Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vroue bestuurders
Vroue bestuurders [boodskap #43979] Wo, 13 Junie 2001 05:12 na volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ervaar julle dit ook maar waarom is vroue in so baie motor-skermutselings
betrokke of gorrel ek nou.

Ek het laasweek my vrou se kar verruil vir 'n veel groter een met baie
sitplek vir my nageslag van 4 kinders. Gister , na 877 km afgele sal sy en
'n taxi bamper-gemeen raak. Die tipe handeling gebeur so 2 , 3 keer per jaar
en ek is nou al raadop. Wat sal help , is daar 'n cromesoon wat mens kan
aanpas om die "toestand" te verander en poek ek nou teen donderweer ?

Krokkie
Re: Vroue bestuurders [boodskap #43986 is 'n antwoord op boodskap #43979] Wo, 13 Junie 2001 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink, Krokkie, met al die dames op hierdie groep, is ek seker nie ver
verkeerd as ek sê "Jy gorrel nou" en jy "poek teen donderweer"
pjb ( wat sy kant skoonhou) hehehehe

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b26f5a5$0$229@hades.is.co.za...
> Ervaar julle dit ook maar waarom is vroue in so baie motor-skermutselings
> betrokke of gorrel ek nou.
>
> Ek het laasweek my vrou se kar verruil vir 'n veel groter een met baie
> sitplek vir my nageslag van 4 kinders. Gister , na 877 km afgele sal sy en
> 'n taxi bamper-gemeen raak. Die tipe handeling gebeur so 2 , 3 keer per jaar
> en ek is nou al raadop. Wat sal help , is daar 'n cromesoon wat mens kan
> aanpas om die "toestand" te verander en poek ek nou teen donderweer ?
>
> Krokkie
>
Re: Vroue bestuurders [boodskap #43992 is 'n antwoord op boodskap #43986] Wo, 13 Junie 2001 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
PJ, jy is doodreg:)))
Krokkie moet kyk na statistiek.
Hoeveel taxibestuurders is daar teenoor vrouebestuurders?
Hoeveel vroulike taxibestuurders is daar? Bitter min.
Hoeveel taxi's is daar by ongelukke betrokke? Bietjie te veel.
Hoekom kies taxibestuurders altyd vrouebestuurders uit om bufferstamp te
oefen?:))))))
Annette

wrote in message
news:9g6ui5$h28$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek dink, Krokkie, met al die dames op hierdie groep, is ek seker nie ver
> verkeerd as ek sê "Jy gorrel nou" en jy "poek teen donderweer"
> pjb ( wat sy kant skoonhou) hehehehe
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b26f5a5$0$229@hades.is.co.za...
>> Ervaar julle dit ook maar waarom is vroue in so baie motor-skermutselings
>> betrokke of gorrel ek nou.
>>
>> Ek het laasweek my vrou se kar verruil vir 'n veel groter een met baie
>> sitplek vir my nageslag van 4 kinders. Gister , na 877 km afgele sal sy en
>> 'n taxi bamper-gemeen raak. Die tipe handeling gebeur so 2 , 3 keer per
> jaar
>> en ek is nou al raadop. Wat sal help , is daar 'n cromesoon wat mens kan
>> aanpas om die "toestand" te verander en poek ek nou teen donderweer ?
>>
>> Krokkie
>>
>
Re: Vroue bestuurders [boodskap #44075 is 'n antwoord op boodskap #43979] Wo, 13 Junie 2001 14:13 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier bly ek uit. 'n Stil bek is 'n heel bek as jy praat oor vroue
bestuurders
en die vrou loer ook so af en toe hier in, so..........

"Danielle" skryf in boodskap news:g81eits9pvqga7081j4kcv7ha7nu5fpvnt@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 07:43:30 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ek dink, Krokkie, met al die dames op hierdie groep, is ek seker nie ver
>> verkeerd as ek sê "Jy gorrel nou" en jy "poek teen donderweer"
>> pjb ( wat sy kant skoonhou) hehehehe
>
> Ek dink nog - dis laaaaat in die aand..er...oggend hier. Op
> hierdie stadium dink ek dis juis daai poekery van Krokkie wat al die
> probleme veroorsaak met sy vrou se kar. :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: apart
Volgende onderwerp: Kytie Koekblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 23:53:53 MGT 2024