Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blatjangs:
Blatjangs: [boodskap #44172] Do, 14 Junie 2001 09:36
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sou iemand in die Tamatieblatjang, of die 2 appelblatjang resepte
belangstel?

Appelblatjang no 1: Dieselfde as die kweperblatjang, maar die kwepers word
met appels vervang.

Annette
Vorige onderwerp: Perskeblatjang
Volgende onderwerp: Tamatie chutney
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 22:40:52 MGT 2024