| Re: Die Tanomies... [boodskap #44550] |
Ma., 18 Junie 2001 12:33  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Miskien
> moet julle tweetjies julle sakies so bietjie sinchroniseer, dan neem
> ons julle MISKIEN weer ernstig op.
Miskien moet jy wys dat jy wel 'n wederhelfhet, anders wonder ons hoekom
'n "vroumens"
soos jy so diep in die nag nog op die rekenaar
sit. Onthou, jy is veronderstel om 'n skoolgaande
kind ook te hê. 'n Ruk gelede het het jy nog van
jou "vriend" gepraat. Wanneer is julle toe getroud?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Die Tanomies... [boodskap #44642 is 'n antwoord op boodskap #44550] |
Di., 19 Junie 2001 12:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> kyk nou mooi hoor! Hier's 'n onlangse foto van my
> wederhelfhet:
>
>
> __)),
> //_ _)
> ( "\"
> \_-/
> ,---/ '---.
>
>
>> 'n Ruk gelede het het jy nog van
>> jou "vriend" gepraat. Wanneer is julle toe getroud?
>
> Nee, ek is toe nooit met daai "vriend" getroud nie.
Die "vriend" het 'n paar maande gelede "oor jou skouersgekyk. Toe was jy
ongetroud. Nou het jy 'n "man" en 'n
skoolgaande kind. Het jy dan intussen met jou "man"
getrou? En is die "skoolgaande kind" van 'n vorige huwelik?
Terloops, as dit 'n foto van jou man is, is dit geen wonder
nie. Dit lyk of hy 'n afgryslike spook gesien het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Tanomies... [boodskap #44664 is 'n antwoord op boodskap #44663] |
Di., 19 Junie 2001 20:42  |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 19 Jun 2001 20:39:27 GMT, Danielle wrote:
> Die afgryslike spook wat met Casper getrou het om 'n groenkaart te kan
> kry...
Ooops, jammer vir die duplikaat - daar was so effense misverstand
tussen my en my spookgenoot! :-)
|
|
|
|