Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frans of Fransien: Kies wie jy wil sien
Frans of Fransien: Kies wie jy wil sien [boodskap #44159] Do, 14 Junie 2001 08:06 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die spulletjie krimp so effens heelwat op ja, maar darem nou nie heeltemal
nie...

Soos die twee tantes wat besluit het die lewe in die ouetehuis is te saai en
eentonig. Besluit hulle twee om te 'streak' in die gang af tot by die
teekamer en terug nas hul kamer. So gesê, so gedaan. Beweeg hulle toe in
die gang af, draai om in die teekamer. Oom Hans en oom Maans sit daar oor
hulle kieries en sug.
"Hans, verbeel ek my of het die twee nou vanoggend nuwe rokke aan of wat?"
"Gaats Maans, dit lyk my nogal so, maar wat hulle ookal aan het, is maar erg
gekreukel"

Thys oppie Bos (frans, nie fransina nie, nog nie Arthur-deur-die-ys-gestort
gedoen nie)

skryf in boodskap news:3B279F7B.CF5233F4@home.com...
> Thys de Wet wrote:
> Thys, wil jy my nou vertel dat dit geheel en al entoet en taal verdwyn in
> ekstreme koue?
Re: Frans of Fransien: Kies wie jy wil sien [boodskap #44200 is 'n antwoord op boodskap #44159] Do, 14 Junie 2001 13:43 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Die spulletjie krimp so effens heelwat op ja, maar darem nou nie heeltemal
> nie...
>

Nou-ja, dis soos ek gedink het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: DEFINITION OF BRAAING:
Volgende onderwerp: Die "Waarom Matesis" toespraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:29:59 MGT 2024