Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Godsdiensonderig
Godsdiensonderig [boodskap #44899] |
Sa., 23 Junie 2001 23:01  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil he julle moet die aangehegte stuk lees.Jammer dit is in Engels.Is dit
dalk nie n probleem in ons skole en wereld wyd nie.Ek sal graag wil weet wat
die mense se siening oorsee is oor die aangellentheid.Dit moet nie
verpligtend wees nie en daar moet ander gelowe ook in ag geneem word.
Reenen
Mary had a Little Lamb
Mary had a little lamb,
His fleece was white as snow.
And everywhere that Mary went,
The Lamb was sure to go.
He followed her to school each day,
T'wasn't even in the rule.
It made the children laugh and play,
To have a Lamb at school.
Then the rules all changed one day,
and Illegal it became;
To bring the Lamb of God to school,
Or even speak His Name.
Each day became worse and worse,
And days turned into years.
Instead of hearing children laugh,
We hear gun shots and tears.
What must we do to stop the crime,
That's in our schools today?
Let the Lamb come back to school,
And teach our kids to pray!
|
|
|
|
Re: Godsdiensonderig [boodskap #44923 is 'n antwoord op boodskap #44899] |
So., 24 Junie 2001 13:25   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> Ek wil he julle moet die aangehegte stuk lees.Jammer dit is in Engels.Is dit
> dalk nie n probleem in ons skole en wereld wyd nie.
> Reenen
>
> Mary had a Little Lamb
>
'n Stuk propaganda van die "Christian Right" in die
VSA. Mense wat wil hê dat hulle brand van godsdiens
in al die ander geloofsgroepe in die VSA se kele afgedruk
word.
Een van die beste dinge in die konstitusie van die VSA is
die wyse besluit van hulle stigtingsvaders oor twee eeue
gelede dat daar "separation of church and state" moet wees.
Ek hoop dis nou ook deel van die konstitusie van SA.
Gloudina
|
|
|
Re: Godsdiensonderig [boodskap #44926 is 'n antwoord op boodskap #44899] |
So., 24 Junie 2001 14:41   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> .As ek nou vir jou reg verstaan
> moet die staat ook niks betrokke wees by Godsdiens nie.
>
> Dink jy nie dit is die mense se keuse nie en nie die staat se keuse nie.As
> dit by Godsdiens kom, en nou praat ek van enige Godsdiens wat in enige land
> beoefen word,
Ek dink, Reenen, dat jy nie die konsep van die "separation
of church and state" in die VSA verstaan nie. (Weet jy dat
van die mees intense voorstanders van die konsep godsdienstige
mense is wat nie wil hê dat die staat 'n hand in godsdiens-dinge
moet hê nie.?) Dis net die "religious right" in die VSA wat
die Christelike geloof in ander se kele wil afdruk, wat so agiteer
vir "prayer in schools." Niks verhinder hulle om gebede enige
ander plek te sê nie. Hulle kan dit in hulle Christelike privaat-skole
ook doen. Hulle mag dit net nie in die regerings-skole doen nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #56430 is 'n antwoord op boodskap #56305] |
Wo., 30 Januarie 2002 19:24  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 28 Jan 2002 19:48:44 +0200, "Annette" wrote:
> Hilda, vertel ons wat die pous gesê het asseblief.
> Al wat ons gehoor het van hom is dat hy vir die eerste maal in sy lewe sou
> gaan trein ry het.
> Annette
>
>
Hy het gevra (gesê!) dat mense in die regsberoepe nie (nooit) mense
moet laat skei nie. (Dus moet hulle geen ontbindings van huwelike
toelaat nie)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 11:09:38 UTC 2025
|