Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VERDOMP.....TOT HIER TOE
VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44655] |
Tue, 19 June 2001 15:23  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
nie.
Izak Coetzee AKA Sakkie
|
|
|
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44658 is 'n antwoord op boodskap #44655] |
Tue, 19 June 2001 15:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
> nie.
> Izak Coetzee AKA Sakkie
Ek dink nie jy kan jou help nie. Jy het hierdie verklaring alvantevore gemaak,
en kyk hoe gou reageer jy! Maar ons sal
sien. Miskien neem ons tog die metaformose van 'n ou wit
omie tot 'n volwaardige regop en opregte Afrikaner waar.
So jou naam is ook Izak, net soos my man s'n. Ek noem
hom ook Sakkie, maar hier in Noord Amerika moet mens
versigtig wees met dié naam. Hulle hoor die woord "suck"
wanneer mens "sakkie" sê.
Tant Hessie, wat nog steeds by die gat
sit waar die ou wit omies uitkruip en die
lig sien.
|
|
|
|
|
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44681 is 'n antwoord op boodskap #44655] |
Wed, 20 June 2001 11:24   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
Jy het natuurlik so pas 'n reaksie op haar gepos.
On Tue, 19 Jun 2001 17:23:31 +0200, "Sakkie" wrote:
> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
> nie.
> Izak Coetzee AKA Sakkie
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44724 is 'n antwoord op boodskap #44655] |
Wed, 20 June 2001 21:18   |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek moet se ek het gewonder wanneer iemand anders gaan agterkom dat dit
net 'n gemors van tyd is om met sekere mense te gesels of hulle rede te laat
sien. Soos jy seker al gesien het, het ek almal al vantevore aangeraai om
die raad te volg en self doen ek dit al die hele tyd. Soos ek ook al
voorheen gese het, jy gee mense net kredietwaardigheid as jy op dinge wat
hulle kwytraak, reageer. As almal nou besluit om dieselfde ding te doen,
nou ja, dan word die mense uiteindelik moeg om met hulself te gesels. En
hopelik verdwyn hulle in die agtergrond in.
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b2f6dfb$0$230@hades.is.co.za...
> Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
> die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
> oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
> Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
> nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
> dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
> nie.
> Izak Coetzee AKA Sakkie
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: VERDOMP.....TOT HIER TOE [boodskap #44787 is 'n antwoord op boodskap #44679] |
Thu, 21 June 2001 21:59  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b307bfc$0$226@hades.is.co.za...
Nou hoef ek nie meer my bloeddruk dop te hou nie, en kan weer
> die ander ouens terdeë geniet ;-))))))
> Jy't ons nog nie gesê wanneer julle kom kuier nie?
> Sakkie
Praat van bloeddruk, ou Seun, en jy praat hier met 'n ekspert! Weet nog nie
wanneer nie - moet geld spaar en jy weet mos hoe gaan dit: hoe meer jy
spaar, hoe meer het jy dit skielik nodig... Hopelik einde Desember - die
skole hier sluit mos eers so om en by 22 Desember. Dis 'n baaaie lang jaar
hier, en skoolvakansies is baie korter as in SA.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:33 UTC 2025
|