Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Libelarisme in Restaurante
Libelarisme in Restaurante [boodskap #44675] Wo, 20 Junie 2001 08:44 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
gevolg.

DD
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #44676 is 'n antwoord op boodskap #44675] Wo, 20 Junie 2001 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar dit is net vir die winter so , jy weet mos hoe koud is die venster
tafels in die winter (TIK)

Krokkie

"Davie Davis" skryf in boodskap news:htk0jtgttd5i1dtk156jfsppg5bmpu1c9i@4ax.com...
>
>
> Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
> Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
> Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
> gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
> Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
> langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
> blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
> gevolg.
>
> DD
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44680 is 'n antwoord op boodskap #44676] Wo, 20 Junie 2001 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
is om die koue trek af te blok. :-))))))
Sakkie

"Krokkie"
wrote in message
news:3b306710$0$231@hades.is.co.za...
> Ja maar dit is net vir die winter so , jy weet mos hoe koud is die venster
> tafels in die winter (TIK)
>
> Krokkie
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:htk0jtgttd5i1dtk156jfsppg5bmpu1c9i@4ax.com...
>>
>>
>> Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
>> Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
>> Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
>> gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
>> Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
>> langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
>> blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
>> gevolg.
>>
>> DD
>
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44682 is 'n antwoord op boodskap #44680] Wo, 20 Junie 2001 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Jun 2001 12:38:22 +0200, "Sakkie" wrote:

> En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
> is om die koue trek af te blok. :-))))))
> Sakkie

Het gedink daar sal 'n rede voor wees.

DD
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #44692 is 'n antwoord op boodskap #44675] Wo, 20 Junie 2001 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was dit nou nodig Davie?:))))) Nou sal Emmy weer dink die koerante was reg
en ons hier verkeerd:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:htk0jtgttd5i1dtk156jfsppg5bmpu1c9i@4ax.com...
>
>
> Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
> Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
> Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
> gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
> Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
> langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
> blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
> gevolg.
>
> DD
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #44700 is 'n antwoord op boodskap #44692] Wo, 20 Junie 2001 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Jun 2001 14:59:28 +0200, "Annette" wrote:

> Was dit nou nodig Davie?:))))) Nou sal Emmy weer dink die koerante was reg
> en ons hier verkeerd:)))
> Annette
>

Ons sal dit nie regtig vir Emmy kan wegsteek nie Annette. Sy weet tog
wat gaan in die wêreld aan - julle weet lankal dat Emmy nie dom is nie
en wat help dit dat ons vir Emmy lieg en sê dat dit nie so is nie?

DD
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #44706 is 'n antwoord op boodskap #44700] Wo, 20 Junie 2001 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is dit 'n provinsialiastiese ding:))))
Die koerante was regtig verkeerd as hulle van die Kaap gepraat het;))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:sac1jtc2nmmr68qntv7ubonddgb84hhj8i@4ax.com...
> On Wed, 20 Jun 2001 14:59:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Was dit nou nodig Davie?:))))) Nou sal Emmy weer dink die koerante was reg
>> en ons hier verkeerd:)))
>> Annette
>>
>
> Ons sal dit nie regtig vir Emmy kan wegsteek nie Annette. Sy weet tog
> wat gaan in die wêreld aan - julle weet lankal dat Emmy nie dom is nie
> en wat help dit dat ons vir Emmy lieg en sê dat dit nie so is nie?
>
> DD
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44721 is 'n antwoord op boodskap #44680] Wo, 20 Junie 2001 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oppas Sakkie - jy pos met 'n lewendige addres - mense is al vir minder
gefire.

Sakkie wrote:
>
> En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
> is om die koue trek af te blok. :-))))))
> Sakkie
>
> "Krokkie"
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message
> news:3b306710$0$231@hades.is.co.za...
>> Ja maar dit is net vir die winter so , jy weet mos hoe koud is die venster
>> tafels in die winter (TIK)
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:htk0jtgttd5i1dtk156jfsppg5bmpu1c9i@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
>>> Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
>>> Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
>>> gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
>>> Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
>>> langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
>>> blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
>>> gevolg.
>>>
>>> DD
>>
>>
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #44722 is 'n antwoord op boodskap #44706] Wo, 20 Junie 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Jun 2001 18:44:48 +0200, "Annette" wrote:

> Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
> Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
> DD

> Miskien is dit 'n provinsialiastiese ding:))))
> Die koerante was regtig verkeerd as hulle van die Kaap gepraat het;))
> Annette

LOL...!!!

DD
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44762 is 'n antwoord op boodskap #44721] Do, 21 Junie 2001 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Lou, jong ja, ek kon seker ook maar agter 'n (skuil)naam weggekruip
het, maar dan weer, dit is nie ek nie.
Sakkie

"Lou" skryf in boodskap news:3B310A61.8369FCA9@lous.zzn.com...
> Oppas Sakkie - jy pos met 'n lewendige addres - mense is al vir minder
> gefire.
>
> Sakkie wrote:
>>
>> En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
>> is om die koue trek af te blok. :-))))))
>> Sakkie
>>
>> "Krokkie"
>> > kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
>> news:3b306710$0$231@hades.is.co.za...
>>> Ja maar dit is net vir die winter so , jy weet mos hoe koud is die venster
>>> tafels in die winter (TIK)
>>>
>>> Krokkie
>>>
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:htk0jtgttd5i1dtk156jfsppg5bmpu1c9i@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>> Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
>>>> Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
>>>> Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
>>>> gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
>>>> Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
>>>> langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
>>>> blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
>>>> gevolg.
>>>>
>>>> DD
>>>
>>>
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #44850 is 'n antwoord op boodskap #44700] Vr, 22 Junie 2001 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis schreef in berichtnieuws
sac1jtc2nmmr68qntv7ubonddgb84hhj8i@4ax.com...
> On Wed, 20 Jun 2001 14:59:28 +0200, "Annette"

>> Was dit nou nodig Davie?:))))) Nou sal Emmy weer dink die koerante was reg en ons hier verkeerd:)))
>> Annette

> Ons sal dit nie regtig vir Emmy kan wegsteek nie Annette. Sy weet tog
> wat gaan in die wêreld aan - julle weet lankal dat Emmy nie dom is nie
> en wat help dit dat ons vir Emmy lieg en sê dat dit nie so is nie?

Ik hoop dat jullie nooit liegen........;-))
Dank je wel voor het compliment !!
Grt Emmy
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44867 is 'n antwoord op boodskap #44682] Sa, 23 Junie 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die eetgerei is slegs vir die pers en buitelanders - hulle het baie
duidelike instruksies dat hulle met hulle hande moet eet.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:t221jto4nn62ja884p03d66gvmi9t4u9q4@4ax.com...
> On Wed, 20 Jun 2001 12:38:22 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
>> is om die koue trek af te blok. :-))))))
>> Sakkie
>
>
> Het gedink daar sal 'n rede voor wees.
>
> DD
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44873 is 'n antwoord op boodskap #44867] Sa, 23 Junie 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) En mekaar met bene moet gooi:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

WWW skryf in boodskap news:3b3462bd$0$227@hades.is.co.za...
> Die eetgerei is slegs vir die pers en buitelanders - hulle het baie
> duidelike instruksies dat hulle met hulle hande moet eet.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:t221jto4nn62ja884p03d66gvmi9t4u9q4@4ax.com...
>> On Wed, 20 Jun 2001 12:38:22 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
>>> is om die koue trek af te blok. :-))))))
>>> Sakkie
>>
>>
>> Het gedink daar sal 'n rede voor wees.
>>
>> DD
>
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44887 is 'n antwoord op boodskap #44873] Sa, 23 Junie 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9h214m$bc82v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))))) En mekaar met bene moet gooi:)))

Hoe doe je dat ?

Grt Emmy

> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> WWW wrote in message
> news:3b3462bd$0$227@hades.is.co.za...
>> Die eetgerei is slegs vir die pers en buitelanders - hulle het baie
>> duidelike instruksies dat hulle met hulle hande moet eet.
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:t221jto4nn62ja884p03d66gvmi9t4u9q4@4ax.com...
>>> On Wed, 20 Jun 2001 12:38:22 +0200, "Sakkie"
>>> wrote:
>>>
>>>> En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
>>>> is om die koue trek af te blok. :-))))))
>>>> Sakkie
>>>
>>>
>>> Het gedink daar sal 'n rede voor wees.
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #44915 is 'n antwoord op boodskap #44873] So, 24 Junie 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
En die res in die handsakke en papiersakke moet sit om huistoe te neem.
Nee jong, ONS kan maar net nie regkom nie ne....

Annette skryf in boodskap news:9h214m$bc82v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))))) En mekaar met bene moet gooi:)))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> WWW wrote in message
> news:3b3462bd$0$227@hades.is.co.za...
>> Die eetgerei is slegs vir die pers en buitelanders - hulle het baie
>> duidelike instruksies dat hulle met hulle hande moet eet.
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:t221jto4nn62ja884p03d66gvmi9t4u9q4@4ax.com...
>>> On Wed, 20 Jun 2001 12:38:22 +0200, "Sakkie"
>>> wrote:
>>>
>>>> En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
>>>> is om die koue trek af te blok. :-))))))
>>>> Sakkie
>>>
>>>
>>> Het gedink daar sal 'n rede voor wees.
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #45031 is 'n antwoord op boodskap #44887] Ma, 25 Junie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bene (SA) = Botten (NL)
________________________________________________--
Emmy schreef
> Annette schreef:
>
> :)))))) En mekaar met bene moet gooi:)))
>
> Hoe doe je dat ?
>
> Grt Emmy
Re: Liberalisme in Restaurante [boodskap #45068 is 'n antwoord op boodskap #44915] Ma, 25 Junie 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Jy moes die tannie in Parys ( Frankryk) se gesig gesien het toe sy
ons leë borde kom haal nadat ons die haas wat bestel was geëet het.
( die bene was natuurlik veilig in ons sakke om op die bus afgeknibbel te
word)
Annette ( Wille, Wille Meisie van Afrika:))) )
.

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9h4bku$qdd$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> En die res in die handsakke en papiersakke moet sit om huistoe te neem.
> Nee jong, ONS kan maar net nie regkom nie ne....
>
>
> Annette wrote in message
> news:9h214m$bc82v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))))) En mekaar met bene moet gooi:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> WWW wrote in message
>> news:3b3462bd$0$227@hades.is.co.za...
>>> Die eetgerei is slegs vir die pers en buitelanders - hulle het baie
>>> duidelike instruksies dat hulle met hulle hande moet eet.
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:t221jto4nn62ja884p03d66gvmi9t4u9q4@4ax.com...
>>>> On Wed, 20 Jun 2001 12:38:22 +0200, "Sakkie"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >En die enigste rede hoekom hulle nou by die tafel langsaan kan sit,
>>>> > is om die koue trek af te blok. :-))))))
>>>> >Sakkie
>>>>
>>>>
>>>> Het gedink daar sal 'n rede voor wees.
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #45204 is 'n antwoord op boodskap #44675] Di, 26 Junie 2001 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 22:58:04 +0200, "Tobie" wrote:

> hulle lieg dat hulle bars Ems
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> julle weet lankal dat Emmy nie dom is nie
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> : Ik hoop dat jullie nooit liegen........;-))
> : Dank je wel voor het compliment !!
> : Grt Emmy
> :
>

LOL .......!!!

DD
Re: Libelarisme in Restaurante [boodskap #45205 is 'n antwoord op boodskap #44850] Di, 26 Junie 2001 20:58 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hulle lieg dat hulle bars Ems
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

julle weet lankal dat Emmy nie dom is nie

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
: Ik hoop dat jullie nooit liegen........;-))
: Dank je wel voor het compliment !!
: Grt Emmy
:
:
:
:
Vorige onderwerp: Pietie Norval
Volgende onderwerp: Bobby?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:31:55 MGT 2024