Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » enigste/enige
enigste/enige [boodskap #44801] Vr, 22 Junie 2001 00:56 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
bruin man met die naam Rykheer in SA is.

Gloudina, jy sê hier nou die enigste ding, is dit regtig Afrikaans???
In Nederlands is dit fout.
Jy moet sê eniGe.
Ek wonner net daaroor.

Gr.Rico
Re: enigste/enige [boodskap #44803 is 'n antwoord op boodskap #44801] Vr, 22 Junie 2001 01:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>
> Gloudina, jy sê hier nou die enigste ding, is dit regtig Afrikaans???
> In Nederlands is dit fout.
> Jy moet sê eniGe.
> Ek wonner net daaroor.
>

In Afrikaans beteken "enige ding" = any thing
en "enigste ding" = the only thing. Is dit nie
dieselfde in Nederlands as jy wil sê "it is the
only thing that I am happy about" nie?

Luister, jy gebruik die spelling "wonner"
wanneer meeste mense die woord "wonder"
sal spel. "Wonner" in die skryftaal word
alleen gebruik wanneer jy opsetlik wil klink
of jy plat praat. Dit het dus 'n ander "mode
of meaning" as "ek wonder."

Gloudina
Re: enigste/enige [boodskap #44821 is 'n antwoord op boodskap #44801] Vr, 22 Junie 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Enige en enigste is twee heeltemal verskillende woorde in Afrikaans Rico
Ek het nou nie my verklarende woordeboek naby nie, maar die twee word soos
volg gebruik.
As 'n persoon moet een kies uit baie en hy gee nie om watter een nie sal hy
sê: Gee my enige een.
As dieselfde persoon 'n voorkeur het vir 'n spesifieke een sal hy sê: Die
enigste een waarin ek belangstel is .........

Ek hoop dit maak dit duidelik vir jou.
Sakkie (wat nou maar noodgedwonge Gloudina se reëltjie moes gelees het
deurdat Rico dit gepos het.)

"Rico" skryf in boodskap news:9gu4r6$n3o$1@news1.xs4all.nl...
>
> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>
>
> Gloudina, jy sê hier nou die enigste ding, is dit regtig Afrikaans???
> In Nederlands is dit fout.
> Jy moet sê eniGe.
> Ek wonner net daaroor.
>
> Gr.Rico
>
Re: enigste/enige [boodskap #44839 is 'n antwoord op boodskap #44801] Vr, 22 Junie 2001 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe klink 'n swarte met die van: Boerleider...
________________________________________
> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
Re: enigste/enige [boodskap #44844 is 'n antwoord op boodskap #44801] Vr, 22 Junie 2001 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Enigste" is by ons 'n meestal afgekeurde versterking van "enige"
wat in baie Vlaamse dialekte nog gebruik word soos in dit Afrikaans
van Gloudina.
Ons sal dus ook sê: "Het enigste ding waarover ik blij ben,...", maar
eintlik moet ons sê: "Het enige ding waarover ik blij ben,..".
Die onderskeid tussen "enig" as 'die een of ander' of andersyds as
'sonder gelyke' bestaan ook nog in die Nederlands. Ons sê nog
byvoorbeeld: "Is daar enig onderscheid tussen.., etc., etc"? Maar
ek voel dat die gebruik daarvan agteruitgaan. Ons sal dus nie meer
sê nie van: "Is daar enig mens in de zaal?" maar ons sal sê: "Is daar
een mens?" of "Is daar iemand?".
Ek is eintlik nog gelukkig dat Gloudina die vorm "enigste" nog
gebruik. Soos ek al eens gesê het leef in Afrikaans nog oue geeste
wat in Nederlands ook nog bestaan het.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

@home.com schreef:

> Rico wrote:
>
>> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
>> bruin man met die naam Rykheer in SA is.

>> Gloudina, jy sê hier nou die enigste ding, is dit regtig Afrikaans???=
>
>> In Nederlands is dit fout.
>> Jy moet sê eniGe.
>> Ek wonner net daaroor.

>
> In Afrikaans beteken "enige ding" =3D any thing
> en "enigste ding" =3D the only thing. Is dit nie
> dieselfde in Nederlands as jy wil sê "it is the
> only thing that I am happy about" nie?
>
> Luister, jy gebruik die spelling "wonner"
> wanneer meeste mense die woord "wonder"
> sal spel. "Wonner" in die skryftaal word
> alleen gebruik wanneer jy opsetlik wil klink
> of jy plat praat. Dit het dus 'n ander "mode
> of meaning" as "ek wonder."
>
> Gloudina
>
Re: enigste/enige [boodskap #44848 is 'n antwoord op boodskap #44839] Vr, 22 Junie 2001 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Jun 2001 14:02:26 +0200, "Max" wrote:

> Hoe klink 'n swarte met die van: Boerleider...
> ________________________________________
>> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
>> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>
>
Nie werklik snaaks nie in ag geneem dat daar swart boere is.
(Wél nie Boere nie maar boere)

Hallo Max

DD
Re: enigste/enige [boodskap #44857 is 'n antwoord op boodskap #44801] Sa, 23 Junie 2001 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die ou witvrou Gloudina skryf : "waar sore losers mekaar nou warm vryf", en
dan vervuil sy haarself oor die woordjie "wonner".
Gloudina - bepaal jou by jou ou "Black Sash" maatjies wat hul skuldgevoelens
aangespreek het deur saam met swartmans in die bed te klim... Vandaar die
wrok teen "witomies" - hulle het hul neuse opgetrek vir daardie vrouens, en
nou word hulle jou teiken.

skryf in boodskap news:3B329E7F.252F349F@home.com...
Rico wrote:

> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>
> Gloudina, jy sê hier nou die enigste ding, is dit regtig Afrikaans???
> In Nederlands is dit fout.
> Jy moet sê eniGe.
> Ek wonner net daaroor.
>

In Afrikaans beteken "enige ding" = any thing
en "enigste ding" = the only thing. Is dit nie
dieselfde in Nederlands as jy wil sê "it is the
only thing that I am happy about" nie?

Luister, jy gebruik die spelling "wonner"
wanneer meeste mense die woord "wonder"
sal spel. "Wonner" in die skryftaal word
alleen gebruik wanneer jy opsetlik wil klink
of jy plat praat. Dit het dus 'n ander "mode
of meaning" as "ek wonder."

Gloudina
Re: enigste/enige [boodskap #44871 is 'n antwoord op boodskap #44801] Sa, 23 Junie 2001 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Die ou witvrou Gloudina skryf : "waar sore losers mekaar nou warm vryf", en
> dan vervuil sy haarself oor die woordjie "wonner".
> Gloudina - bepaal jou by jou ou "Black Sash" maatjies wat hul skuldgevoelens
> aangespreek het deur saam met swartmans in die bed te klim... Vandaar die
> wrok teen "witomies" - hulle het hul neuse opgetrek vir daardie vrouens, en
> nou word hulle jou teiken.
>

Omdat Rico oorspronklik gevra het dat mense hom help
met sy Afrikaans, het ek vry gevoel om dit uit te wys. Hoe
kan mens die subtiliteite van Afrikaans leer, as iemand nie
hier en daar vir jou dit uitwys nie.
Ja, ou wit omie, jy kan maar die Black Sash probeer
neerhaal. Hulle was een van die groepe wat dwarsdeur
die apartheidsregime tog hulle teenstand teen die mense-
skendings duidelik gewys het. Dis tipies ou-wit-omie om
te dink aan die black sash en seks-dade. Hoekom is ou
wit omies altyd so gou om seks by te bring? Alhoewel
hulle ook altyd baie gou is om "godsdiens" by te sleep
as hulle provinsie. (Ek het erens gelees dat in die
apartheidsregime die oorgrote meerderheid van mans
wat gevang was weens die Immoraliteits-wet ( of wat
hulle dit ook al genoem het) juis Afrikanermans was.)

Tant Hessie, wat nog 'n ou
wit omie ontdek het.
Re: enigste/enige [boodskap #44880 is 'n antwoord op boodskap #44801] Sa, 23 Junie 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Maar ek wonder, klink so Engels.
Dit is waarom ek wonner het gebruik.

Gr. Rico.

schreef in bericht news:3B329E7F.252F349F@home.com...
Rico wrote:

> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>
> Gloudina, jy sê hier nou die enigste ding, is dit regtig Afrikaans???
> In Nederlands is dit fout.
> Jy moet sê eniGe.
> Ek wonner net daaroor.
>

In Afrikaans beteken "enige ding" = any thing
en "enigste ding" = the only thing. Is dit nie
dieselfde in Nederlands as jy wil sê "it is the
only thing that I am happy about" nie?

Luister, jy gebruik die spelling "wonner"
wanneer meeste mense die woord "wonder"
sal spel. "Wonner" in die skryftaal word
alleen gebruik wanneer jy opsetlik wil klink
of jy plat praat. Dit het dus 'n ander "mode
of meaning" as "ek wonder."

Gloudina
Re: enigste/enige [boodskap #44893 is 'n antwoord op boodskap #44857] Sa, 23 Junie 2001 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie artikel gaan oor 'n taalkundig probleem en nie oor iets anders
nie. Moenie voortdurend syspronge maak soos 'n haas nie. 'N bietjie
orde in jou kop sal jou nie ontsier nie!

Die groete

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Die ou witvrou Gloudina skryf : "waar sore losers mekaar nou warm vryf", en
> dan vervuil sy haarself oor die woordjie "wonner".
> Gloudina - bepaal jou by jou ou "Black Sash" maatjies wat hul skuldgevoelens
> aangespreek het deur saam met swartmans in die bed te klim... Vandaar die
> wrok teen "witomies" - hulle het hul neuse opgetrek vir daardie vrouens, en
> nou word hulle jou teiken.
>
> skryf in boodskap news:3B329E7F.252F349F@home.com...
> Rico wrote:
>
>> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
>> bruin man met die naam Rykheer in SA is.

>> Gloudina, jy sê hier nou die enigste ding, is dit regtig Afrikaans???
>> In Nederlands is dit fout.
>> Jy moet sê eniGe.
>> Ek wonner net daaroor.

>
> In Afrikaans beteken "enige ding" = any thing
> en "enigste ding" = the only thing. Is dit nie
> dieselfde in Nederlands as jy wil sê "it is the
> only thing that I am happy about" nie?
>
> Luister, jy gebruik die spelling "wonner"
> wanneer meeste mense die woord "wonder"
> sal spel. "Wonner" in die skryftaal word
> alleen gebruik wanneer jy opsetlik wil klink
> of jy plat praat. Dit het dus 'n ander "mode
> of meaning" as "ek wonder."
>
> Gloudina
>
Re: enigste/enige [boodskap #44902 is 'n antwoord op boodskap #44801] So, 24 Junie 2001 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina - die vraag wat ontstaan is bloot... Waarom het jy dit teen
witomies...:
1. Jou pa was nie ene nie?
2. Hulle stel nie belang in jou nie?
3. Hulle het nog nooit in jou belanggestel nie?
4. Hulle sal nooit in jou belangstel nie?
5. Of, al 4 (1 - 4) hierbo?

Jy weet van jou ou libby maatjies en hulle petaljes met swartmans, en
swartvrouens. Dit was die enigste wyse waarop hulle volkome aanvaar was. En
dan - het "witomies" nie meer belanggestel nie...
Ou antie - ek weet van julle... Mense (?) wat nie deur hulle eie mense
aanvaar was nie, moes toevlug soek onder swartes waar hule as bbp's behandel
is.
Ongelukkig het dinge nou verander - die swartmans stel nie meer belang
nie... Ongelukkig vir jou en jou meelopers...

skryf in boodskap news:3B347B1E.F97C630C@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Die ou witvrou Gloudina skryf : "waar sore losers mekaar nou warm vryf", en
>> dan vervuil sy haarself oor die woordjie "wonner".
>> Gloudina - bepaal jou by jou ou "Black Sash" maatjies wat hul skuldgevoelens
>> aangespreek het deur saam met swartmans in die bed te klim... Vandaar die
>> wrok teen "witomies" - hulle het hul neuse opgetrek vir daardie vrouens, en
>> nou word hulle jou teiken.
>>
>
> Omdat Rico oorspronklik gevra het dat mense hom help
> met sy Afrikaans, het ek vry gevoel om dit uit te wys. Hoe
> kan mens die subtiliteite van Afrikaans leer, as iemand nie
> hier en daar vir jou dit uitwys nie.
> Ja, ou wit omie, jy kan maar die Black Sash probeer
> neerhaal. Hulle was een van die groepe wat dwarsdeur
> die apartheidsregime tog hulle teenstand teen die mense-
> skendings duidelik gewys het. Dis tipies ou-wit-omie om
> te dink aan die black sash en seks-dade. Hoekom is ou
> wit omies altyd so gou om seks by te bring? Alhoewel
> hulle ook altyd baie gou is om "godsdiens" by te sleep
> as hulle provinsie. (Ek het erens gelees dat in die
> apartheidsregime die oorgrote meerderheid van mans
> wat gevang was weens die Immoraliteits-wet ( of wat
> hulle dit ook al genoem het) juis Afrikanermans was.)
>
> Tant Hessie, wat nog 'n ou
> wit omie ontdek het.
>
Re: enigste/enige [boodskap #44916 is 'n antwoord op boodskap #44902] So, 24 Junie 2001 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees nou weer so deur die lyne. Dis nie die eerste keer dat sy so seks en
wit omies aanhaal / aanval nie, nie eens gepraat van apartheidsvarke nie...

Ek wonder nou maar net. Dit klink so asof sy iewers langs die pad `n
liefdesteleurstelling gekry het met `n wit omie en toe desperaat maar weer
moes terugkeer na haar eie nasie. Dit is mos maar so, nie waar nie...SOORT
BY SOORT ???

Ek persoonlik dink dit is NO: 5 hieronder...

Jonas skryf in boodskap news:3b357a0c$0$254@helios.is.co.za...
> Gloudina - die vraag wat ontstaan is bloot... Waarom het jy dit teen
> witomies...:
> 1. Jou pa was nie ene nie?
> 2. Hulle stel nie belang in jou nie?
> 3. Hulle het nog nooit in jou belanggestel nie?
> 4. Hulle sal nooit in jou belangstel nie?
> 5. Of, al 4 (1 - 4) hierbo?
>
> Jy weet van jou ou libby maatjies en hulle petaljes met swartmans, en
> swartvrouens. Dit was die enigste wyse waarop hulle volkome aanvaar was. En
> dan - het "witomies" nie meer belanggestel nie...
> Ou antie - ek weet van julle... Mense (?) wat nie deur hulle eie mense
> aanvaar was nie, moes toevlug soek onder swartes waar hule as bbp's behandel
> is.
> Ongelukkig het dinge nou verander - die swartmans stel nie meer belang
> nie... Ongelukkig vir jou en jou meelopers...
>
> skryf in boodskap news:3B347B1E.F97C630C@home.com...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Die ou witvrou Gloudina skryf : "waar sore losers mekaar nou warm
vryf",
> en
>>> dan vervuil sy haarself oor die woordjie "wonner".
>>> Gloudina - bepaal jou by jou ou "Black Sash" maatjies wat hul
> skuldgevoelens
>>> aangespreek het deur saam met swartmans in die bed te klim... Vandaar
> die
>>> wrok teen "witomies" - hulle het hul neuse opgetrek vir daardie
vrouens,
> en
>>> nou word hulle jou teiken.
>>>
>>
>> Omdat Rico oorspronklik gevra het dat mense hom help
>> met sy Afrikaans, het ek vry gevoel om dit uit te wys. Hoe
>> kan mens die subtiliteite van Afrikaans leer, as iemand nie
>> hier en daar vir jou dit uitwys nie.
>> Ja, ou wit omie, jy kan maar die Black Sash probeer
>> neerhaal. Hulle was een van die groepe wat dwarsdeur
>> die apartheidsregime tog hulle teenstand teen die mense-
>> skendings duidelik gewys het. Dis tipies ou-wit-omie om
>> te dink aan die black sash en seks-dade. Hoekom is ou
>> wit omies altyd so gou om seks by te bring? Alhoewel
>> hulle ook altyd baie gou is om "godsdiens" by te sleep
>> as hulle provinsie. (Ek het erens gelees dat in die
>> apartheidsregime die oorgrote meerderheid van mans
>> wat gevang was weens die Immoraliteits-wet ( of wat
>> hulle dit ook al genoem het) juis Afrikanermans was.)
>>
>> Tant Hessie, wat nog 'n ou
>> wit omie ontdek het.
>>
>
Re: enigste/enige [boodskap #44922 is 'n antwoord op boodskap #44801] So, 24 Junie 2001 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Ek lees nou weer so deur die lyne. Dis nie die eerste keer dat sy so seks en
> wit omies aanhaal / aanval nie, nie eens gepraat van apartheidsvarke nie...
>
> Ek wonder nou maar net. Dit klink so asof sy iewers langs die pad `n
> liefdesteleurstelling gekry het met `n wit omie en toe desperaat maar weer
> moes terugkeer na haar eie nasie. Dit is mos maar so, nie waar nie...SOORT
> BY SOORT ???
>

Haai ou Frikkie, goed om weer van jou te hoor. Ek kan mos
op jou staatmaak. So gereeld soos klokslag dink jy aan my, dink
jy oor my, praat jy van my. Die eienaardig hoe gefassineerd ou-
wit-omies is met mense wat anders as hulle is. Ek wonder somtyds
hoekom? Is dit nou omdat hulle psigologies geskend is en hulle
terugkeer na die wond, net soos 'n kind sit en krap aan 'n roof
op 'n seerplek? Of gebruik hulle enige kans om te praat oor seks
tussen verskillende rassegroepe, wat blykbaar vir hulle 'n ewige
fasinasie het. Luister, ou Frikkie, bly jy nog in Port Elizabeth? Gaan
soek dan al die Potgieters op wat, volgens Leswin Laubscher
destyds, geklassifiseer was in die ou dae as "kleurlinge." En gaan
maak vrede met hulle. En kry rus vir jou ewige siel.

Inniglik,
jou M8.
Re: enigste/enige [boodskap #44933 is 'n antwoord op boodskap #44801] So, 24 Junie 2001 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Jun 2001 13:17:09 GMT, @home.com wrote:

>
>
> Haai ou Frikkie, goed om weer van jou te hoor. Ek kan mos
> op jou staatmaak. So gereeld soos klokslag dink jy aan my, dink
> jy oor my, praat jy van my. Die eienaardig hoe gefassineerd ou-
> wit-omies is met mense wat anders as hulle is. Ek wonder somtyds
> hoekom? Is dit nou omdat hulle psigologies geskend is en hulle
> terugkeer na die wond, net soos 'n kind sit en krap aan 'n roof
> op 'n seerplek? Of gebruik hulle enige kans om te praat oor seks
> tussen verskillende rassegroepe, wat blykbaar vir hulle 'n ewige
> fasinasie het. Luister, ou Frikkie, bly jy nog in Port Elizabeth? Gaan
> soek dan al die Potgieters op wat, volgens Leswin Laubscher
> destyds, geklassifiseer was in die ou dae as "kleurlinge." En gaan
> maak vrede met hulle. En kry rus vir jou ewige siel.
>
> Inniglik,
> jou M8.

haai hallo en welkom terug Frikkie

Johan Potgieter
Re: enigste/enige [boodskap #44961 is 'n antwoord op boodskap #44916] So, 24 Junie 2001 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het niks teen seks nie.

Gr.Rico

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9h4bvs$68m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees nou weer so deur die lyne. Dis nie die eerste keer dat sy so seks en
> wit omies aanhaal / aanval nie, nie eens gepraat van apartheidsvarke nie...
>
> Ek wonder nou maar net. Dit klink so asof sy iewers langs die pad `n
> liefdesteleurstelling gekry het met `n wit omie en toe desperaat maar weer
> moes terugkeer na haar eie nasie. Dit is mos maar so, nie waar nie...SOORT
> BY SOORT ???
>
> Ek persoonlik dink dit is NO: 5 hieronder...
>
>
>
> Jonas wrote in message
> news:3b357a0c$0$254@helios.is.co.za...
>> Gloudina - die vraag wat ontstaan is bloot... Waarom het jy dit teen
>> witomies...:
>> 1. Jou pa was nie ene nie?
>> 2. Hulle stel nie belang in jou nie?
>> 3. Hulle het nog nooit in jou belanggestel nie?
>> 4. Hulle sal nooit in jou belangstel nie?
>> 5. Of, al 4 (1 - 4) hierbo?
>>
>> Jy weet van jou ou libby maatjies en hulle petaljes met swartmans, en
>> swartvrouens. Dit was die enigste wyse waarop hulle volkome aanvaar was.
> En
>> dan - het "witomies" nie meer belanggestel nie...
>> Ou antie - ek weet van julle... Mense (?) wat nie deur hulle eie mense
>> aanvaar was nie, moes toevlug soek onder swartes waar hule as bbp's
> behandel
>> is.
>> Ongelukkig het dinge nou verander - die swartmans stel nie meer belang
>> nie... Ongelukkig vir jou en jou meelopers...
>>
>> skryf in boodskap news:3B347B1E.F97C630C@home.com...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Die ou witvrou Gloudina skryf : "waar sore losers mekaar nou warm
> vryf",
>> en
>>>> dan vervuil sy haarself oor die woordjie "wonner".
>>>> Gloudina - bepaal jou by jou ou "Black Sash" maatjies wat hul
>> skuldgevoelens
>>>> aangespreek het deur saam met swartmans in die bed te klim...
Vandaar
>> die
>>>> wrok teen "witomies" - hulle het hul neuse opgetrek vir daardie
> vrouens,
>> en
>>>> nou word hulle jou teiken.
>>>>
>>>
>>> Omdat Rico oorspronklik gevra het dat mense hom help
>>> met sy Afrikaans, het ek vry gevoel om dit uit te wys. Hoe
>>> kan mens die subtiliteite van Afrikaans leer, as iemand nie
>>> hier en daar vir jou dit uitwys nie.
>>> Ja, ou wit omie, jy kan maar die Black Sash probeer
>>> neerhaal. Hulle was een van die groepe wat dwarsdeur
>>> die apartheidsregime tog hulle teenstand teen die mense-
>>> skendings duidelik gewys het. Dis tipies ou-wit-omie om
>>> te dink aan die black sash en seks-dade. Hoekom is ou
>>> wit omies altyd so gou om seks by te bring? Alhoewel
>>> hulle ook altyd baie gou is om "godsdiens" by te sleep
>>> as hulle provinsie. (Ek het erens gelees dat in die
>>> apartheidsregime die oorgrote meerderheid van mans
>>> wat gevang was weens die Immoraliteits-wet ( of wat
>>> hulle dit ook al genoem het) juis Afrikanermans was.)
>>>
>>> Tant Hessie, wat nog 'n ou
>>> wit omie ontdek het.
>>>
>>
>
Re: enigste/enige [boodskap #45288 is 'n antwoord op boodskap #44848] Wo, 27 Junie 2001 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Solank ons nie weer in die "Wat is 'n boer" sirkel beland nie is alles
okay...
_______________________________________________________

"Davie Davis" skryf in boodskap news:g067jt06ghhv5hb8lffd56bl2k5c33n9lv@4ax.com...
> On Fri, 22 Jun 2001 14:02:26 +0200, "Max" wrote:
>
>> Hoe klink 'n swarte met die van: Boerleider...
>> ________________________________________
>>> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
>>> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>>
>>
> Nie werklik snaaks nie in ag geneem dat daar swart boere is.
> (W�l nie Boere nie maar boere)
>
> Hallo Max
>
> DD
>
Re: enigste/enige [boodskap #45302 is 'n antwoord op boodskap #45288] Wo, 27 Junie 2001 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is 'n Boer en wie is My Volk Max?:))))
Annette

Max skryf in boodskap news:9hcv09$a75$1@azure.nl.gxn.net...
> Solank ons nie weer in die "Wat is 'n boer" sirkel beland nie is alles
> okay...
> _______________________________________________________
> "Davie Davis" wrote in message
> news:g067jt06ghhv5hb8lffd56bl2k5c33n9lv@4ax.com...
>> On Fri, 22 Jun 2001 14:02:26 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Hoe klink 'n swarte met die van: Boerleider...
>>> ________________________________________
>>>> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
>>>> bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>>>
>>>
>> Nie werklik snaaks nie in ag geneem dat daar swart boere is.
>> (W�l nie Boere nie maar boere)
>>
>> Hallo Max
>>
>> DD
>>
>
Re: enigste/enige [boodskap #45397 is 'n antwoord op boodskap #45302] Do, 28 Junie 2001 17:21 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Huh uh, ek val nie vir daai een nie...
_________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9hd0et$dc5op$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is 'n Boer en wie is My Volk Max?:))))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9hcv09$a75$1@azure.nl.gxn.net...
>> Solank ons nie weer in die "Wat is 'n boer" sirkel beland nie is alles
>> okay...
>> _______________________________________________________
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:g067jt06ghhv5hb8lffd56bl2k5c33n9lv@4ax.com...
>>> On Fri, 22 Jun 2001 14:02:26 +0200, "Max" wrote:
>>>
>>>> Hoe klink 'n swarte met die van: Boerleider...
>>>> ________________________________________
>>>> > Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
>>>> > bruin man met die naam Rykheer in SA is.
>>>>
>>>>
>>> Nie werklik snaaks nie in ag geneem dat daar swart boere is.
>>> (W�l nie Boere nie maar boere)
>>>
>>> Hallo Max
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Carry On - nog 'n dood
Volgende onderwerp: Komies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 20:07:03 MGT 2024