Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die langste dag
Die langste dag [boodskap #44727] Wo, 20 Junie 2001 21:49 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Dit is môre die langste dag van die jaar hier by ons in Vlaanderen.
Op die almanak staan geskryf:
Die son staan op om 5.29 uur en gaan onder om 22.00 uur..
Neem daarby nog 'n uur van skemering voor en agter en julle weet
hoe lank die nag eintlik is.
Hoe gaan dit nou by julle in SA? Ek weet dis nou by julle winter
en die dae is miskien wat korter nou as in die somer.

Die groete

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die langste dag [boodskap #44728 is 'n antwoord op boodskap #44727] Do, 21 Junie 2001 02:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert - Ja, dit is veronderstel om die kortste dag hier te wees, en die
langste nag. Die slim mense sal jou die statistiek kan gee.
Dit is dus midwinter - ongelukkig wil die weer nie saamspeel nie - ons het
nog steeds somersdae.
Gann julle daar onder in die koue-warmte die sonsverduistering sien?
Annette

Sterrenkijker skryf in boodskap news:3b3115b2.34676957@news.online.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Dit is môre die langste dag van die jaar hier by ons in Vlaanderen.
> Op die almanak staan geskryf:
> Die son staan op om 5.29 uur en gaan onder om 22.00 uur..
> Neem daarby nog 'n uur van skemering voor en agter en julle weet
> hoe lank die nag eintlik is.
> Hoe gaan dit nou by julle in SA? Ek weet dis nou by julle winter
> en die dae is miskien wat korter nou as in die somer.
>
> Die groete
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die langste dag [boodskap #44730 is 'n antwoord op boodskap #44728] Do, 21 Junie 2001 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die sonsverduistering is beperk tot Suider-Afrika en die omliggende eilande.
Ek glo die middelpun (algehele verduistering) wat net so ongeveer 170km in
deursnee gaan deur Angola, Zambië en Mozambiek.
Ons in Suid-Afrika kry net die rand van hom.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9grmtu$ascmt$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Norbert - Ja, dit is veronderstel om die kortste dag hier te wees, en die
> langste nag. Die slim mense sal jou die statistiek kan gee.
> Dit is dus midwinter - ongelukkig wil die weer nie saamspeel nie - ons het
> nog steeds somersdae.
> Gann julle daar onder in die koue-warmte die sonsverduistering sien?
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message
> news:3b3115b2.34676957@news.online.be...
>> Hallo, elkeen,
>>
>> Dit is môre die langste dag van die jaar hier by ons in Vlaanderen.
>> Op die almanak staan geskryf:
>> Die son staan op om 5.29 uur en gaan onder om 22.00 uur..
>> Neem daarby nog 'n uur van skemering voor en agter en julle weet
>> hoe lank die nag eintlik is.
>> Hoe gaan dit nou by julle in SA? Ek weet dis nou by julle winter
>> en die dae is miskien wat korter nou as in die somer.
>>
>> Die groete
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44739 is 'n antwoord op boodskap #44727] Do, 21 Junie 2001 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste nag. (O gaats,
ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende jaar....)
Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50

Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C, maksimum 18
C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.

Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
word tog van die wêreld?...

Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag en net vir die
ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)

Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker dele van
Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die platieksakkies
(daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son. MOENIE MET BLOTE
Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en die klas goed
nie.

Thys oppie Bos
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44743 is 'n antwoord op boodskap #44739] Do, 21 Junie 2001 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
> word tog van die wêreld?...
>
> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie)

Nee, ou Thys, die son en die maan pla my nog gereeld. Die son meeras die maan.
Veral nou in die somer wat dit so vroeg lig word, voor
vyf uur in die oggend, en die voëls in die bome onder teen die rivier
so 'n geraas maak dat mens nie meer kan slaap nie.

Gloudina
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44748 is 'n antwoord op boodskap #44739] Do, 21 Junie 2001 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, ek weet nie van jou daar in die Bos nie - maar hier in Bellville is
dit definitief warmer as 18C!!
Met 'n trui vroegoggend hier uit, en toe kon ek nie teen11uur uittrek terwyl
ek in die Stad ronddwaal nie.:))))

Ek het 'n brilletjie ding by MTN se Science Centre gaan koop ( R3.50) vir 'n
goeie doel - die goed is gemaak deur 'n beskermde werkersprogram op
Sutherland.
Ek sal die foelie-storie uitprobeer - maar ek sal maar sien.
Op skool kon ons deur negatiewe kyk, maar lyk my dit is deesdae uit die
mode:)))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9gs7p9$l7m$1@news.adamastor.ac.za...
> Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste nag. (O gaats,
> ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende jaar....)
> Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50
>
> Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C, maksimum 18
> C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.
>
> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
> word tog van die wêreld?...
>
> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag en net vir die
> ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)
>
> Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker dele van
> Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
> Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die platieksakkies
> (daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son. MOENIE MET BLOTE
> Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en die klas goed
> nie.
>
> Thys oppie Bos
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44749 is 'n antwoord op boodskap #44739] Do, 21 Junie 2001 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wonderlik om te hoor jy kan die voëltjies geniet.
Annette

skryf in boodskap news:3B31C594.F4DC64B5@home.com...
Thys de Wet wrote:

> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
> word tog van die wêreld?...
>
> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie)

Nee, ou Thys, die son en die maan pla my nog gereeld. Die son meeras die
maan.
Veral nou in die somer wat dit so vroeg lig word, voor
vyf uur in die oggend, en die voëls in die bome onder teen die rivier
so 'n geraas maak dat mens nie meer kan slaap nie.

Gloudina
Re: Die langste dag [boodskap #44751 is 'n antwoord op boodskap #44730] Do, 21 Junie 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net die rand van dit:)))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b318f48$0$229@hades.is.co.za...
> Die sonsverduistering is beperk tot Suider-Afrika en die omliggende eilande.
> Ek glo die middelpun (algehele verduistering) wat net so ongeveer 170km in
> deursnee gaan deur Angola, Zambië en Mozambiek.
> Ons in Suid-Afrika kry net die rand van hom.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9grmtu$ascmt$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Norbert - Ja, dit is veronderstel om die kortste dag hier te wees, en die
>> langste nag. Die slim mense sal jou die statistiek kan gee.
>> Dit is dus midwinter - ongelukkig wil die weer nie saamspeel nie - ons het
>> nog steeds somersdae.
>> Gann julle daar onder in die koue-warmte die sonsverduistering sien?
>> Annette
>>
>> Sterrenkijker wrote in message
>> news:3b3115b2.34676957@news.online.be...
>>> Hallo, elkeen,
>>>
>>> Dit is môre die langste dag van die jaar hier by ons in Vlaanderen.
>>> Op die almanak staan geskryf:
>>> Die son staan op om 5.29 uur en gaan onder om 22.00 uur..
>>> Neem daarby nog 'n uur van skemering voor en agter en julle weet
>>> hoe lank die nag eintlik is.
>>> Hoe gaan dit nou by julle in SA? Ek weet dis nou by julle winter
>>> en die dae is miskien wat korter nou as in die somer.
>>>
>>> Die groete
>>>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44757 is 'n antwoord op boodskap #44749] Do, 21 Junie 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Gloudina,

Is dit nou die Blue Jays wat so kwetter en kweel, of sommer nes raasgat
voëls?
Het die voorreg gehad om die Blue Jays (Bofbalspan) teen die Yankees in die
Superdome te kon sien in'97. Nie dat ek veel van die wedstryd self evrstaan
het nie. Ons vriende daar het maar so algaande die spel aan my verduidelik.
Hoe moet 'n armstoel krieket"speler" dan nou ook probeer verstaan wat daar
aangaan.
Maar dit was nogtans interessant om die "side shows" dop te hou: Elke keer
as daar 'n home run geslaan is, het mens kon sweer die koningin is daar
soos die musiek en vuurwerke hanteer is.

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9gsqhv$9n4gr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis wonderlik om te hoor jy kan die voëltjies geniet.
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3B31C594.F4DC64B5@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
>> word tog van die wêreld?...
>>
>> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
>> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie)
>
> Nee, ou Thys, die son en die maan pla my nog gereeld. Die son meeras die
> maan.
> Veral nou in die somer wat dit so vroeg lig word, voor
> vyf uur in die oggend, en die voëls in die bome onder teen die rivier
> so 'n geraas maak dat mens nie meer kan slaap nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44758 is 'n antwoord op boodskap #44757] Do, 21 Junie 2001 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, dit bly die rounders wat ons op skool gespeel het;)))))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9gsscr$val$1@news.adamastor.ac.za...
> Haai Gloudina,
>
> Is dit nou die Blue Jays wat so kwetter en kweel, of sommer nes raasgat
> voëls?
> Het die voorreg gehad om die Blue Jays (Bofbalspan) teen die Yankees in die
> Superdome te kon sien in'97. Nie dat ek veel van die wedstryd self evrstaan
> het nie. Ons vriende daar het maar so algaande die spel aan my verduidelik.
> Hoe moet 'n armstoel krieket"speler" dan nou ook probeer verstaan wat daar
> aangaan.
> Maar dit was nogtans interessant om die "side shows" dop te hou: Elke keer
> as daar 'n home run geslaan is, het mens kon sweer die koningin is daar
> soos die musiek en vuurwerke hanteer is.
>
> Thys oppie Bos
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gsqhv$9n4gr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis wonderlik om te hoor jy kan die voëltjies geniet.
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:3B31C594.F4DC64B5@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
>>> word tog van die wêreld?...
>>>
>>> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
>>> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie)
>>
>> Nee, ou Thys, die son en die maan pla my nog gereeld. Die son meeras die
>> maan.
>> Veral nou in die somer wat dit so vroeg lig word, voor
>> vyf uur in die oggend, en die voëls in die bome onder teen die rivier
>> so 'n geraas maak dat mens nie meer kan slaap nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44761 is 'n antwoord op boodskap #44748] Do, 21 Junie 2001 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
As jy 'n ou "floppy" oopskeur kan jy die plastiek "film" ook gebruik.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gsqhr$9n4gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> Ek sal die foelie-storie uitprobeer - maar ek sal maar sien.
> Op skool kon ons deur negatiewe kyk, maar lyk my dit is deesdae uit die
> mode:)))
> Annette
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:9gs7p9$l7m$1@news.adamastor.ac.za...
>> Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste nag. (O gaats,
>> ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende jaar....)
>> Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50
>>
>> Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C, maksimum 18
>> C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.
>>
>> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
>> word tog van die wêreld?...
>>
>> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
>> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag en net vir die
>> ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)
>>
>> Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker dele van
>> Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
>> Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die platieksakkies
>> (daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son. MOENIE MET BLOTE
>> Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en die klas goed
>> nie.
>>
>> Thys oppie Bos
>>
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44763 is 'n antwoord op boodskap #44739] Do, 21 Junie 2001 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Haai Gloudina,
>
> Is dit nou die Blue Jays wat so kwetter en kweel, of sommer nes raasgat
> voëls?

Jong, Thys, het jy al 'n regte blue jay gesien? Dis 'n vreeslike
mooi ligblou voël, maar verwilder alle ander voëls uit sy area
uit. Ons het die fout gemaak toe ons nog nuut was om te dink
dis 'n big deal om 'n blue jay in jou tuin te hê, en het vir hom
akkers bymekaargemaak ( hulle geliefkoosde kos.) En toe
ons weer sien, toe het ons sewe blue jays in ons tuin en geen
ander voëls nie.
As mens langs 'n rivier bly, dan kry jy baie soorte voëls
wat in die bome langs die rivier kom slaap in die aand. Hulle
sit soms so ingeryg in die aande op die takke. Daar is ook
baie voëls wat nie permanent bly nie, maar net op pad is na
die noorde, waar die dae in die somer baie lank is. Dis mos
juis nou dat dit vier-en-twintig uur daglig is daarbo in die
omtrek van die poolsirkel in Kanada.

Gloudina
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44766 is 'n antwoord op boodskap #44761] Do, 21 Junie 2001 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog Sakkie - daar stuur jy my poging om 'n snob te wees na die maan:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b31f65e$0$228@hades.is.co.za...
> As jy 'n ou "floppy" oopskeur kan jy die plastiek "film" ook gebruik.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gsqhr$9n4gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Ek sal die foelie-storie uitprobeer - maar ek sal maar sien.
>> Op skool kon ons deur negatiewe kyk, maar lyk my dit is deesdae uit die
>> mode:)))
>> Annette
>>
>> Thys de Wet wrote in message
>> news:9gs7p9$l7m$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste nag. (O gaats,
>>> ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende jaar....)
>>> Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50
>>>
>>> Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C, maksimum 18
>>> C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.
>>>
>>> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
>>> word tog van die wêreld?...
>>>
>>> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
>>> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag en net vir die
>>> ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)
>>>
>>> Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker dele van
>>> Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
>>> Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die platieksakkies
>>> (daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son. MOENIE MET BLOTE
>>> Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en die klas goed
>>> nie.
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>>
>>
>
Re: Die langste dag [boodskap #44769 is 'n antwoord op boodskap #44728] Do, 21 Junie 2001 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef:

> Gann julle daar onder in die koue-warmte die sonsverduistering sien?
> Annette
>
Nee, ek glo die sonsverduistering kan hier nie gesien word nie. Ons
het 'n kans daarvoor gehad, ek glo in 1998 en ek is daarvoor selfs na
Frankryk gereis. Ongelukkig genoeg was die hemel toe gans bewolk
en het ek niks daarvan kan sien nie, ek bedoel: dit het plotseling nag
geword en toe weer lig, maar die spektakel was agter die wolke. Dis
natuurlik die risiko daarvan. Daar het ons dan gestaan met ons ver-
duisteringsbrilletjie!! :-) Ofskoon die verduistering by my tuis nie
volledig was nie het my broer wat in Vlaanderen gebly is toe meer
gesien as ekself! Ek het toe eintlik stom gewees: ek het toe ingeskryf
vir 'n reis na die binneland van Frankryk; ek het eintlik na die kus
toe moet gaan, daar is mos min wolke!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44806 is 'n antwoord op boodskap #44739] Vr, 22 Junie 2001 03:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Thu, 21 Jun 2001 15:21:30 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Het die voorreg gehad om die Blue Jays (Bofbalspan) teen die Yankees in die
> Superdome te kon sien in'97. Nie dat ek veel van die wedstryd self evrstaan
> het nie. Ons vriende daar het maar so algaande die spel aan my verduidelik.
> Hoe moet 'n armstoel krieket"speler" dan nou ook probeer verstaan wat daar
> aangaan.

Het 'n bofbal game in Denver gesien. Ek was getref daardeur in watter
mate dit 'n "family outing" was. Gesinne het op die oog af groot
plesier die aand gehad deur soontoe te gaan.
Ek was ook getref deur hoe vet baie van die spelers voorkom!
Krieket-spelers is in die algemeen meer fiks, het dit gelyk.
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44822 is 'n antwoord op boodskap #44766] Vr, 22 Junie 2001 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek wil nou nie nôsies praat nie, maar met jou persoonlikheid kan jy
nie 'n snob wees nie al probéér jy ook. :-)))))))
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gt349$21r$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ai tog Sakkie - daar stuur jy my poging om 'n snob te wees na die maan:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b31f65e$0$228@hades.is.co.za...
>> As jy 'n ou "floppy" oopskeur kan jy die plastiek "film" ook gebruik.
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gsqhr$9n4gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>> Ek sal die foelie-storie uitprobeer - maar ek sal maar sien.
>>> Op skool kon ons deur negatiewe kyk, maar lyk my dit is deesdae uit die
>>> mode:)))
>>> Annette
>>>
>>> Thys de Wet wrote in message
>>> news:9gs7p9$l7m$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste nag.
(O
>>> gaats,
>>>> ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende jaar....)
>>>> Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50
>>>>
>>>> Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C,
> maksimum
>>> 18
>>>> C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.
>>>>
>>>> Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan
> word.
>>> Wat
>>>> word tog van die wêreld?...
>>>>
>>>> Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
>>>> son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag en net
> vir
>>> die
>>>> ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)
>>>>
>>>> Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker dele
> van
>>>> Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
>>>> Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die
>>> platieksakkies
>>>> (daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son. MOENIE
MET
>>> BLOTE
>>>> Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en die
> klas
>>> goed
>>>> nie.
>>>>
>>>> Thys oppie Bos
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44827 is 'n antwoord op boodskap #44822] Vr, 22 Junie 2001 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nou so diep bedroef:))))) Wanneer ek my handskoene uittrek en beter
voel, gaan ek kyk of ek my persoonlikheid kan laat verander:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b32f48f$0$229@hades.is.co.za...
> Annette, ek wil nou nie nôsies praat nie, maar met jou persoonlikheid kan jy
> nie 'n snob wees nie al probéér jy ook. :-)))))))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gt349$21r$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ai tog Sakkie - daar stuur jy my poging om 'n snob te wees na die
> maan:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b31f65e$0$228@hades.is.co.za...
>>> As jy 'n ou "floppy" oopskeur kan jy die plastiek "film" ook gebruik.
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gsqhr$9n4gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>>> Ek sal die foelie-storie uitprobeer - maar ek sal maar sien.
>>>> Op skool kon ons deur negatiewe kyk, maar lyk my dit is deesdae uit
> die
>>>> mode:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Thys de Wet wrote in message
>>>> news:9gs7p9$l7m$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste nag.
> (O
>>>> gaats,
>>>> > ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende jaar....)
>>>> > Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50
>>>> >
>>>> > Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C,
>> maksimum
>>>> 18
>>>> > C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.
>>>> >
>>>> > Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan
>> word.
>>>> Wat
>>>> > word tog van die wêreld?...
>>>> >
>>>> > Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met
> die
>>>> > son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag en
net
>> vir
>>>> die
>>>> > ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)
>>>> >
>>>> > Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker
dele
>> van
>>>> > Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
>>>> > Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die
>>>> platieksakkies
>>>> > (daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son. MOENIE
> MET
>>>> BLOTE
>>>> > Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en die
>> klas
>>>> goed
>>>> > nie.
>>>> >
>>>> > Thys oppie Bos
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44832 is 'n antwoord op boodskap #44827] Vr, 22 Junie 2001 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stikland het 'n paar goeie kopdokters.............. Ek het pisoonlike
onnervinning
Ek het nie geweet dis 'n belediging om vir iemand te sê hy/sy's nie 'n snob
nie!!!!!!
Wat nou!!!!! Jy trek net nie 'n James op ons nie.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gv3s8$b30tf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is nou so diep bedroef:))))) Wanneer ek my handskoene uittrek en beter
> voel, gaan ek kyk of ek my persoonlikheid kan laat verander:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b32f48f$0$229@hades.is.co.za...
>> Annette, ek wil nou nie nôsies praat nie, maar met jou persoonlikheid kan jy
>> nie 'n snob wees nie al probéér jy ook. :-)))))))
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gt349$21r$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ai tog Sakkie - daar stuur jy my poging om 'n snob te wees na die maan:))))
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b31f65e$0$228@hades.is.co.za...
>>>> As jy 'n ou "floppy" oopskeur kan jy die plastiek "film" ook gebruik.
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gsqhr$9n4gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> > Ek sal die foelie-storie uitprobeer - maar ek sal maar sien.
>>>> > Op skool kon ons deur negatiewe kyk, maar lyk my dit is deesdae uit die
>>>> > mode:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Thys de Wet wrote in message
>>>> > news:9gs7p9$l7m$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > > Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste nag. (O
>>>> > gaats,
>>>> > > ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende jaar....)
>>>> > > Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50
>>>> > >
>>>> > > Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C, maksimum
>>>> > 18
>>>> > > C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.
>>>> > >
>>>> > > Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister gaan word. Wat
>>>> > > word tog van die wêreld?...
>>>> > >
>>>> > > Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer met die
>>>> > > son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag en net vir die
>>>> > > ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)
>>>> > >
>>>> > > Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker dele van
>>>> > > Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
>>>> > > Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die
>>>> > platieksakkies
>>>> > > (daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son. MOENIE MET BLOTE
>>>> > > Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en die klas goed
>>>> > > nie.
>>>> > >
>>>> > > Thys oppie Bos
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die langste dag gekorrupteer [boodskap #44835 is 'n antwoord op boodskap #44832] Vr, 22 Junie 2001 11:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Nee Sakkie - ontspan - dankie vir die "kompliment":)))
Stout van my om jou opgewonde te maak:))
Ek het regtig nie die persoonlikheid om myself te verwond of dood te maak
nie:)))
Die mense by Stikland wil my nie inboek nie - hulle sê ek laat die somber
omgewing te vrolik lyk:)))
Ek is al meer as een maal daar streng aangekyk as ek hardop lag.
DIT Word Net Nie In Stikland Toegelaat Nie!!

Die ander probleem is natuurlik die postuur - al ooit 'n lywige senulyer
gesien?:)))))
Ek sal nou maar net nie daar inpas nie - sal maar my eie hospitaal gaan
stig;))

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b331bb0$0$260@helios.is.co.za...
> Stikland het 'n paar goeie kopdokters.............. Ek het pisoonlike
> onnervinning
> Ek het nie geweet dis 'n belediging om vir iemand te sê hy/sy's nie 'n snob
> nie!!!!!!
> Wat nou!!!!! Jy trek net nie 'n James op ons nie.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gv3s8$b30tf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is nou so diep bedroef:))))) Wanneer ek my handskoene uittrek en beter
>> voel, gaan ek kyk of ek my persoonlikheid kan laat verander:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b32f48f$0$229@hades.is.co.za...
>>> Annette, ek wil nou nie nôsies praat nie, maar met jou persoonlikheid
> kan
>> jy
>>> nie 'n snob wees nie al probéér jy ook. :-)))))))
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gt349$21r$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Ai tog Sakkie - daar stuur jy my poging om 'n snob te wees na die
>>> maan:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b31f65e$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > As jy 'n ou "floppy" oopskeur kan jy die plastiek "film" ook
> gebruik.
>>>> > Sakkie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9gsqhr$9n4gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> >
>>>> > > Ek sal die foelie-storie uitprobeer - maar ek sal maar sien.
>>>> > > Op skool kon ons deur negatiewe kyk, maar lyk my dit is deesdae
> uit
>>> die
>>>> > > mode:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Thys de Wet wrote in message
>>>> > > news:9gs7p9$l7m$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > > > Hier by ons is dit vandag weer die kortse dag en die langste
> nag.
>>> (O
>>>> > > gaats,
>>>> > > > ek't vergeet daarvan, en nou sal ek moet wag tot volgende
>> jaar....)
>>>> > > > Sonsopkoms was 07:51 en sonsondergang is vanaand om 17:50
>>>> > > >
>>>> > > > Pratige sonskyndag hier: verwagte temperature: Minimum was 7 C,
>>>> maksimum
>>>> > > 18
>>>> > > > C met 'n verwagte bewolkte weer later deur die middag.
>>>> > > >
>>>> > > > Afrika is nou so korrup dat selfs die son vanadg verduister
> gaan
>>>> word.
>>>> > > Wat
>>>> > > > word tog van die wêreld?...
>>>> > > >
>>>> > > > Gloudina, het jy iets daarmee te make gehad? Of is jy nie meer
> met
>>> die
>>>> > > > son/maan gepla nie (Skrap wat nie van toepassing is nie) (Ag
en
>> net
>>>> vir
>>>> > > die
>>>> > > > ongeligtes: Dis is bedoel om 'n grappie te wees.)
>>>> > > >
>>>> > > > Daar sal vanmiddag 'n algehele sonverduistering wees oor seker
>> dele
>>>> van
>>>> > > > Angola, Zambië en ek neem aan ook dalk Malawi, Mosambiek.
>>>> > > > Hier by ons sal dit net gedeeltelik wees. Kyk maar deur die
>>>> > > platieksakkies
>>>> > > > (daai blinkes) waarin Vyf Rose tee verpak word na die son.
> MOENIE
>>> MET
>>>> > > BLOTE
>>>> > > > Oë na die son kyk nie, Ook nie deur kameralense, verkykers en
> die
>>>> klas
>>>> > > goed
>>>> > > > nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Thys oppie Bos
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kanada en wiskunde
Volgende onderwerp: Danielle se mite
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 23:20:47 MGT 2024