Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool)
Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45010] Ma, 25 Junie 2001 11:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DFM soos hulle in die handel en wandel bekend is, het gereageer.
Blykbaar, as hulle gedwing word, gaan hulle hul naam verander na:
Kader Asmal Kollege en as KAK bekend staan:)))

Annette
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45012 is 'n antwoord op boodskap #45010] Ma, 25 Junie 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 13:28:04 +0200, "Annette" wrote:

> DFM soos hulle in die handel en wandel bekend is, het gereageer.
> Blykbaar, as hulle gedwing word, gaan hulle hul naam verander na:
> Kader Asmal Kollege en as KAK bekend staan:)))
>
> Annette
>
>

Nie vir jou ore en oë nie Emmy

DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45021 is 'n antwoord op boodskap #45010] Ma, 25 Junie 2001 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Boesak High.Gaan hulle vaae ook verander. Nuwe vakke"how to defraud"

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9h7p10$cefbv$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Of wie onthou nog die dae van die Konserwatiewe Afrikaanse Kerk?:)))
> Annette
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b372e14.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter:
>> Dit herinner my aan 'n tyd, lank terug, toe ons koshuiskos nie te
> wonderlik
>> was nie. Ons het toe 'n kos aangeleenthede komitee gestig om op die saak
> in
>> te gaan.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9h781c$ce6so$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> DFM soos hulle in die handel en wandel bekend is, het gereageer.
>> Blykbaar, as hulle gedwing word, gaan hulle hul naam verander na:
>> Kader Asmal Kollege en as KAK bekend staan:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45024 is 'n antwoord op boodskap #45010] Ma, 25 Junie 2001 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter:
Dit herinner my aan 'n tyd, lank terug, toe ons koshuiskos nie te wonderlik
was nie. Ons het toe 'n kos aangeleenthede komitee gestig om op die saak in
te gaan.

"Annette" skryf in boodskap news:9h781c$ce6so$1@ID-92016.news.dfncis.de...
DFM soos hulle in die handel en wandel bekend is, het gereageer.
Blykbaar, as hulle gedwing word, gaan hulle hul naam verander na:
Kader Asmal Kollege en as KAK bekend staan:)))

Annette
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45050 is 'n antwoord op boodskap #45024] Ma, 25 Junie 2001 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Of wie onthou nog die dae van die Konserwatiewe Afrikaanse Kerk?:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b372e14.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter:
> Dit herinner my aan 'n tyd, lank terug, toe ons koshuiskos nie te wonderlik
> was nie. Ons het toe 'n kos aangeleenthede komitee gestig om op die saak in
> te gaan.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9h781c$ce6so$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> DFM soos hulle in die handel en wandel bekend is, het gereageer.
> Blykbaar, as hulle gedwing word, gaan hulle hul naam verander na:
> Kader Asmal Kollege en as KAK bekend staan:)))
>
> Annette
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45069 is 'n antwoord op boodskap #45012] Ma, 25 Junie 2001 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Nie vir jou ore en oë nie Emmy
>
> DD
>

Waar is Emmy eintlik????
Ek het al so lank nie meer haar hier gesien nie.

Gr.Rico
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45125 is 'n antwoord op boodskap #45069] Di, 26 Junie 2001 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 19:35:05 +0200, "Rico" wrote:

>
>> Nie vir jou ore en oë nie Emmy

>> DD

>
>
> Waar is Emmy eintlik????
> Ek het al so lank nie meer haar hier gesien nie.
>
> Gr.Rico
>

Laat slapende koeie met rus, Rico

DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45166 is 'n antwoord op boodskap #45125] Di, 26 Junie 2001 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Laat slapende koeie met rus, Rico
>
> DD

Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
Maar goed, dit maak nie saak nie, want Als het kalf verdronken is, dempt men
de put.

Gr. Rico
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45179 is 'n antwoord op boodskap #45166] Di, 26 Junie 2001 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico" wrote:

>
>> Laat slapende koeie met rus, Rico

>> DD
>
> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).

> Gr. Rico
>
Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait

DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45186 is 'n antwoord op boodskap #45179] Di, 26 Junie 2001 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
teef te noem, of 'n koe?????

Annette, asseblief help my!!!!!
Wat dink jy ek kan jou beter noem?????

:-)))
Gr.Rico

"Davie Davis" skryf in boodskap news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>>
>>> Laat slapende koeie met rus, Rico
>
>>> DD
>>
>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>
>> Gr. Rico
>>
> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>
> DD
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45189 is 'n antwoord op boodskap #45186] Di, 26 Junie 2001 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 21:05:25 +0200, "Rico" wrote:

> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
> teef te noem, of 'n koe?????
>
> Annette, asseblief help my!!!!!
> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>
> :-)))
> Gr.Rico
>

Ek vra verskoning aan jou en aan Emmy, Rico. Jy is heeltemal reg.
Sò...
Moet nie slapende honde wakker maak nie!

DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45195 is 'n antwoord op boodskap #45186] Di, 26 Junie 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand my
'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
> teef te noem, of 'n koe?????
>
> Annette, asseblief help my!!!!!
> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>
> :-)))
> Gr.Rico
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>>
>>>> Laat slapende koeie met rus, Rico
>>
>>>> DD
>>>
>>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>
>>> Gr. Rico
>>>
>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>
>> DD
>>
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45209 is 'n antwoord op boodskap #45195] Di, 26 Junie 2001 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
HAHAHAHAHAHA.

Gr.Rico.
"Annette" skryf in boodskap news:9harsn$d2r94$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand my
> 'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
>> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
>> teef te noem, of 'n koe?????
>>
>> Annette, asseblief help my!!!!!
>> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>>
>> :-)))
>> Gr.Rico
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> > Laat slapende koeie met rus, Rico
>>>
>>>> > DD
>>>>
>>>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>>
>>>> Gr. Rico
>>>>
>>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45225 is 'n antwoord op boodskap #45195] Wo, 27 Junie 2001 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom , dink jy dan dis melktyd ?

"Annette" skryf in boodskap news:9harsn$d2r94$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand my
> 'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
>> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou 'n
>> teef te noem, of 'n koe?????
>>
>> Annette, asseblief help my!!!!!
>> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>>
>> :-)))
>> Gr.Rico
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> > Laat slapende koeie met rus, Rico
>>>
>>>> > DD
>>>>
>>>> Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>>
>>>> Gr. Rico
>>>>
>>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45248 is 'n antwoord op boodskap #45225] Wo, 27 Junie 2001 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet daar is melktyd ten minste een maal per dag:))))
Annette

Krokkie
wrote in message
news:3b3964bd$0$223@hades.is.co.za...
> Hoekom , dink jy dan dis melktyd ?
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9harsn$d2r94$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, ek kan jou ongelukkig nie help nie - ek het geen probleem as iemand
> my
>> 'n koei of 'n sog noem nie - dit wakker die moedersinstink aan in my:)))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9ham4n$sc3$1@news1.xs4all.nl...
>>> DD, nou het ek hier 'n baie groot probleem, wat is nou minner, 'n vrou
> 'n
>>> teef te noem, of 'n koe?????
>>>
>>> Annette, asseblief help my!!!!!
>>> Wat dink jy ek kan jou beter noem?????
>>>
>>> :-)))
>>> Gr.Rico
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:6ghhjtokb5hg1c731n5htperolvifap935@4ax.com...
>>>> On Tue, 26 Jun 2001 16:59:43 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >
>>>> >> Laat slapende koeie met rus, Rico
>>>>
>>>> >> DD
>>>> >
>>>> >Nou het ek tog gedink, dit was slapende honde :-).
>>>>
>>>> >Gr. Rico
>>>> >
>>>> Kan tog nie vir Emmy 'n teef noem nie Rico!
>>>> Jy weet tog my maniere is redelik ôrraait
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45303 is 'n antwoord op boodskap #45248] Wo, 27 Junie 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Jun 2001 08:04:44 +0200, "Annette" wrote:

> Ek weet daar is melktyd ten minste een maal per dag:))))
> Annette
>
> Krokkie

Dan sal jy nie 'n malkoei word nie

DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45314 is 'n antwoord op boodskap #45303] Wo, 27 Junie 2001 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Word nie????:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:195kjt09ui9f30pvc2sou1i89ahfoulpd9@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 08:04:44 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek weet daar is melktyd ten minste een maal per dag:))))
>> Annette
>>
>> Krokkie
>
> Dan sal jy nie 'n malkoei word nie
>
> DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45318 is 'n antwoord op boodskap #45314] Wo, 27 Junie 2001 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Jun 2001 20:43:12 +0200, "Annette" wrote:

> Word nie????:))))
> Annette
>

of anders sal dit helend wees

DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45332 is 'n antwoord op boodskap #45318] Wo, 27 Junie 2001 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Baie goed!!
Ek het bedoel ek moet al die malkoei siekte hê om so hier tekere te gaan:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:tqikjtg8gnign9efmh0478ndb3adjuknsi@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 20:43:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Word nie????:))))
>> Annette
>>
>
> of anders sal dit helend wees
>
> DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45333 is 'n antwoord op boodskap #45332] Wo, 27 Junie 2001 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Jun 2001 00:34:37 +0200, "Annette" wrote:

> :)))) Baie goed!!
> Ek het bedoel ek moet al die malkoei siekte hê om so hier tekere te gaan:)))
> Annette
>

Dan sal dit vir ons almal geld - aan die ander kant kan 'n vrou nie
malkoei siekte kry nie onthou - want malkoeisiekte is 'n aantasting
van die brein :_))

DD
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45342 is 'n antwoord op boodskap #45333] Do, 28 Junie 2001 01:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Dan sal dit vir ons almal geld - aan die ander kant kan 'n vrou nie
> malkoei siekte kry nie onthou - want malkoeisiekte is 'n aantasting
> van die brein :_))
>
> DD

Skerp Davie :-)))))))))))))))

Gr.Rico
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45350 is 'n antwoord op boodskap #45333] Do, 28 Junie 2001 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Duh?:))
Annete

Davie Davis skryf in boodskap news:6pnkjt87h1gmi5v9hf1q9d6s5807lhjrd8@4ax.com...
> On Thu, 28 Jun 2001 00:34:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Baie goed!!
>> Ek het bedoel ek moet al die malkoei siekte hê om so hier tekere te gaan:)))
>> Annette
>>
>
> Dan sal dit vir ons almal geld - aan die ander kant kan 'n vrou nie
> malkoei siekte kry nie onthou - want malkoeisiekte is 'n aantasting
> van die brein :_))
>
> DD
>
Re: Nuwe naam vir DF Malan (Hoërskool) [boodskap #45377 is 'n antwoord op boodskap #45333] Do, 28 Junie 2001 13:34 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:6pnkjt87h1gmi5v9hf1q9d6s5807lhjrd8@4ax.com...

> Dan sal dit vir ons almal geld - aan die ander kant kan 'n vrou nie
> malkoei siekte kry nie onthou - want malkoeisiekte is 'n aantasting
> van die brein :_))
>
> DD

Ek vra nou die dag vir my suster in Mosselbaai (oor die foon!) waar haar
seun (my peetkind) sy slim brein vandaan kry (ek dag toe dis seker van my
af...). Nee, se sy, hy het dit van sy pa af gekry, want sy het nog haar
brein!
Vorige onderwerp: Re: Apartheid 1
Volgende onderwerp: Apartheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:25:05 MGT 2024