Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vandag se Rapport
vandag se Rapport [boodskap #44403] |
Sat, 16 June 2001 17:48  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal die
voorblad heel interessant vind
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: vandag se Rapport [boodskap #44478 is 'n antwoord op boodskap #44466] |
Sun, 17 June 2001 20:32  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie!!! Moes US Open wees!!
Jammer!
Annette
Annette skryf in boodskap news:9gir53$9e2bi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mmmmmmm- ek het op die Franse gewed vir 'n wen - en toe wen ek geld;))))
> 32 - 23 vir die Hane.
> Ek sal maar niks verder sê nie - ek wil nie die tere gemoedjies hier
> vanaand seermaak nie:))
> Hou duimvas vir Retief Goosen in die US Masters!!
> Annette
>
> Danielle wrote in message
> news:clmpit0dipiicq8d7nahvoamfto8pk7ks9@4ax.com...
>> On Sun, 17 Jun 2001 18:00:30 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Hy was ongelukkig omdat sy laat opgedaag het, en hom 'n French Kiss wou
> gee
>>> ten aanskoue van die menigte;))))
>>
>> Oooo, ek het gewonder wat die werklike storie was. So van die Franse
>> gepraat....wat het toe gister gebeur met die Hane? Ek het dit gemis,
>> wat ek het mos blatjang gekook!!! :-)))
>>
>>> Annette
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:qvgpit8k26stosrbc23b7u967uiisdpu8m@4ax.com...
>>>> On Sun, 17 Jun 2001 16:27:50 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Praat jy nou van die hoed-episode?
>>
>>>> Ek hoor Hoedspruit se hoed is nou weggevat. Die ouens is maar
>>>> hartseer oor hulle hoed wat nie meer is nie. Gaan Hoedspruit nou net
>>>> Spruit genoem word?
>>
>>>> Die ander berig was een waar Mbeki vir tannie Winnie in die gesig
>>>> geklap het - um..weggestoot het toe sy hom probeer omhels het. :-))
>>>> Wonner wat dit alles oor was/is?
>>
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >Davie Davis wrote in message
>>>> >news:dt6nit4jqssa5h5311r971loe8t35vdo2n@4ax.com...
>>>>
>>>> >> Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal
> die
>>>> >> voorblad heel interessant vind
>>>>
>>>> >> DD
>>>> >
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 03:28:27 UTC 2025
|