Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN
|
|
|
Re: Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN [boodskap #44604 is 'n antwoord op boodskap #44596] |
Tue, 19 June 2001 05:08  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie 'n kat se kans nie. Iemand wat die wet oortee moet die gevolge dra.
Maar, miskien is daar 'n graad van ootreeding. As Basson die wet ootree dan
is hy 'n krimineel. As Gloudina dit doen is dit voorskoonbaar. Dit is tog 'n
wet wat deur apartheidsregering ingestel is. Nee, vir my is hier die deler
net so goed as die steeler. Basson het die dinge gedoen (soos blyk uit
reporte) om kredietwaardigheid te verleen uit sy pienk Nationalisme. En, om
dan uit sy kredietwaardigheid geld te maak.
Ernest.
"Jonas" skryf in boodskap news:3b2ed5d3$0$232@hades.is.co.za...
> Gloudina gebruik hierdie plasing van poësie (wederregtelik) uitsluitlik om
> kredietwaardigheid aan haar as pienk liberaal te verleen.
> Ernest - gee haar gas...
> "Ernest" wrote in message
> news:3b2ecccc.0@news1.mweb.co.za...
>> Hier moet ek aanhaal wat 'n vorige persoon gepos het "So gaan nou weer jou
>> plasings van die afgelope dag of twee na, en sien wat daar uit jou pen
>> vloei. Dis aan die vrugte wat die boom geken word" Sien, die saak staan
>> eintlik so: Ek vermoed jy het nie eintlik skriftelik toestemming het om die
>> stukkie namens die uitgwers te publiseer nie. In dien wel, laat pos dit
>> bietjie op die nuusgroep.
>>
>> Jy sien Goudina, indien dit gebubliseer is sonder toestemming dan
>> word die kriminele wet oortree. Maar ek sien vir jou is dit miskien beter om
>> 'n kriminele wet te breek (teenstrydig met jou aantygings oor Wouter
>> Basson) as om 'n spelfoutjie te maak. So, pos die toestemming sodat die
>> vrugte getoets kan word.
>>
>> Ernest.
>> skryf in boodskap news:3B2D088B.D56AAEE2@home.com...
>> Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN
>>
>> Wie. maar eenmaal in Sy vuur van vygies kyk,
>> word dol van al die lig:
>> hy mompel en sy oë stig
>> voortaan in klip en mense vure soortgelyk.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:00 UTC 2025
|