| Re: Youth Day [boodskap #44774] |
Do., 21 Junie 2001 20:10  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> 'A Concerned Father' writes:
> In the seventies there were no aids, low unemployment, inflation of
> 1%, no hunger, no crime to speak of but plenty of investments, health
> care, new schools, new roads, infrastructures, employment, etc.
>
> The leadership of that time ( I did not subscribe to their politics)
> were developing the country, albeit slowly.
>
> Everybody would have water and electricity by now.
>
Ek stel voor, Davie Davis, dat jy vir ons vertel wie
die "Concerned Father" is. Dit klink vir my soos die
geskryf van een van daardie apartheidsvarke wat
gedink het dat daar in die sewentigerjare "low unemployment"
was (duidelik net onder blankes), "health care"
(duidelik praat hy net van die blankes s'n.) Ek stel
voor dat hy blou in die gesig lieg as hy sê dat hy nie
"subscribe to their politics" het nie. Dis mos deesdae
die mode om dit te sê, en dan dink hulle hul hande is
skoon. En ek wonder waar die kinders is wat ge-
emigreer het. Hier in Ottawa het ons Jeugdag gevier
met 'n konsert. Ek stel voor dat jy hierdie brief gekry
het van een van jou regse epos-lyste af, waar sore
losers mekaar nou warm vryf.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Youth Day [boodskap #44778 is 'n antwoord op boodskap #44774] |
Do., 21 Junie 2001 20:34   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> 'n Kleurling kennis met die naam Gert Rykheer
> is 'n man wat sê dat hy wél nou kan stem
> maar die jare verkies wat hy as nie-blanke
> nie stemreg gehad het nie
> maar 'n regering gehad het
> wat die ekonomie
> laat floreer het.
>
Jy kom gereeld met hierdie sêgoed voor die dag,
Davie Davis. Ek stel voor dat jy selektief vir mense
aanhaal. Ek stel ook voor dat jy lieg dat Gert Rykheer
so iets gesê het.
Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
bruin man met die naam Rykheer in SA is. Maar selfs
hier het ek rede om suspisieus te wees, want hierdie
man moet tog redelik volwasse wees, en moes gebore
gewees het in die dae toe ondertrouery onwettig was.
Maar ek sal maar aanhou hoop dat ek werklik bruin
familie in SA het. (Daar was net een Rykheer-stamvader,
dus is ons almal familie.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Youth Day [boodskap #44800 is 'n antwoord op boodskap #44774] |
Do., 21 Junie 2001 23:19   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Is jy dan ook 'n Rykheer? Hoe sou ek ooit geweet het wat jou
> nooiensvan is (of dat jy van nie-blanke oorsprong is?).
>
> so hier beskuldig jy my van
> iets waarin ek onwetend beland het - deur Gert Rykheer aan te haal.
>
Davie Davis, laat ek nou vir jou weer verduidelik hoe
mens ou wit omies uitken. Hulle probeer altyd grappe
maak, wat gewoonlik plat op die gesig val. Hulle vertel
knaend stories oor hulle vrouens, wat dié in 'n slegte
lig stel, en hulle vertel gewoonlik stories oor hulle
skoonma's. Dit is nou om hulle superieur te laat voel
teenoor vrouens. En dan vertel hulle knaend stories
wat ander rasse in 'n slegte lig stel, sodat hulle in hulle
witgeit superieur kan voel. Elke keer ongeveer as jy
begin tik, wys jy dat jy 'n ou wit omie is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Youth Day [boodskap #44825 is 'n antwoord op boodskap #44780] |
Vr., 22 Junie 2001 09:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie Davie!! Het jy nou per ongeluk op iets afgekom?
Vertel ons meer van jou vriend Gert.
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:ltm4jtsqi19pe0igu147g4dcldg3i8k9bb@4ax.com...
> On Thu, 21 Jun 2001 20:34:36 GMT, @home.com wrote:
>
>> Davie Davis wrote:
>>
>>> 'n Kleurling kennis met die naam Gert Rykheer
>>> is 'n man wat sê dat hy wél nou kan stem
>
>>
>> Jy kom gereeld met hierdie sêgoed voor die dag,
>> Davie Davis. Ek stel voor dat jy selektief vir mense
>> aanhaal. Ek stel ook voor dat jy lieg dat Gert Rykheer
>> so iets gesê het.
>> Die enigste ding waaroor ek bly is, is dat daar nou 'n
>> bruin man met die naam Rykheer in SA is. Maar selfs
>> hier het ek rede om suspisieus te wees, want hierdie
>> man moet tog redelik volwasse wees, en moes gebore
>> gewees het in die dae toe ondertrouery onwettig was.
>> Maar ek sal maar aanhou hoop dat ek werklik bruin
>> familie in SA het. (Daar was net een Rykheer-stamvader,
>> dus is ons almal familie.)
>>
>> Gloudina
>>
>
> Gloudina...! Nou probeer jy voorgee dat ék 'n leun sal vertel...!
>
> Is jy dan ook 'n Rykheer? Hoe sou ek ooit geweet het wat jou
> nooiensvan is (of dat jy van nie-blanke oorsprong is?).
>
> Onthou dat ons almal jou ken as Bouwer en dat jy sestig of sewentig
> jaar al nie meer 'n nooiensvan het nie - so hier beskuldig jy my van
> iets waarin ek onwetend beland het - deur Gert Rykheer aan te haal.
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: Youth Day [boodskap #44838 is 'n antwoord op boodskap #44774] |
Vr., 22 Junie 2001 11:23   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Krokkie wrote:
> Jy moet vir jou skoonseun se jy weet wat hy van jou se. Maar wie kan hom
> kwalik neem
>
Krokkie, my skoonseun dink die wêreld van my.
En hy vertel my dit oor en oor. En my skoondogters
weet dat ek aan hulle kant is, kom wat wat.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Youth Day [boodskap #44864 is 'n antwoord op boodskap #44847] |
Sa., 23 Junie 2001 07:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy het per ongeluk 'n "mother lode" getref:))))))
Ons weet almal van al hoe meer voorheen benadeeldes wat nou nie meer alles
vir soetkoek opeet wat die ANC aan hulle te vertel het nie.
Ons raak nou verenig in ons onvergenoegdheid:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:uo47jt4ng7i2pmmdedvpvfdh702r7fdppp@4ax.com...
> On Fri, 22 Jun 2001 11:32:25 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Oepsie Davie!! Het jy nou per ongeluk op iets afgekom?
>> Vertel ons meer van jou vriend Gert.
>> Annette
>>
>
> 'n Swart kleurling, heel goed opgevoed en realistiese verstand
> Annette. Realisties genoeg om te besef dat die stemreg wat hy
> nou het niks beteken nie, want die oormag regeer die land
> sonder enige kennis van ekonomie.
> Jy moet sy opinie hoor oor die swart (vroue) burgemeester wat in
> uiterste swak finasiële raadsfinansies vir haarself 'n R300 000 motor
> beding het + 'n R500 000 huis en 'n R200 000 motor vir haar assistent.
> Haar hele personeel het (terwyl die dorpsraad poste inkort) elkeen 'n
> eie kantoor en om een of ander rede het sy selfs 'n lyfwag (ek was
> vandag in gesprek met van die raadslede daaroor).
> Indien Gloudina haar op haar plek gehou het (en nie skielik "jy m�et
> lieg - dit kan nie anders nie!" gegil het) dan het ons nie geweet dat
> sy familielede het was meer konserwatief as sy is nie.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Youth Day [boodskap #44884 is 'n antwoord op boodskap #44877] |
Sa., 23 Junie 2001 19:06  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 23 Jun 2001 14:25:16 +0200, "Ernest" wrote:
> Dis seker hy met iemand se dogter getrou het? :-0
> "Davie Davis" wrote in message
> news:nk47jtkmlie4vdr3cdrh08vbs9qtq83b3q@4ax.com...
>> On Fri, 22 Jun 2001 11:23:24 GMT, @home.com wrote:
>> Maar steeds skinder jy van jou skoonseun deur uit te blaker dat die
>> outjie se smaak van die swakste moontlike aard is.
>
>
Ek verwys hiermee natuurlik na sy beheptheid met sy skoonma
DD
|
|
|
|