Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44497] Ma, 18 Junie 2001 05:26 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Danielle kry sy huis-nommer en bel eers sy vrou en dan vir hom. E-pos
miskien sy swart-base met wat hy kwytraak gedurende werksure (dis nou die
tyd wanneer hy nie Engelse artikels vertaal en in Beeld pos as sy eie werk
nie)

"Danielle" skryf in boodskap news:23jpit0jrmkm3ruiamh2glgvblo0ks7ir3@4ax.com...
>
> Dag 3, en nogsteeds niks. :-)
>
> On Sun, 17 Jun 2001 16:34:07 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Davie - ek doen dit nog altyd:)))))
>
> Hehehehe....En so hol ons in sirkels rond? :-))))
>
>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:6o6nitgreb0u6m8g81ht7hpd16nkh80mgu@4ax.com...
>>> On Sun, 17 Jun 2001 05:38:28 GMT, Danielle wrote:
>
>>>> On Sun, 17 Jun 2001 03:29:22 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Ons vorm 'n verenigde front:))))
>>>>
>>>> Vereenigd sal ons staan (Danielle wat net so effentjies agter Annette
>>>> staan en baie dapper probeer lyk!) :-))))
>>>>
>
>>> Volg haar Annette... sy's reg agter jou!
>
>>> DD
>>
>
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44527 is 'n antwoord op boodskap #44497] Ma, 18 Junie 2001 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

Krokke!
Jy het ook mos laas gese jy gaan laat weet wie jy is en waar jy werk!
Onthou jy?

On Mon, 18 Jun 2001 07:26:30 +0200, "Krokkie"

wrote:

> Danielle kry sy huis-nommer en bel eers sy vrou en dan vir hom. E-pos
> miskien sy swart-base met wat hy kwytraak gedurende werksure (dis nou die
> tyd wanneer hy nie Engelse artikels vertaal en in Beeld pos as sy eie werk
> nie)
>
>
>
>
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:23jpit0jrmkm3ruiamh2glgvblo0ks7ir3@4ax.com...

>> Dag 3, en nogsteeds niks. :-)

>> On Sun, 17 Jun 2001 16:34:07 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Dankie Davie - ek doen dit nog altyd:)))))

>> Hehehehe....En so hol ons in sirkels rond? :-))))


>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:6o6nitgreb0u6m8g81ht7hpd16nkh80mgu@4ax.com...
>>>> On Sun, 17 Jun 2001 05:38:28 GMT, Danielle wrote:
>>
>>>> >On Sun, 17 Jun 2001 03:29:22 +0200, "Annette"
>>>> >wrote:
>>>> >
>>>> >>Ons vorm 'n verenigde front:))))
>>>> >
>>>> >Vereenigd sal ons staan (Danielle wat net so effentjies agter Annette
>>>> >staan en baie dapper probeer lyk!) :-))))
>>>> >
>>
>>>> Volg haar Annette... sy's reg agter jou!
>>
>>>> DD
>>>

>
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44575 is 'n antwoord op boodskap #44497] Ma, 18 Junie 2001 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Ek vermoed dat Mimi alreeds genoeg probleme het. :-)

Ek neem aan jy het die foto van Mimi op Ferdi se tuisbladgesien. ( Een van die mooiste tuisblaaie wat
ek nog gesien
het.) Ek dink die enigste probleme wat Mimi sal hê, is al die
mans wat agter haar hardloop. Sy is beeldskoon.

'n "internet koordineerder" wat by Beeld werk, en homself as 'n

> verslaggewer bekendstel

Sover ek kon uitmaak uit Ferdi se poste in die verlede, washy eers politieke verslaggewer en het die
onderhandelings by
The World Trade Centre vir sy koerant gerapporteer. Hy
was ook, volgens hom, persoonlik teenwoordig toe die
onruste by Bisho uitgebreek het. ( Wie onthou Bisho nog?)
Ek neem dus aan dat Beeld hom later begin gebruik het
omdat hy 'n kundigheid gehad het met rekenaars en die
internet, nie omdat hy nie ander verslaggewing kon doen
nie. Hierdie soort ding gebeur baie. Een van my seuns
merk dit juis 'n paar dae gelede op: dit neem nie baie vir
'n hele besigheid om vir jou as kundige te sien op rekenaars
nie. Meeste mense van die ouer geslag het net nie die
ondervinding gehad het. Ons het gelag daaroor, want hy
was nou nie die een van ons kinders wat die vinnigste in
sy skooljare met rekenaars reggekom het nie. Maar nou
is hy ook sy prokureursfirma se rekenaars-koörineerder.

Gloudina
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44584 is 'n antwoord op boodskap #44497] Ma, 18 Junie 2001 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 19:16:54 GMT, @home.com wrote:

>
> . ( Een van die mooiste tuisblaaie wat
> ek nog gesien het.)
> Gloudina

Ek het jou voorheen gesê dat jy lieg dat jy blou word!
Moet ek jou gaan wys waar jy sê dat jy nie tuisblaaie besoek nie?
(maar tog lekker gekuier het by Frikkie s'n!)

DD
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44586 is 'n antwoord op boodskap #44497] Ma, 18 Junie 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 19:16:54 GMT, @home.com wrote:

> Ek neem aan jy het die foto van Mimi op Ferdi se tuisbladgesien. ( Een van die mooiste tuisblaaie wat
> ek nog gesien
> het.) Ek dink die enigste probleme wat Mimi sal hê, is al die
> mans wat agter haar hardloop. Sy is beeldskoon.

Ja, die einste tuisbald. Hy moes ongelukkig Mimi se foto afgehaal
het, want Playboy het hom gedagvaar vir kopiereg skending, Dit was
mos toe al die tyd een van die centrefold's wat hy daar geplaas het!!
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44599 is 'n antwoord op boodskap #44584] Di, 19 Junie 2001 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
LOL - Skerp DD

"Davie Davis" skryf in boodskap news:pprsitsvfndjipgcvng76se56fu4fqot6s@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 19:16:54 GMT, @home.com wrote:
>
>>
>> . ( Een van die mooiste tuisblaaie wat
>> ek nog gesien het.)
>> Gloudina
>
> Ek het jou voorheen gesê dat jy lieg dat jy blou word!
> Moet ek jou gaan wys waar jy sê dat jy nie tuisblaaie besoek nie?
> (maar tog lekker gekuier het by Frikkie s'n!)
>
> DD
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44602 is 'n antwoord op boodskap #44497] Di, 19 Junie 2001 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Daar is net 'n link missing. 'n Foto van Ferdi (hopelik met 'n nuwe
haarstyl) genoem DIE GROOT DROL

skryf in boodskap news:3B2E545F.EA3F8C9F@home.com...

Danielle wrote:

> Ek vermoed dat Mimi alreeds genoeg probleme het. :-)

Ek neem aan jy het die foto van Mimi op Ferdi se tuisbladgesien. ( Een van
die mooiste tuisblaaie wat
ek nog gesien
het.) Ek dink die enigste probleme wat Mimi sal hê, is al die
mans wat agter haar hardloop. Sy is beeldskoon.

'n "internet koordineerder" wat by Beeld werk, en homself as 'n

> verslaggewer bekendstel

Sover ek kon uitmaak uit Ferdi se poste in die verlede, washy eers politieke
verslaggewer en het die
onderhandelings by
The World Trade Centre vir sy koerant gerapporteer. Hy
was ook, volgens hom, persoonlik teenwoordig toe die
onruste by Bisho uitgebreek het. ( Wie onthou Bisho nog?)
Ek neem dus aan dat Beeld hom later begin gebruik het
omdat hy 'n kundigheid gehad het met rekenaars en die
internet, nie omdat hy nie ander verslaggewing kon doen
nie. Hierdie soort ding gebeur baie. Een van my seuns
merk dit juis 'n paar dae gelede op: dit neem nie baie vir
'n hele besigheid om vir jou as kundige te sien op rekenaars
nie. Meeste mense van die ouer geslag het net nie die
ondervinding gehad het. Ons het gelag daaroor, want hy
was nou nie die een van ons kinders wat die vinnigste in
sy skooljare met rekenaars reggekom het nie. Maar nou
is hy ook sy prokureursfirma se rekenaars-ko�rineerder.

Gloudina
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 3 [boodskap #44608 is 'n antwoord op boodskap #44584] Di, 19 Junie 2001 05:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het geword van Frikkie?? Ek mis die ou siel.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:pprsitsvfndjipgcvng76se56fu4fqot6s@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 19:16:54 GMT, @home.com wrote:
>
>>
>> . ( Een van die mooiste tuisblaaie wat
>> ek nog gesien het.)
>> Gloudina
>
> Ek het jou voorheen gesê dat jy lieg dat jy blou word!
> Moet ek jou gaan wys waar jy sê dat jy nie tuisblaaie besoek nie?
> (maar tog lekker gekuier het by Frikkie s'n!)
>
> DD
Vorige onderwerp: Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: confession ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 10:21:38 MGT 2024