| Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43368] |
Wo., 06 Junie 2001 06:51  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: Maart 1999
|
Senior Lid |
|
|
Ek het lank terug 'n artikel gepos oor 'n wit vrou wat eis dat sy geregtig
is op grond omdat haar man daar gewoon het (dis nou onder die grondeise
wet). Ek het ook belowe om die opvolg daarvan te stuur. Ek het nie meer die
opvolg artikel nie so, ek moet maar my eie opsomming daarvan maak.
Die saak (vir die wat nie daarvan kan onthou nie of nie weet nie) -
Mev van der Merwe (dis haar werklike getroude van) doen aansoek, volgens die
grondeiesewet) dat sy geregtig is op grond en eis van ABSA (die bank) om
haar skuld af te skryf en haar die grond te gee waarop haar man nou al baie
jare bly. Haar man was bankrot en toe selfmoord gepleeg. Dit laat die vd
Merwe vrou toe sonder heenkome (of dak oor haar kop)
Die argument ingedien -
Volgens een van die wete op die regstelling van grond gebruik mag niemand
van grond afgesit word nie tensy altenatiewe verblyf verskaf word nie (tensy
die afgesittes verblyf van hulle eie het). mev. van der Merwe het niks. Dus,
sy mag nie van die grond verwyder word nie tensy die nuwe eienaar van die
grond (ABSA - want hulle het die grond teruggeneem as gevolg van 'n
uitstaande verband) vir haar veblyf voorsien.
Regskoste -
So 'n saak kos baie geld en die Transvaalse Landbounie voorsien haar dus met
hulp. Hulle verskaf toe die regspan en die regskostes.
Uitspraak -
Omdat mev van der Merwe nie direk betrokke was met die grond nie maar, slegs
'n 'bywoner' is die argument ingedien nie van toepassing nie (aldus die
regter). Dus slegs 'n persoon wat aktief op die grond gewerk en dit bearbei
het mag eis op alternatiewe verblyf.
Opvolg -
Geen instansie sal mens geld verniet gee nie. Die TLU (Transvaalse Landbou
Unie) het al die kostes gedra. Mev van der Merwe het selfs 'n klein bedrag
van hulle ontvang om haar weer gevestig te kry en 'n nuwe lewe te kan begin
('n skenking en dus nie teen die wet nie). So, waarom het die TLU dit
gedoen? Bespiegeling en na aanleiding van wat 'n TLU advokaat in 'n geslote
vergadering genoem het - dit is die mooite werd om die saak te verloor en om
ander soortgelyke sake wat mag voorkom ook dan te verloor. Daar is honderde
gevalle waar families by ander op plase bly en ook 'n eis kan instel. Deur
die saak te 'verloor' stel dit 'n president (sp) sodat geen ander 'bywoners'
ook eiese mag instel nie.
Ernest
|
|
|
|
|
|
| Re: Die van de Merwe grondeise saak. [boodskap #43580 is 'n antwoord op boodskap #43368] |
Sa., 09 Junie 2001 16:31   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle" skryf in boodskap news:gcc2it8t7ags2ib14m7b973id5i631j3gs@4ax.com...
> On Fri, 8 Jun 2001 10:45:54 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Ek wonder nou net. My OO-----Orgrootoupa Dirk het in 1683 op Coetzenburg,
>> Stellenbosch geboer. Miskien moet ek my flaggie daar in die middel van die
>> stadion gaan plant en almal vertel om hulle universiteit te vat en te
>> skoert.
>>
>> Stikland is nie baie vér daar vandaan nie né.
>
> LOL! Ai Sakkie - jy was weer op jou stukke gisteraand, né! :-) Ek
> het my omtrent doodgelag vir elke boodskap van jou. Stikland is nogal
> vér van Coetzenburg af - dog maar net ek sê. :-))
V�r is relatief, in vergelyking met Kanada kan ek dit stap. Maar as ek nou
in Kanada was, sou ek ook nie mooi geweet het wat in Nuwe Suid Afrika
aangaan nie.
Ek ken mos van
> Stikland - het my eie, persoonlike kamer daar gehad - net die beste!
So dis JY wat elke keer daar uit die apteek uit gehardloop kom het met 'n
dik naald in die hand as daai ouens met die wit jassies my nie kon vasmaak
nie.
> :-))))
> Maar meer ernstig - wie is daardie Britse komediant nou weer wat altyd
> so verduidelik het van die "vlaggies plant" as jy nasies oorneem?
> Hy/sy (ek kan nooit onthou wat die term is vir sulke mense nie- en
> wil altyd hermafrodiet sê, maar dis nie goed nie)
> Anyway, ek vind "dit" nogal 'n baie snaakse en goeie komediant! :-)
>
Ken net vir Jim Carrot en mr. Bean. My sterkpunt is nou nie juis britse
komedie nie. Met al die groente hier bo kan jou verlore komediant dalk 'n
"cabbage" wees.
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #44072 is 'n antwoord op boodskap #44047] |
Wo., 13 Junie 2001 14:06   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
haai PJ, ons het op ons geneem om die morbiede atmosfeer wat Gloudina
hier skep te herstel
Sò bly jy't ons geniet
Groetnis
DD
On Wed, 13 Jun 2001 13:42:40 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
> Ek moet sê, ek het lanklaas so lekker gelag. Damn, julle maak my dag.
> pjb (wat steeds trane afvee)
> "Davie Davis" wrote in message
> news:on5eit46bd3unphiu8c2r3aoi316rjd1d4@4ax.com...
>> On Tue, 12 Jun 2001 19:14:23 -0400, Danielle
>> wrote:
>>>
>>> Dankie Davie!! Sjoe, maar dis darem 'n vurige nooi wat jy daar
>>> het!!!
>>>
>>> Hallo Dawid se annerhelfte, :-)
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #45137 is 'n antwoord op boodskap #43938] |
Di., 26 Junie 2001 08:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vreeslik mostert na die maal hier - maar ek vind nou eers uit die mense wil
partytjie hou!!!
Stuur net die name en hoeveelhede - ons kan 'n ding hier in die Kaap
organiseer!!
Ons sal 'n aparte tafel hê vir die Engelse gades:)))
Annette ( 'n bok vir paarties:)) )
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
me & bobby magee skryf in boodskap news:1YiV6.59776$hV3.97628@newsfeeds.bigpond.com...
> Ja-nee, Boet, 'n paartie sal dit beslis wees - sal van ons rooiwyn Hier
> Onder saambring (definitief NIE Jacobs Creek nie! Dis seker die slegste wat
> hulle hier maak..). Maar hulle maak darem wyntjies hier wat die tone laat
> opkrul. Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
> sukkel maar met die Boeretaal...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b24d728.0@news1.mweb.co.za...
>> 'n Paartie, 'n PAARTIE!!! Plaasvark is mal oor paarties!!!!!!!
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b247cbe$0$229@hades.is.co.za...
>> Hallo Ozzie (dis makliker as om "me & bobby magee" uit te tik) Nee, as
> ons
>> mekaar geken het sou jy my sonder enige twyfel teen die tyd al kon uitken.
>> Jy moet laat weet wanneer jy in die Kaap is. Ek gaan heel dikwels af dan
>> kan ons so 'n eg Afrikaanse NG aand reel. So tussen ek, jy, Annette en ou
>> Plaasvarkie kan dit lekker wees. Het ons nog lesers in Kaapstad omgewing?
>>
>
|
|
|
|
| Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #45139 is 'n antwoord op boodskap #43790] |
Di., 26 Junie 2001 08:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Danielle!!! Ons meisies hier is hulle skelmpies:))))
Goeie waarneming - ivm met die gades en so aan:)))
My afleiding? As jy Afrikaans is, en met 'n Afrikaanse man getroud is,
moenie op hierdie nuusgroep 'n draai maak nie - dit maak jou deurmekaar:)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:k0qcit042e4qdvv7kffv2qiia3jm7fjlct@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 05:10:08 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Ja-nee, Boet, 'n paartie sal dit beslis wees - sal van ons rooiwyn Hier
>> Onder saambring
>
> Volgens Annette, bly jy daar bo. Heel bo!! :-))
>
>> (definitief NIE Jacobs Creek nie! Dis seker die slegste wat
>> hulle hier maak..).
>
> Wonner hoe dit vergelyk met sommige van die rooiwyne wat hulle hier in
> Amerika maak? :-))
>
>> Maar hulle maak darem wyntjies hier wat die tone laat
>> opkrul.
>
> Ek het nogal nou die dag 'n Australiese (?Australiaanse) wyntjie
> gekoop wat op 'n special was, en wat heerlik was. Het nou vergeet om
> te onthou wat die naam was. En nee Pop - dit wassie by Pigly Wiggly
> waar ek dit die keer gekoop het nie!!!! :-))
>
>> Sal maar so bietjie Ingels ook moet praat - die Pommie wederhelfte
>> sukkel maar met die Boeretaal...
>
> Ag foeitog mens, so jy sit OOK met 'n anderstalige wederhelfte?
> Wonder jy soms wat ons gemis het deur nie met 'n boereseun te trou
> nie?
>
> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
> mens dan nou maak?
>
> Hey, wat is fout met julle ou wit omies????? En waar is julle
> vroutjies? Hoekom skryf hulle nie hier nie? :-)))))))))))
>
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
| Re: Paartie!! (Was van de Merwe grondeis) [boodskap #45140 is 'n antwoord op boodskap #43958] |
Di., 26 Junie 2001 08:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie Dankie Davie!! Sê vir vroulief ek stem 100% met haar saam:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:6a6ditkpna1l31i587psga2ja3n2jm5qsb@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 15:21:31 -0400, Danielle
> wrote:
>
>> Ag foeitog mens, so jy sit OOK met 'n anderstalige wederhelfte?
>
>> 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
>> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
>> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
>> mens dan nou maak?
>>
>> Hey, wat is fout met julle ou wit omies????? En waar is julle
>> vroutjies? Hoekom skryf hulle nie hier nie? :-)))))))))))
>>
>
>
> Danielle, ons vroutjies sal ook graag hier wol deelneem. My vroutjie
> het so paar woorde vir jou en Annette te sê. (Ek is toevallig ook met
> 'n anderstalige wederhelfte getroud! - sy is beter taalvaardig in haar
> eie taal)
> Ek gee oor aan haar (sy wil lankal met jou en Annette gesels en toe jy
> nou vra waar is hulle het sy besluit nou is haar kans!).
>
> Danielle & Annette
> �й����С���Ȩ���С�ʹ����
|
|
|
|
| Re: Paartie!! [boodskap #45155 is 'n antwoord op boodskap #44043] |
Di., 26 Junie 2001 11:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien reg daar Wouter - mens word ook maar moeg om in Engels te dink:)))
Maar waar is die vrouliewe dan? Hoekom kan ons so lekker hier met julle
rinkink? Is hulle besig met ander buitemuurse bedrywighede - soos
inkopies?:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b2744cc.0@news1.mweb.co.za...
> "Danielle" wrote in message
>> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
>> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
>> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
>> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
>> mens dan nou maak?
>
> me & bobby magee
> Lyk my jy het sake nou heel goed opgesom... Sela.
>
> Wouter:
> Ja die afleiding is duidelik. Die wat met uitlanders getroud is het 'n
> behoefte om met die boerseuns en plaasvarke op hierdie ng te rinkink :-)
>
|
|
|
|
| Re: Paartie!! [boodskap #45156 is 'n antwoord op boodskap #43790] |
Di., 26 Junie 2001 11:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Betrek!!! Danielle!! Hou jou in!!!
Ons wil hulle net ontmoet, sodat hulle kan sien hoe onskuldig ons hier
is:))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:qpheito0fqchfcq3ka5p5c1s80gtgphqbs@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 12:46:21 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> "Danielle" wrote in message
>>> Maar nou wonner ek darem....as mens nou na die feite en "inligting" op
>>> hierdie nuusgroep kyk. 3 van ons wat met uilanners getroud is - almal
>>> vrolik en vriendelik en genoegsaam. Die 1 wat met 'n boerseun getroud
>>> is....bietjie anderse sakie? Wat se afleiding en gevolgtrekking moet
>>> mens dan nou maak?
>>
>> me & bobby magee
>> Lyk my jy het sake nou heel goed opgesom... Sela.
>>
>> Wouter:
>> Ja die afleiding is duidelik. Die wat met uitlanders getroud is het 'n
>> behoefte om met die boerseuns en plaasvarke op hierdie ng te rinkink :-)
>
> LOL!
> EINA!! Ek het so iets/antwoord verdien nè!!! :-))
> Maar ek probeer darem ook om julle vroutjies hier te betrek, né! :-)
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
|
|
| Re: Paartie!! [boodskap #45159 is 'n antwoord op boodskap #45158] |
Di., 26 Junie 2001 12:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Jy is natuurlik reg - ivm met die vrouliewe en manliewe saam op
dieselfde ng;)))
My manlief stel nie eers belang hoe om 'n rekenaar aan te skakel nie:))
Daardie tongetjie van jou Bobby is bietjie kort;)))))
Kry jy die mense bymekaar, en slaan vir ons 'n partytjie aanmekaar:)))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b387eff.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Maar waar is die vrouliewe dan? Hoekom kan ons so lekker hier met julle
> rinkink? Is hulle besig met ander buitemuurse bedrywighede - soos
> inkopies?:))
>
> Wouter:
> Jy vra waar is die vrouliewe? Seker maar daar waar julle manliewe is?
>
> Het jy al enige nuusgroep of poslys gesien waar 'n man en vrou suksesvol
> saamgesels? Dis baie skaars. Wat ek al wel gesien het is dat wanneer die
> tweede gade bykom, dan demp dit nommer 1 skoon uit die groep uit.
>
> Re�l die paartie, dan kom wys ek myne. Ek kan haar nie hiernatoe bring nie,
> sy is te slim vir ons almal saam, sy help my daagliks baie mooi reg met
> alles wat ek doen en sê :-)~
>
> Terloops, dis 'n Bobby Skinstad smiley daai :-)~
>
|
|
|
|
| Re: Paartie!! [boodskap #45224 is 'n antwoord op boodskap #45159] |
Wo., 27 Junie 2001 04:45  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Ons moet 'n party hier in PTA ook organiseer. Miskien dit 'n "funny-dress"
maak. Glouzak sal nie genooi word nie en as sou sou aandring omrede sy "in
die oe van die nuusgroep..... fabel) sou wou kom.... Nee sy bly liewers by
die huis. Haar skoothond egter se kostuum sal nie veel kos nie. Hy kan maar
net na Checkers gaan en daar 'n groot doos gaan kry en dit aantrek.
Die res dink ek sal 'n party kan lewend hou.
"Annette" skryf in boodskap news:9ha00v$ckhgn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Jy is natuurlik reg - ivm met die vrouliewe en manliewe saam op
> dieselfde ng;)))
> My manlief stel nie eers belang hoe om 'n rekenaar aan te skakel nie:))
>
> Daardie tongetjie van jou Bobby is bietjie kort;)))))
>
> Kry jy die mense bymekaar, en slaan vir ons 'n partytjie aanmekaar:)))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b387eff.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Maar waar is die vrouliewe dan? Hoekom kan ons so lekker hier met julle
>> rinkink? Is hulle besig met ander buitemuurse bedrywighede - soos
>> inkopies?:))
>>
>> Wouter:
>> Jy vra waar is die vrouliewe? Seker maar daar waar julle manliewe is?
>>
>> Het jy al enige nuusgroep of poslys gesien waar 'n man en vrou suksesvol
>> saamgesels? Dis baie skaars. Wat ek al wel gesien het is dat wanneer die
>> tweede gade bykom, dan demp dit nommer 1 skoon uit die groep uit.
>>
>> Re�l die paartie, dan kom wys ek myne. Ek kan haar nie hiernatoe bring
> nie,
>> sy is te slim vir ons almal saam, sy help my daagliks baie mooi reg met
>> alles wat ek doen en sê :-)~
>>
>> Terloops, dis 'n Bobby Skinstad smiley daai :-)~
>>
>
|
|
|
|