Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Winternag" deur EUGENE MARAIS
"Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43471] Vr, 08 Junie 2001 02:46 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

WINTERNAG
Eugene Marais

O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.

O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43472 is 'n antwoord op boodskap #43471] Vr, 08 Junie 2001 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai!! Ek ken hierdie een!!
Dit is 'n baie ou gedig - so oud - ek het dit geleer toe dit nog 'n
resitasie was:))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
skryf in boodskap news:3B203D22.9DC8657E@home.com...
WINTERNAG
Eugene Marais

O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.

O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43632 is 'n antwoord op boodskap #43472] So, 10 Junie 2001 02:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Jun 2001 05:52:57 +0200, "Annette" wrote:

> Haai!! Ek ken hierdie een!!
> Dit is 'n baie ou gedig - so oud - ek het dit geleer toe dit nog 'n
> resitasie was:))

Annette! Die antie se senuwees ìs al klaar
en jy het 'n groot aandeel daarin!

Gloudina ou dier, moenie jou aan haar steur nie

DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43634 is 'n antwoord op boodskap #43471] So, 10 Junie 2001 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Jun 2001 22:49:15 +0200, "Annette" wrote:

> Sy hoef net eenmaal te smile en ek sal ophou:)))
> Annette
>

Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
spring

DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43719 is 'n antwoord op boodskap #43632] So, 10 Junie 2001 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy hoef net eenmaal te smile en ek sal ophou:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:4tm5itkk30v24rc3ulu1p8q0sf5ael843c@4ax.com...
> On Fri, 8 Jun 2001 05:52:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Haai!! Ek ken hierdie een!!
>> Dit is 'n baie ou gedig - so oud - ek het dit geleer toe dit nog 'n
>> resitasie was:))
>
> Annette! Die antie se senuwees ís al klaar
> en jy het 'n groot aandeel daarin!
>
> Gloudina ou dier, moenie jou aan haar steur nie
>
> DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43735 is 'n antwoord op boodskap #43634] Ma, 11 Junie 2001 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:58r5itoskuj460gjeg5ei7nhuu7dpse26j@4ax.com...
> On Sun, 10 Jun 2001 22:49:15 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sy hoef net eenmaal te smile en ek sal ophou:)))
>> Annette
>>
>
> Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
> spring
>
> DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43880 is 'n antwoord op boodskap #43735] Di, 12 Junie 2001 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Jun 2001 05:02:43 +0200, "Annette" wrote:

> Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
> Annette

>> Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
>> spring

>> DD
>

Eintlik het ek daarby bedoel dat dit (die ànder koei en die maan
bedoel ek) meer/makliker moontlik is.

DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43929 is 'n antwoord op boodskap #43880] Di, 12 Junie 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 11:05:32 +0200, Davie Davis wrote:

> On Mon, 11 Jun 2001 05:02:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
>> Annette
>

In dié geval is 'n springende koei meer waarskynlik as 'n laggende
koei

DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43931 is 'n antwoord op boodskap #43471] Di, 12 Junie 2001 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 14:02:42 -0400, Danielle wrote:

> On Tue, 12 Jun 2001 19:49:03 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>> In dié geval is 'n springende koei meer waarskynlik as 'n laggende
>> koei
>
> Hey, maar die laggende koei maak darem lekker kasies!! :-))
>

Vra vir Annette hoe lank sy al probeer kasies kry...!

DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43947 is 'n antwoord op boodskap #43880] Di, 12 Junie 2001 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) So jy praat eintlik van die kameel en die oog van 'n naald?
Ek dink nog steeds 'n koei kan oor die maan spring:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:8mmbit4bkk46ttkggk9hpt2epsbppskgqp@4ax.com...
> On Mon, 11 Jun 2001 05:02:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
>> Annette
>
>>> Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
>>> spring
>
>>> DD
>>
>
> Eintlik het ek daarby bedoel dat dit (die ónder koei en die maan
> bedoel ek) meer/makliker moontlik is.
>
> DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43948 is 'n antwoord op boodskap #43931] Di, 12 Junie 2001 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, jy weet mos ek het 'n sterk verbeelding;))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:dumcit4l49m43ubpljja04nc7iqn9kheet@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 14:02:42 -0400, Danielle
> wrote:
>
>> On Tue, 12 Jun 2001 19:49:03 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>>
>>> In dié geval is 'n springende koei meer waarskynlik as 'n laggende
>>> koei
>>
>> Hey, maar die laggende koei maak darem lekker kasies!! :-))
>>
>
> Vra vir Annette hoe lank sy al probeer kasies kry...!
>
> DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43959 is 'n antwoord op boodskap #43947] Di, 12 Junie 2001 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 23:14:58 +0200, "Annette" wrote:

> :))) So jy praat eintlik van die kameel en die oog van 'n naald?
> Ek dink nog steeds 'n koei kan oor die maan spring:)))
> Annette

En lag...?

DD
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #44103 is 'n antwoord op boodskap #43959] Wo, 13 Junie 2001 20:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Miskien nie:)))
Dit kos mos groot inspanning om so 'n geweldige sprong te maak:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:e27ditc1bhroev6u05g1gb5oeo6il36s80@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 23:14:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :))) So jy praat eintlik van die kameel en die oog van 'n naald?
>> Ek dink nog steeds 'n koei kan oor die maan spring:)))
>> Annette
>
> En lag...?
>
> DD
Vorige onderwerp: Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL
Volgende onderwerp: "Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:05:51 MGT 2024