Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Piesangblatjang
Piesangblatjang [boodskap #44168] Do, 14 Junie 2001 09:23
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
30 Piesangs, 1 1/2 bottel asyn ( my smaak bruin) 1/2 pond ontpitte rosyne
(125g), 1 klein ui, fyn gekap, 1 pd bruinsuiker ( 500 gr), 2 eetlepels fyn
gemmer, 2 gekapte rissies, 1 eetlepel sout.

Skil en sny die piesangs in skyfies ( obviously)))
Meng al die bestanddele en kook dit 1 1/2 tot 2 uur lank in die asyn.
Bottel en verseel dit terwyl dit warm is.

Annette
Vorige onderwerp: NZ voor of agter ons?
Volgende onderwerp: Kweperblatjang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 05:42:36 MGT 2024