Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande
16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44401] Sa, 16 Junie 2001 17:11 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
algemeen aangeneem word die begin van die einde was
vir die apartheidsregime. Dis op hierdie datum dat die
fotograaf Sam Nzima die foto geneem het wat regoor
die wêreld versprei is en 'n ikoon geword het - die foto
van die gewonde twaalfjarige Hector Petersen in die
arms van een van sy vriende, met sy suster Antionette
langs hulle.
Vir my is dit 'n herdenking van 'n meer persoonlike
natuur. Die man wat in beheer was van die administrasie
van die skole in Soweto in 1976, was jare vantevore my
prinsipaal by Adams College ('n man 'n paar jaar jonger
as ek, maar aangestel as hoof by Adams volgens almal
omdat sy vrou se pa 'n belangrike persoon in Bantoe-
Onderwys was.) Een dag, 'n uur voordat ons 'n personeel-
vergadering sou hê, roep hy vir my en vertel vir my dat
hy daardie dag gaan aankondig dat twee van die vakke in
Junior Sertifikaat voortaan in Afrikaans gegee gaan word,
en dat hy nie wil hê dat ek daarteen moet objekteer nie.
Ek het net sprakeloos na hom gekyk, en in die vergadering
het ek uiteindelik begin huil toe ek die verslae gesigte sien
van my swart en wit Engels-sprekende kollegas, wat nie
in was op die nuus nie. (Ons het eers later uitgevind dat op
daardie stadium dit nog nie beleid was nie. Jaap het dit
sommer op sy eie in die skool gaan invoer. Later het hy
privaat geld gemaak uit werkboeke wat hy geskryf het vir
Wiskunde en Sosiale Studies, wat dan in Afrikaans gegee
moes word.)
Dit was dus nie vir my snaaks toe ek hoor dat dieselfde
beleid in 1976 die onruste veroorsaak nie. Ek het geweet
wie daaragter sit. ( Later is sy seun krimineel vervolg oor
dinge wat hy aan die Bantoe-Onderwys verkoop het, maar
nooit volledig gelewer het nie, ten spyte van die feit dat hy
oor 'n miljoen rand daarvoor ontvang het.) Hy is, nadat hy
van sy vrou geskei is, taamlik jonk aan kanker dood. So
hy bestaan nie meer nie. Maar ek dink nog elke 16 Junie oor
hoe hy my laat huil het met sy determinasie om Afrikaans in
mense se kele af te druk. En dat hy deels verantwoordelik is
vir Afrikaans se netelige posisie in die nuwe era in SA.
In die afgelope paar jaar het ek twee mense hier in Kanada
hoor vertel hoe sy geskeide vrou nog mense in 'n sekere
instelling terroriseer. Ek dink sy het die posisie nog in die
goeie ou dae gekry toe wie jou pa of jou oom was, bepaal het
watter magsposisie jy of jou man kry. En die mense wat oor
haar kla is nie swart nie. Of hulle behoort nie aan die ANC
nie. Hulle is net plein siek en sat vir sulke hovaardigheid.

Gloudina
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44404 is 'n antwoord op boodskap #44401] Sa, 16 Junie 2001 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
> Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
> herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
> algemeen aangeneem word die begin van die einde was
> vir die apartheidsregime.

Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed herinneren....
De apartheid op zijn ergst.....
Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg gegeven
over die opstand........

grt Emmy
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44406 is 'n antwoord op boodskap #44401] So, 17 Junie 2001 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan jou ook 'n storie van ongeregtigheid vertel. Van swart op wit
ongeregtigheid - en hoe dit my, persoonlik raak en geraak het. In Junie
gedenk ek die afsterwe van my ma wat my geleer het om nie te haat nie. Nie
wit nie, en ook nie swart nie. Jammer dat jy met 'n wrok rondloop - dit kan
net jou hele wese verkanker. Ongelukkig is dit sulke mense, wat wrokke
vertroetel, wat tot onverdraagsaamheid in hierdie land lei en gelei het.
Sterkte.
skryf in boodskap news:3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
algemeen aangeneem word die begin van die einde was
vir die apartheidsregime. Dis op hierdie datum dat die
fotograaf Sam Nzima die foto geneem het wat regoor
die wêreld versprei is en 'n ikoon geword het - die foto
van die gewonde twaalfjarige Hector Petersen in die
arms van een van sy vriende, met sy suster Antionette
langs hulle.
Vir my is dit 'n herdenking van 'n meer persoonlike
natuur. Die man wat in beheer was van die administrasie
van die skole in Soweto in 1976, was jare vantevore my
prinsipaal by Adams College ('n man 'n paar jaar jonger
as ek, maar aangestel as hoof by Adams volgens almal
omdat sy vrou se pa 'n belangrike persoon in Bantoe-
Onderwys was.) Een dag, 'n uur voordat ons 'n personeel-
vergadering sou hê, roep hy vir my en vertel vir my dat
hy daardie dag gaan aankondig dat twee van die vakke in
Junior Sertifikaat voortaan in Afrikaans gegee gaan word,
en dat hy nie wil hê dat ek daarteen moet objekteer nie.
Ek het net sprakeloos na hom gekyk, en in die vergadering
het ek uiteindelik begin huil toe ek die verslae gesigte sien
van my swart en wit Engels-sprekende kollegas, wat nie
in was op die nuus nie. (Ons het eers later uitgevind dat op
daardie stadium dit nog nie beleid was nie. Jaap het dit
sommer op sy eie in die skool gaan invoer. Later het hy
privaat geld gemaak uit werkboeke wat hy geskryf het vir
Wiskunde en Sosiale Studies, wat dan in Afrikaans gegee
moes word.)
Dit was dus nie vir my snaaks toe ek hoor dat dieselfde
beleid in 1976 die onruste veroorsaak nie. Ek het geweet
wie daaragter sit. ( Later is sy seun krimineel vervolg oor
dinge wat hy aan die Bantoe-Onderwys verkoop het, maar
nooit volledig gelewer het nie, ten spyte van die feit dat hy
oor 'n miljoen rand daarvoor ontvang het.) Hy is, nadat hy
van sy vrou geskei is, taamlik jonk aan kanker dood. So
hy bestaan nie meer nie. Maar ek dink nog elke 16 Junie oor
hoe hy my laat huil het met sy determinasie om Afrikaans in
mense se kele af te druk. En dat hy deels verantwoordelik is
vir Afrikaans se netelige posisie in die nuwe era in SA.
In die afgelope paar jaar het ek twee mense hier in Kanada
hoor vertel hoe sy geskeide vrou nog mense in 'n sekere
instelling terroriseer. Ek dink sy het die posisie nog in die
goeie ou dae gekry toe wie jou pa of jou oom was, bepaal het
watter magsposisie jy of jou man kry. En die mense wat oor
haar kla is nie swart nie. Of hulle behoort nie aan die ANC
nie. Hulle is net plein siek en sat vir sulke hovaardigheid.

Gloudina
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44411 is 'n antwoord op boodskap #44404] So, 17 Junie 2001 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
Wanneer en wat?
2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?
Annette

emmy skryf in boodskap news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>
> schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>> Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>> herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>> algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>> vir die apartheidsregime.
>
> Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed herinneren....
> De apartheid op zijn ergst.....
> Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
> Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg gegeven
> over die opstand........
>
> grt Emmy
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44414 is 'n antwoord op boodskap #44401] So, 17 Junie 2001 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Gloudina.
Ek kan jou frustrasie van toe begryp, en ook jou viering van die dag - ook
op 'n persoonlike vlak.
Soos ek reeds voorheen gesê het - daardie snaar het baie te doen hoekom ons
nou hier so onder jou moet ly.

En daar is meer van ons wat toe al geweet het wat die rede agter die opstand
was.

Net interesssant - The Argus hier het vinnig aan 'n paar leerling gevra
watter vakasiedag gister is, en hoekom.
1) Wit 18jarige leerling: Dit is jeugdag. Vertel my asseblief meer van die
oorsprong van die dag.
2) Swart 18jarige: Sy het presies geweet.
3) Kleurling 17: Dit is jeugdag. Ons gebruik dit om te ontspan en die dag te
geniet.
4) Swart 14jarige: Weet nie. Ek weet dit het iets te doen met iets wat lank
gelede gebeur het.
5) Maleier 17: Dit is jeugdag. Dit is reg dat Hector Petersen herdenk word -
ons het nog jong mense soos hy nodig om ons in opstand te lei.

Annette

skryf in boodskap news:3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
algemeen aangeneem word die begin van die einde was
vir die apartheidsregime. Dis op hierdie datum dat die
fotograaf Sam Nzima die foto geneem het wat regoor
die wêreld versprei is en 'n ikoon geword het - die foto
van die gewonde twaalfjarige Hector Petersen in die
arms van een van sy vriende, met sy suster Antionette
langs hulle.
Vir my is dit 'n herdenking van 'n meer persoonlike
natuur. Die man wat in beheer was van die administrasie
van die skole in Soweto in 1976, was jare vantevore my
prinsipaal by Adams College ('n man 'n paar jaar jonger
as ek, maar aangestel as hoof by Adams volgens almal
omdat sy vrou se pa 'n belangrike persoon in Bantoe-
Onderwys was.) Een dag, 'n uur voordat ons 'n personeel-
vergadering sou hê, roep hy vir my en vertel vir my dat
hy daardie dag gaan aankondig dat twee van die vakke in
Junior Sertifikaat voortaan in Afrikaans gegee gaan word,
en dat hy nie wil hê dat ek daarteen moet objekteer nie.
Ek het net sprakeloos na hom gekyk, en in die vergadering
het ek uiteindelik begin huil toe ek die verslae gesigte sien
van my swart en wit Engels-sprekende kollegas, wat nie
in was op die nuus nie. (Ons het eers later uitgevind dat op
daardie stadium dit nog nie beleid was nie. Jaap het dit
sommer op sy eie in die skool gaan invoer. Later het hy
privaat geld gemaak uit werkboeke wat hy geskryf het vir
Wiskunde en Sosiale Studies, wat dan in Afrikaans gegee
moes word.)
Dit was dus nie vir my snaaks toe ek hoor dat dieselfde
beleid in 1976 die onruste veroorsaak nie. Ek het geweet
wie daaragter sit. ( Later is sy seun krimineel vervolg oor
dinge wat hy aan die Bantoe-Onderwys verkoop het, maar
nooit volledig gelewer het nie, ten spyte van die feit dat hy
oor 'n miljoen rand daarvoor ontvang het.) Hy is, nadat hy
van sy vrou geskei is, taamlik jonk aan kanker dood. So
hy bestaan nie meer nie. Maar ek dink nog elke 16 Junie oor
hoe hy my laat huil het met sy determinasie om Afrikaans in
mense se kele af te druk. En dat hy deels verantwoordelik is
vir Afrikaans se netelige posisie in die nuwe era in SA.
In die afgelope paar jaar het ek twee mense hier in Kanada
hoor vertel hoe sy geskeide vrou nog mense in 'n sekere
instelling terroriseer. Ek dink sy het die posisie nog in die
goeie ou dae gekry toe wie jou pa of jou oom was, bepaal het
watter magsposisie jy of jou man kry. En die mense wat oor
haar kla is nie swart nie. Of hulle behoort nie aan die ANC
nie. Hulle is net plein siek en sat vir sulke hovaardigheid.

Gloudina
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44417 is 'n antwoord op boodskap #44406] So, 17 Junie 2001 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Jonas - ek stem met die laaste gedeelte van jou stelling saam. Ons
kan maar net raai wat se ongeregtigheid teen jou op persoonlike vlak gepleeg
is.
Ek is seker jy is nie al een wat so 'n merkwaardige moeder gehad het nie -
geseënd is jy wat so 'n moeder in Junie kan gedenk.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b2c2fe7$0$230@hades.is.co.za...
> Ek kan jou ook 'n storie van ongeregtigheid vertel. Van swart op wit
> ongeregtigheid - en hoe dit my, persoonlik raak en geraak het. In Junie
> gedenk ek die afsterwe van my ma wat my geleer het om nie te haat nie. Nie
> wit nie, en ook nie swart nie. Jammer dat jy met 'n wrok rondloop - dit kan
> net jou hele wese verkanker. Ongelukkig is dit sulke mense, wat wrokke
> vertroetel, wat tot onverdraagsaamheid in hierdie land lei en gelei het.
> Sterkte.
> skryf in boodskap news:3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
> Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
> herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
> algemeen aangeneem word die begin van die einde was
> vir die apartheidsregime. Dis op hierdie datum dat die
> fotograaf Sam Nzima die foto geneem het wat regoor
> die wêreld versprei is en 'n ikoon geword het - die foto
> van die gewonde twaalfjarige Hector Petersen in die
> arms van een van sy vriende, met sy suster Antionette
> langs hulle.
> Vir my is dit 'n herdenking van 'n meer persoonlike
> natuur. Die man wat in beheer was van die administrasie
> van die skole in Soweto in 1976, was jare vantevore my
> prinsipaal by Adams College ('n man 'n paar jaar jonger
> as ek, maar aangestel as hoof by Adams volgens almal
> omdat sy vrou se pa 'n belangrike persoon in Bantoe-
> Onderwys was.) Een dag, 'n uur voordat ons 'n personeel-
> vergadering sou hê, roep hy vir my en vertel vir my dat
> hy daardie dag gaan aankondig dat twee van die vakke in
> Junior Sertifikaat voortaan in Afrikaans gegee gaan word,
> en dat hy nie wil hê dat ek daarteen moet objekteer nie.
> Ek het net sprakeloos na hom gekyk, en in die vergadering
> het ek uiteindelik begin huil toe ek die verslae gesigte sien
> van my swart en wit Engels-sprekende kollegas, wat nie
> in was op die nuus nie. (Ons het eers later uitgevind dat op
> daardie stadium dit nog nie beleid was nie. Jaap het dit
> sommer op sy eie in die skool gaan invoer. Later het hy
> privaat geld gemaak uit werkboeke wat hy geskryf het vir
> Wiskunde en Sosiale Studies, wat dan in Afrikaans gegee
> moes word.)
> Dit was dus nie vir my snaaks toe ek hoor dat dieselfde
> beleid in 1976 die onruste veroorsaak nie. Ek het geweet
> wie daaragter sit. ( Later is sy seun krimineel vervolg oor
> dinge wat hy aan die Bantoe-Onderwys verkoop het, maar
> nooit volledig gelewer het nie, ten spyte van die feit dat hy
> oor 'n miljoen rand daarvoor ontvang het.) Hy is, nadat hy
> van sy vrou geskei is, taamlik jonk aan kanker dood. So
> hy bestaan nie meer nie. Maar ek dink nog elke 16 Junie oor
> hoe hy my laat huil het met sy determinasie om Afrikaans in
> mense se kele af te druk. En dat hy deels verantwoordelik is
> vir Afrikaans se netelige posisie in die nuwe era in SA.
> In die afgelope paar jaar het ek twee mense hier in Kanada
> hoor vertel hoe sy geskeide vrou nog mense in 'n sekere
> instelling terroriseer. Ek dink sy het die posisie nog in die
> goeie ou dae gekry toe wie jou pa of jou oom was, bepaal het
> watter magsposisie jy of jou man kry. En die mense wat oor
> haar kla is nie swart nie. Of hulle behoort nie aan die ANC
> nie. Hulle is net plein siek en sat vir sulke hovaardigheid.
>
> Gloudina
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44428 is 'n antwoord op boodskap #44411] So, 17 Junie 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9ghilt$8s4p1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
> 1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
> Wanneer en wat?

Men vertelde op de ZA nieuws niet *waarom* die opstand in Soweto was
maar dat er een groep scholieren voor onrust zorgde waar ze tegen hebben
moeten optreden.

> 2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?

Dat wat de hele wereld gezien heeft...het schieten met scherpe kogels
op scholieren...omdat ze protesteerde tegen de zoveelste onderdrukkende
maatregel van de apartheid. Op school alle lessen in het Afrikaans...

Grt Emmy

> Annette
>
> emmy wrote in message
> news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>>> Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>>> herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>>> algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>>> vir die apartheidsregime.
>>
>> Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed herinneren....
>> De apartheid op zijn ergst.....
>> Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
>> Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg gegeven
>> over die opstand........
>>
>> grt Emmy
>>
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44430 is 'n antwoord op boodskap #44411] So, 17 Junie 2001 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9ghilt$8s4p1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
> 1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
> Wanneer en wat?

Men vertelde op de ZA nieuws niet *waarom* die opstand in Soweto was
maar dat er een groep scholieren voor onrust zorgde waar ze tegen hebben
moeten optreden.

> 2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?

Dat wat de hele wereld gezien heeft...het schieten met scherpe kogels
op scholieren...omdat ze protesteerde tegen de zoveelste onderdrukkende
maatregel van de apartheid. Op school alle lessen in het Afrikaans...

Grt Emmy

> Annette
>
> emmy wrote in message
> news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>>> Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>>> herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>>> algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>>> vir die apartheidsregime.
>>
>> Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed herinneren....
>> De apartheid op zijn ergst.....
>> Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
>> Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg gegeven
>> over die opstand........
>>
>> grt Emmy
>>
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44435 is 'n antwoord op boodskap #44428] So, 17 Junie 2001 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!!! Jy praat van 1976.
Dit is waar - op TV hier is nie alles gewys nie - maar baie van ons het nie
net goedsmoeds opge-eet wat die TV vir ons opgedis het nie.
Ons kon lees - in Afrikaans en Engels.
Annette

emmy skryf in boodskap news:9ghpfc$fds$2@news.pcmnet.nl...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9ghilt$8s4p1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
>> 1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
>> Wanneer en wat?
>
> Men vertelde op de ZA nieuws niet *waarom* die opstand in Soweto was
> maar dat er een groep scholieren voor onrust zorgde waar ze tegen hebben
> moeten optreden.
>
>> 2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?
>
> Dat wat de hele wereld gezien heeft...het schieten met scherpe kogels
> op scholieren...omdat ze protesteerde tegen de zoveelste onderdrukkende
> maatregel van de apartheid. Op school alle lessen in het Afrikaans...
>
>
> Grt Emmy
>
>
>
>
>> Annette
>>
>> emmy wrote in message
>> news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>>>> Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>>>> herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>>>> algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>>>> vir die apartheidsregime.
>>>
>>> Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed herinneren....
>>> De apartheid op zijn ergst.....
>>> Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
>>> Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg gegeven
>>> over die opstand........
>>>
>>> grt Emmy
>>>
>>
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44436 is 'n antwoord op boodskap #44435] So, 17 Junie 2001 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9ghs3f$93jcr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ah!!! Jy praat van 1976.

Zeker wij hebben veel reportages gezien op tv..ZA was regelmatig in het
nieuws....
nu ook nog...
ZA wordt kritisch gevolgd..
Onlangs een reportage gezien van de gevangenis van Kaapstad.....
Hier is een dichtersfestival en daar er was ook een dichter en
verhalenverteller
van ZA..naam heb ik niet zo snel kunnen onthouden..( moeilijke naam)
Wel mooi.....

> Dit is waar - op TV hier is nie alles gewys nie - maar baie van ons het nie
> net goedsmoeds opge-eet wat die TV vir ons opgedis het nie.

Gelukkig niet....maar...
vele schijnbaar wel want waarom kregen ze dan zoveel stemmen met
verkiezingen??

Grt Emmy

> Ons kon lees - in Afrikaans en Engels.
> Annette

> emmy wrote in message
> news:9ghpfc$fds$2@news.pcmnet.nl...
>>
>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9ghilt$8s4p1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
>>> 1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
>>> Wanneer en wat?
>>
>> Men vertelde op de ZA nieuws niet *waarom* die opstand in Soweto was
>> maar dat er een groep scholieren voor onrust zorgde waar ze tegen hebben
>> moeten optreden.
>>
>>> 2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?
>>
>> Dat wat de hele wereld gezien heeft...het schieten met scherpe kogels
>> op scholieren...omdat ze protesteerde tegen de zoveelste onderdrukkende
>> maatregel van de apartheid. Op school alle lessen in het Afrikaans...
>>
>>
>> Grt Emmy
>>
>>
>>
>>
>>> Annette
>>>
>>> emmy wrote in message
>>> news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>>>>
>>>> schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>>>> > Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>>>> >herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>>>> >algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>>>> >vir die apartheidsregime.
>>>>
>>>> Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed
> herinneren....
>>>> De apartheid op zijn ergst.....
>>>> Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
>>>> Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg gegeven
>>>> over die opstand........
>>>>
>>>> grt Emmy
>>>>
>>>
>>
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44439 is 'n antwoord op boodskap #44436] So, 17 Junie 2001 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van watter era praat jy nou Emmy?
Annette

emmy skryf in boodskap news:9gi0iu$h8k$1@news.pcmnet.nl...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9ghs3f$93jcr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ah!!! Jy praat van 1976.
>
> Zeker wij hebben veel reportages gezien op tv..ZA was regelmatig in het
> nieuws....
> nu ook nog...
> ZA wordt kritisch gevolgd..
> Onlangs een reportage gezien van de gevangenis van Kaapstad.....
> Hier is een dichtersfestival en daar er was ook een dichter en
> verhalenverteller
> van ZA..naam heb ik niet zo snel kunnen onthouden..( moeilijke naam)
> Wel mooi.....
>
>> Dit is waar - op TV hier is nie alles gewys nie - maar baie van ons het
> nie
>> net goedsmoeds opge-eet wat die TV vir ons opgedis het nie.
>
> Gelukkig niet....maar...
> vele schijnbaar wel want waarom kregen ze dan zoveel stemmen met
> verkiezingen??
>
> Grt Emmy
>
>
>> Ons kon lees - in Afrikaans en Engels.
>> Annette
>
>> emmy wrote in message
>> news:9ghpfc$fds$2@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9ghilt$8s4p1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
>>>> 1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
>>>> Wanneer en wat?
>>>
>>> Men vertelde op de ZA nieuws niet *waarom* die opstand in Soweto was
>>> maar dat er een groep scholieren voor onrust zorgde waar ze tegen hebben
>>> moeten optreden.
>>>
>>>> 2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?
>>>
>>> Dat wat de hele wereld gezien heeft...het schieten met scherpe kogels
>>> op scholieren...omdat ze protesteerde tegen de zoveelste onderdrukkende
>>> maatregel van de apartheid. Op school alle lessen in het Afrikaans...
>>>
>>>
>>> Grt Emmy
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> emmy wrote in message
>>>> news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>>>> >
>>>> > schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>>>> > > Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>>>> > >herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>>>> > >algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>>>> > >vir die apartheidsregime.
>>>> >
>>>> > Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed
>> herinneren....
>>>> > De apartheid op zijn ergst.....
>>>> > Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
>>>> > Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg
> gegeven
>>>> > over die opstand........
>>>> >
>>>> > grt Emmy
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44443 is 'n antwoord op boodskap #44439] So, 17 Junie 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef in berichtnieuws
9gi5la$9746g$4@ID-92016.news.dfncis.de...

> Van watter era praat jy nou Emmy?

Van het heden ...nu dus....de reportage ( 30 min)over gevangenis
van Kaapstad was vorige week op een actualiteitenprogramma en
niet op een Commerci�le zender...
Van die dichter gisteren....

Grt Emmy

>>
>> Zeker wij hebben veel reportages gezien op tv..ZA was regelmatig in het
>> nieuws....
>> nu ook nog...
>> ZA wordt kritisch gevolgd..
>> Onlangs een reportage gezien van de gevangenis van Kaapstad.....
>> Hier is een dichtersfestival en daar er was ook een dichter en
>> verhalenverteller
>> van ZA..naam heb ik niet zo snel kunnen onthouden..( moeilijke naam)
>> Wel mooi.....
>>
>>> Dit is waar - op TV hier is nie alles gewys nie - maar baie van ons
het
>> nie
>>> net goedsmoeds opge-eet wat die TV vir ons opgedis het nie.
>>
>> Gelukkig niet....maar...
>> vele schijnbaar wel want waarom kregen ze dan zoveel stemmen met
>> verkiezingen??
>>
>> Grt Emmy
>>
>>
>>> Ons kon lees - in Afrikaans en Engels.
>>> Annette
>>
>>> emmy wrote in message
>>> news:9ghpfc$fds$2@news.pcmnet.nl...
>>>>
>>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>>> 9ghilt$8s4p1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
>>>> > 1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
>>>> > Wanneer en wat?
>>>>
>>>> Men vertelde op de ZA nieuws niet *waarom* die opstand in Soweto was
>>>> maar dat er een groep scholieren voor onrust zorgde waar ze tegen
> hebben
>>>> moeten optreden.
>>>>
>>>> > 2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?
>>>>
>>>> Dat wat de hele wereld gezien heeft...het schieten met scherpe kogels
>>>> op scholieren...omdat ze protesteerde tegen de zoveelste
> onderdrukkende
>>>> maatregel van de apartheid. Op school alle lessen in het Afrikaans...
>>>>
>>>>
>>>> Grt Emmy
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > emmy wrote in message
>>>> > news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>>>> > >
>>>> > > schreef in berichtnieuws 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>>>> > > > Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>>>> > > >herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>>>> > > >algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>>>> > > >vir die apartheidsregime.
>>>> > >
>>>> > > Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed
>>> herinneren....
>>>> > > De apartheid op zijn ergst.....
>>>> > > Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
>>>> > > Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg
>> gegeven
>>>> > > over die opstand........
>>>> > >
>>>> > > grt Emmy
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44457 is 'n antwoord op boodskap #44443] So, 17 Junie 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy spring vreeslik rond Emmy - dit is waarom ek vra -
Ek kan aanneem dat jou verwysing na gevangenisse en digter in Namibië van
programme is van dinge wat tans hier gebeur - en hoekom 'n tronk in Kaapstad
uitgesonder moet word sal jy jouself maar moet afvra.

Ek het duidelik na die verlede verwys maar jy praat van die hede - en dit is
dan wat ek weet jy praat strooi.
:
Sien my skrywe en jou antwoord.
> Dit is waar - op TV hier is nie alles gewys nie - maar baie van ons het nie
> net goedsmoeds opge-eet wat die TV vir ons opgedis het nie.

Gelukkig niet....maar...
vele schijnbaar wel want waarom kregen ze dan zoveel stemmen met
verkiezingen??

So, weereens Emmy, ter wille van gemoedelikheid - van watter era praat jy.

Terloops - ek het 'n oplossing gevind om jou skryfwerk beter te verstaan -
ek stuur dit aan na my baie goeie Hollands-gebore vriendin net hier om die
draai - en sy vertaal dit vir my.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

emmy skryf in boodskap news:9gi6e7$iog$1@news.pcmnet.nl...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9gi5la$9746g$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Van watter era praat jy nou Emmy?
>
> Van het heden ...nu dus....de reportage ( 30 min)over gevangenis
> van Kaapstad was vorige week op een actualiteitenprogramma en
> niet op een Commerci�le zender...
> Van die dichter gisteren....
>
> Grt Emmy
>
>
>>>
>>> Zeker wij hebben veel reportages gezien op tv..ZA was regelmatig in het
>>> nieuws....
>>> nu ook nog...
>>> ZA wordt kritisch gevolgd..
>>> Onlangs een reportage gezien van de gevangenis van Kaapstad.....
>>> Hier is een dichtersfestival en daar er was ook een dichter en
>>> verhalenverteller
>>> van ZA..naam heb ik niet zo snel kunnen onthouden..( moeilijke naam)
>>> Wel mooi.....
>>>
>>>> Dit is waar - op TV hier is nie alles gewys nie - maar baie van ons
> het
>>> nie
>>>> net goedsmoeds opge-eet wat die TV vir ons opgedis het nie.
>>>
>>> Gelukkig niet....maar...
>>> vele schijnbaar wel want waarom kregen ze dan zoveel stemmen met
>>> verkiezingen??
>>>
>>> Grt Emmy
>>>
>>>
>>>> Ons kon lees - in Afrikaans en Engels.
>>>> Annette
>>>
>>>> emmy wrote in message
>>>> news:9ghpfc$fds$2@news.pcmnet.nl...
>>>> >
>>>> > Annette schreef in berichtnieuws
>>>> > 9ghilt$8s4p1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Emmy, voordat ek jou weer miskien verkeerd sou verstaan.
>>>> > > 1) Wat bedoel jy dat op SA TV was 'n ander uitleg gegee?
>>>> > > Wanneer en wat?
>>>> >
>>>> > Men vertelde op de ZA nieuws niet *waarom* die opstand in Soweto was
>>>> > maar dat er een groep scholieren voor onrust zorgde waar ze tegen
>> hebben
>>>> > moeten optreden.
>>>> >
>>>> > > 2) Wat is op die Nederlandse TV vertoon en gesê?
>>>> >
>>>> > Dat wat de hele wereld gezien heeft...het schieten met scherpe
> kogels
>>>> > op scholieren...omdat ze protesteerde tegen de zoveelste
>> onderdrukkende
>>>> > maatregel van de apartheid. Op school alle lessen in het
> Afrikaans...
>>>> >
>>>> >
>>>> > Grt Emmy
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > emmy wrote in message
>>>> > > news:9gg6dr$2go$1@news.pcmnet.nl...
>>>> > > >
>>>> > > > schreef in berichtnieuws
> 3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
>>>> > > > > Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
>>>> > > > >herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
>>>> > > > >algemeen aangeneem word die begin van die einde was
>>>> > > > >vir die apartheidsregime.
>>>> > > >
>>>> > > > Heel aangrijpend was die opstand..ik kan me dat nog goed
>>>> herinneren....
>>>> > > > De apartheid op zijn ergst.....
>>>> > > > Vandaag was de herdenking op het Nederlandse nieuws....( tv ).
>>>> > > > Op de Zuid-Afrikaanse tv werd die dag een heel andere uitleg
>>> gegeven
>>>> > > > over die opstand........
>>>> > > >
>>>> > > > grt Emmy
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande [boodskap #44715 is 'n antwoord op boodskap #44401] Wo, 20 Junie 2001 20:08 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
16 JUNIE

1901 - Betsy de la Port gebore. Sy was een van Suid-Afrika se grootste
sangkunstenaars wat haar besonder onderskei het as
uitvoerder van Afrikaanse liedere. Sy was een van die eerste
Suid-Afrikaanse sangers wat in 1924 uitgesaai het , en sy het daarna
in Londen en M"unchen gaan studeer. Deur baie jare heen het sy
'n suksesvolle internasionale sangloopbaan gehad en saam met sommige van
die beroemdste dirigente en komponiste opgetree.
1953 - Federale Mynbou Beperk gestig. Die eerste Afrikaanse
mynfinansierings- en eksplorasiemaatskappy , is deur Federale
Volksbeleggings en Bonuskor gestig nadat FVB reeds in 1943
finansiering verskaf het vir die Klipfonteinsteenkoolmyn , 'n
pioniersonderneming van die broers Jacques en Wentzel du
Plessis.
Die maatskappy is met 'n aanvanklike kapitaal van R120 000
gestig.

skryf in boodskap news:3B2B940C.8FB43DD5@home.com...
Dis vandag 16 Junie, en die vyf-en-twintigjarige
herdenking van die begin van die Soweto-proteste, wat
algemeen aangeneem word die begin van die einde was
vir die apartheidsregime. Dis op hierdie datum dat die
fotograaf Sam Nzima die foto geneem het wat regoor
die wêreld versprei is en 'n ikoon geword het - die foto
van die gewonde twaalfjarige Hector Petersen in die
arms van een van sy vriende, met sy suster Antionette
langs hulle.
Vir my is dit 'n herdenking van 'n meer persoonlike
natuur. Die man wat in beheer was van die administrasie
van die skole in Soweto in 1976, was jare vantevore my
prinsipaal by Adams College ('n man 'n paar jaar jonger
as ek, maar aangestel as hoof by Adams volgens almal
omdat sy vrou se pa 'n belangrike persoon in Bantoe-
Onderwys was.) Een dag, 'n uur voordat ons 'n personeel-
vergadering sou hê, roep hy vir my en vertel vir my dat
hy daardie dag gaan aankondig dat twee van die vakke in
Junior Sertifikaat voortaan in Afrikaans gegee gaan word,
en dat hy nie wil hê dat ek daarteen moet objekteer nie.
Ek het net sprakeloos na hom gekyk, en in die vergadering
het ek uiteindelik begin huil toe ek die verslae gesigte sien
van my swart en wit Engels-sprekende kollegas, wat nie
in was op die nuus nie. (Ons het eers later uitgevind dat op
daardie stadium dit nog nie beleid was nie. Jaap het dit
sommer op sy eie in die skool gaan invoer. Later het hy
privaat geld gemaak uit werkboeke wat hy geskryf het vir
Wiskunde en Sosiale Studies, wat dan in Afrikaans gegee
moes word.)
Dit was dus nie vir my snaaks toe ek hoor dat dieselfde
beleid in 1976 die onruste veroorsaak nie. Ek het geweet
wie daaragter sit. ( Later is sy seun krimineel vervolg oor
dinge wat hy aan die Bantoe-Onderwys verkoop het, maar
nooit volledig gelewer het nie, ten spyte van die feit dat hy
oor 'n miljoen rand daarvoor ontvang het.) Hy is, nadat hy
van sy vrou geskei is, taamlik jonk aan kanker dood. So
hy bestaan nie meer nie. Maar ek dink nog elke 16 Junie oor
hoe hy my laat huil het met sy determinasie om Afrikaans in
mense se kele af te druk. En dat hy deels verantwoordelik is
vir Afrikaans se netelige posisie in die nuwe era in SA.
In die afgelope paar jaar het ek twee mense hier in Kanada
hoor vertel hoe sy geskeide vrou nog mense in 'n sekere
instelling terroriseer. Ek dink sy het die posisie nog in die
goeie ou dae gekry toe wie jou pa of jou oom was, bepaal het
watter magsposisie jy of jou man kry. En die mense wat oor
haar kla is nie swart nie. Of hulle behoort nie aan die ANC
nie. Hulle is net plein siek en sat vir sulke hovaardigheid.

Gloudina
Vorige onderwerp: Nuwe In Ding?
Volgende onderwerp: Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:34:22 MGT 2024