Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Kaap en dinge
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #43829 is 'n antwoord op boodskap #43772] Ma, 11 Junie 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Sakkie - jy is so 'n heer.:)))
Om selfs so beskaafd op te tree teenoor so 'n onbeskaafde barbaar soos
ek:)))
Maar gaan voort - ek maak staat op jou talent om dinge met die nodige
sensitiwiteit te hanteer:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b24a154$0$224@hades.is.co.za...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:81i8itostaug87b0up3ck64m82ukbsfi1t@4ax.com...
>> On Sat, 9 Jun 2001 19:59:38 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> ANNETTE!!!! ons bespreek nie hier wat agter toe deure gebeur nie.
>>
>> Ooo, oops, ignoreer dan my vorige vraag aan jou. :-)))))
>>
>
> Annette was van lyn af en dit sou nie beskaafd wees om jou te antwoord
> sonder om eers met haar te raadpleeg nie. Ná Annette.....
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #43878 is 'n antwoord op boodskap #43829] Di, 12 Junie 2001 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die vertroue Annette, dis 'n riem onder die hart.

Niks Danielle, absuluut niks................... (met julle te doen nie)
Ś-)

"Annette" skryf in boodskap news:9g3bau$6n3a4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai Sakkie - jy is so 'n heer.:)))
> Om selfs so beskaafd op te tree teenoor so 'n onbeskaafde barbaar soos
> ek:)))
> Maar gaan voort - ek maak staat op jou talent om dinge met die nodige
> sensitiwiteit te hanteer:)))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b24a154$0$224@hades.is.co.za...
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:81i8itostaug87b0up3ck64m82ukbsfi1t@4ax.com...
>>> On Sat, 9 Jun 2001 19:59:38 +0200, "Sakkie"
>>> wrote:
>>>
>>>> ANNETTE!!!! ons bespreek nie hier wat agter toe deure gebeur nie.
>>>
>>> Ooo, oops, ignoreer dan my vorige vraag aan jou. :-)))))
>>>
>>
>> Annette was van lyn af en dit sou nie beskaafd wees om jou te antwoord
>> sonder om eers met haar te raadpleeg nie. Ná Annette.....
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44422 is 'n antwoord op boodskap #43584] So, 17 Junie 2001 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is wat meeste van ons die heeltyd probeer se. Meeste van ons stry nie
dat daar goed gebeur het wat verkeerd was nie.Ons het erken wat die foute
was en ons probeer dit regstel.Daar is net sekere persone en hier sonder ek
Gloudina uit wat nie wil erken wat ons se nie.Hoe meer n mens se dat daar
foute gemaak was hoe meer skel sy ons uit as apartheidsvarke. ou wit omies
ens.

Sy moet net n slag haar ore oopmaak dan sal sy verstaan wat ons probeer se

Reenen van Niekerk

Sakkie skryf in boodskap news:3b22520a$0$226@hades.is.co.za...
> Wouter, jy's 'n man so na my hart. Ek stem heeltemal saam met jou. Daar
> was vroeër baie dinge wat heentemal verkeerd gedoen is en ek gaan dit nie
> vir een oomblik probeer goed praat nie. Maar weet jy waar lê die verskil
> tussen jou argument en Gloudina s'n? Jy het nie my persoon probeer aanval
> nie, jy't die punt aangevat. Met mense soos jy kan ons die pad loop in ons
> pragtige land. Ek hoop daai kleurling vriend van jou kom terug en help ons
> bou. Ons het mense soos hy bitter nodig.
>
> skryf in boodskap news:3B210666.DAB96290@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Net jy sal weet wat jy bereik het. Maar as jou vel nie wit was nie, het jy
>> baie ekstra battles gehad, dis alles 'n relatiewe spel.
>>
>> Nee man, moenie daardie kitaar slaan nie. Hy het nie snare nie
>
> Sê vir hom, Wouter. Maar miskien sal hy vir jou ookvertel dat jy nie weet
> waarvan jy praat nie, want jy sit
> op die walle van die Eerste Rivier. Die feit is: meeste
> van hierdie outjies wat so kwetter, het gedurende die
> apartheidstyd grootgeword, en nooit in aanraking gekom
> met gekultiveerde en opgeleide nie-blankes nie.
>
> Gloudina
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44442 is 'n antwoord op boodskap #43314] So, 17 Junie 2001 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy mag se wat jy wil en ons moet ons bek hou .Wie gee jou die reg om te
se wat jy wil en ons moet sit en ons bekke hou maar sodra iemand jou iets
terug se is dit verkeerd.Teloops wat het uit my pen gevloei wat verkeerd
was. Die storie van die toiletpapier het nie jou karakter aangeval nie. Ek
het jou nie n "vark" genoem nie soos jy so graag ons hier noem nie.Jy moet
bereid wees om te ontvang wat jy uitdeel.

Lees die stuk oor vergifnis en pas dit toe en hou op om in die verlede te
lewe. Die verlede gaan niks regmaak nie maar wel wat in die toekoms gaan
gebeur en as ons almal soos jy in die verlede bly lewe sal ons beslis niks
regkry behalwe om verdere haat aan te blaas nie.Is dit wat jy probeer doen.

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3B2CE1E9.3A7CC32C@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> Sy moet net n slag haar ore oopmaak dan sal sy verstaan wat ons probeer se
>

Wel, ek hou my oë en ore oop. Wat is dit wat jy nou onlangs
gesê het van die swart toiletpapier en al sulke dinge? Sien, Reenen,
die enigste manier waarop ek kan weet wat jy "probeer sê" is om
te lees wat jy skryf. So gaan nou weer jou plasings van die
afgelope dag of twee na, en sien wat daar uit jou pen vloei. Dis
aan die vrugte wat die boom geken word.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44463 is 'n antwoord op boodskap #43314] So, 17 Junie 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Sy moet net n slag haar ore oopmaak dan sal sy verstaan wat ons probeer se
>

Wel, ek hou my oë en ore oop. Wat is dit wat jy nou onlangs
gesê het van die swart toiletpapier en al sulke dinge? Sien, Reenen,
die enigste manier waarop ek kan weet wat jy "probeer sê" is om
te lees wat jy skryf. So gaan nou weer jou plasings van die
afgelope dag of twee na, en sien wat daar uit jou pen vloei. Dis
aan die vrugte wat die boom geken word.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44482 is 'n antwoord op boodskap #43314] Ma, 18 Junie 2001 00:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
As ek die woord so gebruik het soos ek hom in daardie stuk gebruik het val
ek beslis nie jou karakter aan nie.Ek het jou nie iets genoem om jou te
verneder nie.Was daardie vloekwoord direk aan jou gerig of was dit om krag
aan n stelling te gee.

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3B2D685D.BA0721CD@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> Die storie van die toiletpapier het nie jou karakter aangeval nie.

En wat van die pos waar jy gesê het dis nou wel Sondag, maar jygaan tog vir
my
vloek, en toe sê jy 'n f woord? Het dit nou ook
nie my karakter aangeval nie?

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44484 is 'n antwoord op boodskap #43314] Ma, 18 Junie 2001 02:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Die storie van die toiletpapier het nie jou karakter aangeval nie.

En wat van die pos waar jy gesê het dis nou wel Sondag, maar jygaan tog vir my
vloek, en toe sê jy 'n f woord? Het dit nou ook
nie my karakter aangeval nie?

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44513 is 'n antwoord op boodskap #43314] Ma, 18 Junie 2001 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As ek mag vra, Watter tipe is ek?

Reenen van Niekerk

Davie Davis skryf in boodskap news:0torit8r6ppp085qqvitjbquptfmvgncor@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 02:30:06 GMT, @home.com wrote:
>
>> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>>> Die storie van die toiletpapier het nie jou karakter aangeval nie.
>>
>> En wat van die pos waar jy gesê het dis nou wel Sondag, maar jygaan tog vir my
>> vloek, en toe sê jy 'n f woord? Het dit nou ook
>> nie my karakter aangeval nie?
>>
>> Gloudina
>
>
> Eers wou ek jou jammer kry Gloudina maar toe besef ek dat in ag geneem
> jou houding op die nuusgroep verdien jy om met Reenen Van Niekerk se
> tipe te doen te kry.
>
> DD
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44524 is 'n antwoord op boodskap #43314] Ma, 18 Junie 2001 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom vertel jy my ook watter tpe ek is nie.

Jy vergelyk my met hom nou waarom?????

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3B2E420C.A19D90A6@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>>
>> Davie Davis wrote:
>>> Eers wou ek jou jammer kry Gloudina maar toe besef ek dat in ag geneem
>>> jou houding op die nuusgroep verdien jy om met Reenen Van Niekerk se
>>> tipe te doen te kry.
>>
>
> Ja, Davie Davis, vertel jy nou vir ons watter tipe is Reenen?(Dit gaan nogal
> 'n moeilike taak wees om jouself van hom
> te onderskei, maar probeer darem tog.)
>
> Gloudina
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44535 is 'n antwoord op boodskap #43314] Ma, 18 Junie 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 02:30:06 GMT, @home.com wrote:

> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Die storie van die toiletpapier het nie jou karakter aangeval nie.
>
> En wat van die pos waar jy gesê het dis nou wel Sondag, maar jygaan tog vir my
> vloek, en toe sê jy 'n f woord? Het dit nou ook
> nie my karakter aangeval nie?
>
> Gloudina

Eers wou ek jou jammer kry Gloudina maar toe besef ek dat in ag geneem
jou houding op die nuusgroep verdien jy om met Reenen Van Niekerk se
tipe te doen te kry.

DD
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44563 is 'n antwoord op boodskap #43314] Ma, 18 Junie 2001 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Gloudina
> As ek die woord so gebruik het soos ek hom in daardie stuk gebruik het val
> ek beslis nie jou karakter aan nie.Ek het jou nie iets genoem om jou te
> verneder nie.Was daardie vloekwoord direk aan jou gerig of was dit om krag
> aan n stelling te gee.
>

Wel, you could have fooled me. En 99.99 persent van
jou lesers sou ook aangeneem het dat jy vir my vloek
(en dit nou nadat jy verskoning gemaak het dat jy dit
op 'n Sondag doen.) Ek stel voor dat jy liewers nie
die -f- woord gebruik nie, want mense kry nogal 'n
negatiewe idee van jou karakter as jy dit doen, Reenen.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44573 is 'n antwoord op boodskap #43314] Ma, 18 Junie 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>
> Davie Davis wrote:
>> Eers wou ek jou jammer kry Gloudina maar toe besef ek dat in ag geneem
>> jou houding op die nuusgroep verdien jy om met Reenen Van Niekerk se
>> tipe te doen te kry.
>

Ja, Davie Davis, vertel jy nou vir ons watter tipe is Reenen?(Dit gaan nogal
'n moeilike taak wees om jouself van hom
te onderskei, maar probeer darem tog.)

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44581 is 'n antwoord op boodskap #44513] Ma, 18 Junie 2001 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 10:53:35 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>
> Reenen van Niekerk

Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
lesers daarvan dink... en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...
hetsy dit 'n Annette met 'n bottel rooiwyn leunend teen 'n lamppaal of
'n Krokkie met verkyker uit sy kantoor turend na die Kayalami renbaan
is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop. Bobby wat op
sy lessenaar in die klaskamer sit of Wouter wat na die padgeluide
luister in die hoop om Annette te hoor skree 'Hallo Otjie!!!' Sakkie
wat lag vir Jonas se voorbereiding vir die volgende rondte.... of
Reenen wat sê:
> Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
> Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei

ns.
Gloudina, as Mbekei vir Winnie wegstamp as sy hom wil soen, verwag jy
werklik beter behandeling!

DD
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44585 is 'n antwoord op boodskap #44581] Ma, 18 Junie 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 23:01:06 +0200, Davie Davis wrote:

> Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
> lesers daarvan dink...

Nog nooit so daaroor gedink nie! :-)) Party van ons skryf maar net,
en wonner niks!! :-)

> en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
> wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...

Hmmm....goeie punt!

> is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
> rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop.

Yikes!! :-)
Sy kan nog hol vir so ou tannie, nê!! :-))
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44592 is 'n antwoord op boodskap #44581] Di, 19 Junie 2001 00:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek maak beswaar!!! Daar was nie 'n lamppaal nie!!:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:54qsitc795t3bl2o4r3tn7esuqnphgtrvr@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 10:53:35 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
>> As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>>
>> Reenen van Niekerk
>
> Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
> lesers daarvan dink... en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
> wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...
> hetsy dit 'n Annette met 'n bottel rooiwyn leunend teen 'n lamppaal of
> 'n Krokkie met verkyker uit sy kantoor turend na die Kayalami renbaan
> is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
> rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop. Bobby wat op
> sy lessenaar in die klaskamer sit of Wouter wat na die padgeluide
> luister in die hoop om Annette te hoor skree 'Hallo Otjie!!!' Sakkie
> wat lag vir Jonas se voorbereiding vir die volgende rondte.... of
> Reenen wat sê:
>> Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
>> Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei
>
>
>
> ns.
> Gloudina, as Mbekei vir Winnie wegstamp as sy hom wil soen, verwag jy
> werklik beter behandeling!
>
>
> DD
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44597 is 'n antwoord op boodskap #44592] Di, 19 Junie 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Annette ek hou van jou humor. Jy kan elke sin omdraai in goeie humor

"Annette" skryf in boodskap news:9gm72p$9lpoa$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek maak beswaar!!! Daar was nie 'n lamppaal nie!!:))))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:54qsitc795t3bl2o4r3tn7esuqnphgtrvr@4ax.com...
>> On Mon, 18 Jun 2001 10:53:35 +0200, "Reenen van Niekerk"
>> wrote:
>>
>>> As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>>>
>>> Reenen van Niekerk
>>
>> Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
>> lesers daarvan dink... en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
>> wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...
>> hetsy dit 'n Annette met 'n bottel rooiwyn leunend teen 'n lamppaal of
>> 'n Krokkie met verkyker uit sy kantoor turend na die Kayalami renbaan
>> is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
>> rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop. Bobby wat op
>> sy lessenaar in die klaskamer sit of Wouter wat na die padgeluide
>> luister in die hoop om Annette te hoor skree 'Hallo Otjie!!!' Sakkie
>> wat lag vir Jonas se voorbereiding vir die volgende rondte.... of
>> Reenen wat sê:
>>> Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
>>> Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei
>>
>>
>>
>> ns.
>> Gloudina, as Mbekei vir Winnie wegstamp as sy hom wil soen, verwag jy
>> werklik beter behandeling!
>>
>>
>> DD
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44606 is 'n antwoord op boodskap #44597] Di, 19 Junie 2001 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai ek weet nie Krokkie - ek probeer so hard om dinge nie te verdraai nie;))
Maar dit wys jou net hoe gevaarlik dit is om hier te pos - soos Davie al
lankal gesê het -
Ek vertel van die partytjie om aan sekere mense subtiel te toon dat ek wel
"a life" het - ek hoef dit nie nog te gaan kry nie;)))
En Davie lei van dit af dat ek 'n lamppaal nodig gehad het:))
Hy weet mos ek is 'n dame, nie 'n man nie;)))))
Annette

Krokkie
wrote in message
news:3b2ed615$0$227@hades.is.co.za...
> Annette ek hou van jou humor. Jy kan elke sin omdraai in goeie humor
>
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gm72p$9lpoa$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek maak beswaar!!! Daar was nie 'n lamppaal nie!!:))))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:54qsitc795t3bl2o4r3tn7esuqnphgtrvr@4ax.com...
>>> On Mon, 18 Jun 2001 10:53:35 +0200, "Reenen van Niekerk"
>>> wrote:
>>>
>>>> As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>>>>
>>>> Reenen van Niekerk
>>>
>>> Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
>>> lesers daarvan dink... en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
>>> wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...
>>> hetsy dit 'n Annette met 'n bottel rooiwyn leunend teen 'n lamppaal of
>>> 'n Krokkie met verkyker uit sy kantoor turend na die Kayalami renbaan
>>> is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
>>> rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop. Bobby wat op
>>> sy lessenaar in die klaskamer sit of Wouter wat na die padgeluide
>>> luister in die hoop om Annette te hoor skree 'Hallo Otjie!!!' Sakkie
>>> wat lag vir Jonas se voorbereiding vir die volgende rondte.... of
>>> Reenen wat sê:
>>>> Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
>>>> Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei
>>>
>>>
>>>
>>> ns.
>>> Gloudina, as Mbekei vir Winnie wegstamp as sy hom wil soen, verwag jy
>>> werklik beter behandeling!
>>>
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44609 is 'n antwoord op boodskap #44606] Di, 19 Junie 2001 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar jy verdraai dit nie, jy bring net die onderliggende humor vir ons
uit en ons like dit. Die lampaal ; ek dink ook nie jy het dit nodig gehad
nie , jy kon dan die volgende oggend al die wyne plus die oesjaar onthou.

Krokkie

"Annette" skryf in boodskap news:9gmoig$9q8v4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai ek weet nie Krokkie - ek probeer so hard om dinge nie te verdraai nie;))
> Maar dit wys jou net hoe gevaarlik dit is om hier te pos - soos Davie al
> lankal gesê het -
> Ek vertel van die partytjie om aan sekere mense subtiel te toon dat ek wel
> "a life" het - ek hoef dit nie nog te gaan kry nie;)))
> En Davie lei van dit af dat ek 'n lamppaal nodig gehad het:))
> Hy weet mos ek is 'n dame, nie 'n man nie;)))))
> Annette
>
> Krokkie
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
> news:3b2ed615$0$227@hades.is.co.za...
>> Annette ek hou van jou humor. Jy kan elke sin omdraai in goeie humor
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gm72p$9lpoa$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek maak beswaar!!! Daar was nie 'n lamppaal nie!!:))))
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:54qsitc795t3bl2o4r3tn7esuqnphgtrvr@4ax.com...
>>>> On Mon, 18 Jun 2001 10:53:35 +0200, "Reenen van Niekerk"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>>>> >
>>>> >Reenen van Niekerk
>>>>
>>>> Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
>>>> lesers daarvan dink... en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
>>>> wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...
>>>> hetsy dit 'n Annette met 'n bottel rooiwyn leunend teen 'n lamppaal of
>>>> 'n Krokkie met verkyker uit sy kantoor turend na die Kayalami renbaan
>>>> is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
>>>> rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop. Bobby wat op
>>>> sy lessenaar in die klaskamer sit of Wouter wat na die padgeluide
>>>> luister in die hoop om Annette te hoor skree 'Hallo Otjie!!!' Sakkie
>>>> wat lag vir Jonas se voorbereiding vir die volgende rondte.... of
>>>> Reenen wat sê:
>>>> >Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
>>>> >Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> ns.
>>>> Gloudina, as Mbekei vir Winnie wegstamp as sy hom wil soen, verwag jy
>>>> werklik beter behandeling!
>>>>
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44619 is 'n antwoord op boodskap #44609] Di, 19 Junie 2001 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou dit nodig gehad het as daar een was:)))) Net ter wille van
rigting:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Krokkie
wrote in message
news:3b2ee837$0$231@hades.is.co.za...
> Toemaar jy verdraai dit nie, jy bring net die onderliggende humor vir ons
> uit en ons like dit. Die lampaal ; ek dink ook nie jy het dit nodig gehad
> nie , jy kon dan die volgende oggend al die wyne plus die oesjaar onthou.
>
> Krokkie
>
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gmoig$9q8v4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai ek weet nie Krokkie - ek probeer so hard om dinge nie te verdraai
> nie;))
>> Maar dit wys jou net hoe gevaarlik dit is om hier te pos - soos Davie al
>> lankal gesê het -
>> Ek vertel van die partytjie om aan sekere mense subtiel te toon dat ek wel
>> "a life" het - ek hoef dit nie nog te gaan kry nie;)))
>> En Davie lei van dit af dat ek 'n lamppaal nodig gehad het:))
>> Hy weet mos ek is 'n dame, nie 'n man nie;)))))
>> Annette
>>
>> Krokkie
>>
>
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
>> news:3b2ed615$0$227@hades.is.co.za...
>>> Annette ek hou van jou humor. Jy kan elke sin omdraai in goeie humor
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gm72p$9lpoa$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek maak beswaar!!! Daar was nie 'n lamppaal nie!!:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Davie Davis wrote in message
>>>> news:54qsitc795t3bl2o4r3tn7esuqnphgtrvr@4ax.com...
>>>> > On Mon, 18 Jun 2001 10:53:35 +0200, "Reenen van Niekerk"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>>>> > >
>>>> > >Reenen van Niekerk
>>>> >
>>>> > Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
>>>> > lesers daarvan dink... en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
>>>> > wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...
>>>> > hetsy dit 'n Annette met 'n bottel rooiwyn leunend teen 'n
lamppaal
> of
>>>> > 'n Krokkie met verkyker uit sy kantoor turend na die Kayalami
> renbaan
>>>> > is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
>>>> > rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop. Bobby wat
> op
>>>> > sy lessenaar in die klaskamer sit of Wouter wat na die padgeluide
>>>> > luister in die hoop om Annette te hoor skree 'Hallo Otjie!!!' Sakkie
>>>> > wat lag vir Jonas se voorbereiding vir die volgende rondte.... of
>>>> > Reenen wat sê:
>>>> > >Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
>>>> > >Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > ns.
>>>> > Gloudina, as Mbekei vir Winnie wegstamp as sy hom wil soen,
verwag
> jy
>>>> > werklik beter behandeling!
>>>> >
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Onderwys Hier Onder [boodskap #44634 is 'n antwoord op boodskap #44725] Wo, 20 Junie 2001 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9gn8og$9nvfh$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kom terug en kom swaai vir ons kinders hier!! Hulle sal jou nog waardeer;))
> Annette
>
Ek moet se, Annette, my beste jare in die onderwys was in Oos-Londen.
Onderwys in die Staatskole hier is werklik so anders as in SA, seker maar
omdat die Aussie kultuur so verskillend is - die "no worries, Mate" en
"she'll be right" kom duidelik deur in die houding teenoor skoolwerk en
opvoeding in die algemeen. Ek genier dit gate uit in hierdie opwindende
land, maar ten opsigte van die onderwysberoep, moet ek erken dat ek my dae
in die SA onderwysstelsel mis.
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44665 is 'n antwoord op boodskap #44581] Di, 19 Junie 2001 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" wrote in message

> Bobby wat op
> sy lessenaar in die klaskamer sit

Lessenaar? Ekke? Nee wat, Boetman, mens kan sommer sien jy was nog nie
hier in 'n klaskamer nie! Hier hang mens van die ceiling af net om hulle
aandag te probber trek. En dan gaap hulle nog ewe verveeld ook. En as ek
nou verder wil gaan en wil strip, wel, dan bekyk hulle jou nog so en sal ook
maar net aanbeveel dat jy iemand beter kry om jou strykwerk te doen...
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44725 is 'n antwoord op boodskap #44634] Di, 19 Junie 2001 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kom terug en kom swaai vir ons kinders hier!! Hulle sal jou nog waardeer;))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:IFEX6.76157$hV3.131172@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
>
>> Bobby wat op
>> sy lessenaar in die klaskamer sit
>
> Lessenaar? Ekke? Nee wat, Boetman, mens kan sommer sien jy was nog nie
> hier in 'n klaskamer nie! Hier hang mens van die ceiling af net om hulle
> aandag te probber trek. En dan gaap hulle nog ewe verveeld ook. En as ek
> nou verder wil gaan en wil strip, wel, dan bekyk hulle jou nog so en sal ook
> maar net aanbeveel dat jy iemand beter kry om jou strykwerk te doen...
>
Re: Onderwys Hier Onder [boodskap #44770 is 'n antwoord op boodskap #44725] Do, 21 Junie 2001 16:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het dit iets met aalwyne te doen?:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

me & bobby magee skryf in boodskap news:cijY6.110013$hV3.142271@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>
>> Wouter:
>> Klink of jy lank daar op skool was?
>>
> Ja wat, hoe langer jy daar is, hoe beter word jy... Ek leer nog steeds, nou
> meer as ooit tevore.
>
Vorige onderwerp: James se Polse
Volgende onderwerp: VERDOMP.....TOT HIER TOE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:19:03 MGT 2024