
>> teef te noem, of 'n koe?????
>>
>> Annette, asseblief help my!!!!!
>> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>>
>> :-)))
>> Gr.Rico
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> > Laat slapende koeie met rus, Rico
>>>
>>>> > DD
>>>>
>>>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>>
>>>> Gr. Rico
>>>>
>>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45248 is 'n antwoord op boodskap #45225] |
Wo., 27 Junie 2001 06:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet daar is melktyd ten minste een maal per dag:))))
Annette
Krokkie
wrote in message
news:3b3964bd$0$223@hades.is.co.za...
> Hoekom , dink jy dan dis melktyd ?
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9harsn$d2r94$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand
> my
>> 'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
>>> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou
> 'n
>>> teef te noem, of 'n koe?????
>>>
>>> Annette, asseblief help my!!!!!
>>> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>>>
>>> :-)))
>>> Gr.Rico
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>>>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >
>>>> >> Laat slapende koeie met rus, Rico
>>>>
>>>> >> DD
>>>> >
>>>> >Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>>>
>>>> >Gr. Rico
>>>> >
>>>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>>>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45314 is 'n antwoord op boodskap #45303] |
Wo., 27 Junie 2001 18:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Word nie????:))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:195kjt09ui9f30pvc2sou1i89ahfoulpd9@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 08:04:44 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek weet daar is melktyd ten minste een maal per dag:))))
>> Annette
>>
>> Krokkie
>
> Dan sal jy nie 'n malkoei word nie
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45332 is 'n antwoord op boodskap #45318] |
Wo., 27 Junie 2001 22:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Baie goed!!
Ek het bedoel ek moet al die malkoei siekte hê om so hier tekere te gaan:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:tqikjtg8gnign9efmh0478ndb3adjuknsi@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 20:43:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Word nie????:))))
>> Annette
>>
>
> of anders sal dit helend wees
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45350 is 'n antwoord op boodskap #45333] |
Do., 28 Junie 2001 05:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Duh?:))
Annete
Davie Davis skryf in boodskap news:6pnkjt87h1gmi5v9hf1q9d6s5807lhjrd8@4ax.com...
> On Thu, 28 Jun 2001 00:34:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Baie goed!!
>> Ek het bedoel ek moet al die malkoei siekte hê om so hier tekere te gaan:)))
>> Annette
>>
>
> Dan sal dit vir ons almal geld - aan die ander kant kan 'n vrou nie
> malkoei siekte kry nie onthou - want malkoeisiekte is 'n aantasting
> van die brein :_))
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45377 is 'n antwoord op boodskap #45333] |
Do., 28 Junie 2001 13:34  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:6pnkjt87h1gmi5v9hf1q9d6s5807lhjrd8@4ax.com...
> Dan sal dit vir ons almal geld - aan die ander kant kan 'n vrou nie
> malkoei siekte kry nie onthou - want malkoeisiekte is 'n aantasting
> van die brein :_))
>
> DD
Ek vra nou die dag vir my suster in Mosselbaai (oor die foon!) waar haar
seun (my peetkind) sy slim brein vandaan kry (ek dag toe dis seker van my
af...). Nee, se sy, hy het dit van sy pa af gekry, want sy het nog haar
brein!
|
|
|
|