Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liggie Oomblik
Liggie Oomblik [boodskap #44636] Di, 19 Junie 2001 10:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nou net die idee gekry - ons kan mos 'n Internasionale Fliek hier
skryf!!
Ons sal nou eers moet begin met die naam van ons poging ( of werkstitel soos
die wat in is daarvan praat)
My voorstel:
Die Designerpapier, die Lulu, en die Boks.

Algemene strekking sal gaan oor:
Sjiek smaak, 'n wulpse meisie en die gevalle bokser:)))

Annette ( is nie my skuld nie - Retief het my sooooo gelukkig gemaak:))) )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Liggie Oomblik [boodskap #44650 is 'n antwoord op boodskap #44636] Di, 19 Junie 2001 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, het jy alweer een van daai ou rooies beet!!!!
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gnijv$9t8aj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Het nou net die idee gekry - ons kan mos 'n Internasionale Fliek hier
> skryf!!
> Ons sal nou eers moet begin met die naam van ons poging ( of werkstitel soos
> die wat in is daarvan praat)
> My voorstel:
> Die Designerpapier, die Lulu, en die Boks.
>
> Algemene strekking sal gaan oor:
> Sjiek smaak, 'n wulpse meisie en die gevalle bokser:)))
>
> Annette ( is nie my skuld nie - Retief het my sooooo gelukkig gemaak:))) )
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: Liggie Oomblik [boodskap #44660 is 'n antwoord op boodskap #44650] Di, 19 Junie 2001 16:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het??")))) Ek is soooo onskuldig!:)))))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b2f5bcc$0$248@helios.is.co.za...
> Annette, het jy alweer een van daai ou rooies beet!!!!
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gnijv$9t8aj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Het nou net die idee gekry - ons kan mos 'n Internasionale Fliek hier
>> skryf!!
>> Ons sal nou eers moet begin met die naam van ons poging ( of werkstitel
> soos
>> die wat in is daarvan praat)
>> My voorstel:
>> Die Designerpapier, die Lulu, en die Boks.
>>
>> Algemene strekking sal gaan oor:
>> Sjiek smaak, 'n wulpse meisie en die gevalle bokser:)))
>>
>> Annette ( is nie my skuld nie - Retief het my sooooo gelukkig gemaak:))) )
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Vorige onderwerp: PRUIKLOSE WINNIE
Volgende onderwerp: WINNIE: DIE NAAKTE WAARHEID
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 03:34:23 MGT 2024