Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kytie Koekblik
Kytie Koekblik [boodskap #43912] |
Tue, 12 June 2001 12:58  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het haar toe in die hande gekry. Klink vir my na nog 'n egte Afrikaner.
Ek het klaar my opinie oor haar verander. Ek pos haar antwoord.
"Hey Sakkie...
Dis mos soos om met familie te baklei...jy praat nie uit die huis uit nie,
in die huis gil en skop en baklei jy..Ek raak soms baie emosioneel - en
veralgemeen om 'n punt te probeer oor bring. Maar ek skeer nie alle
Afrikaners oor dieselfde kam nie, dit kan ek jou verseker, dis mos my roots
en my familie en vriende en die wonderlike mense wat reageer op die
kyties...wat ek die meeste van afrikaners waardeer, is dat ons dink oor
dinge, en dat dit saak maak - of dit nou politiek of familie of braais is,
ons voel sterk daaroor en dis hartsdinge..stuur gerus vir my jou opinies, ek
is altyd oop vir 'n mindchange.
tata
kytie"
|
|
|
|
|
Re: Kytie Koekblik [boodskap #43998 is 'n antwoord op boodskap #43974] |
Wed, 13 June 2001 06:31   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee man Jonas, ek dink nie dit was Kytie nie. Dis net Gloudina wat sulke
taal gebruik. Die res van ons het respek vir die ander se persoon, al
verskil ons so af en toe.
Sakkie
"Jonas" skryf in boodskap news:3b26f1af$0$254@helios.is.co.za...
> Sakkie - was die meningsverandering nadat sy jou en jou familie as
> "apartheidsvarke" bestempel het? Of, voor dit?
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b261191$0$251@helios.is.co.za...
>> Ek het haar toe in die hande gekry. Klink vir my na nog 'n egte
> Afrikaner.
>> Ek het klaar my opinie oor haar verander. Ek pos haar antwoord.
>>
>> "Hey Sakkie...
>>
>> Dis mos soos om met familie te baklei...jy praat nie uit die huis uit nie,
>> in die huis gil en skop en baklei jy..Ek raak soms baie emosioneel - en
>> veralgemeen om 'n punt te probeer oor bring. Maar ek skeer nie alle
>> Afrikaners oor dieselfde kam nie, dit kan ek jou verseker, dis mos my
> roots
>> en my familie en vriende en die wonderlike mense wat reageer op die
>> kyties...wat ek die meeste van afrikaners waardeer, is dat ons dink oor
>> dinge, en dat dit saak maak - of dit nou politiek of familie of braais is,
>> ons voel sterk daaroor en dis hartsdinge..stuur gerus vir my jou
opinies,
> ek
>> is altyd oop vir 'n mindchange.
>>
>> tata
>> kytie"
>>
>
|
|
|
Re: Kytie Koekblik [boodskap #44078 is 'n antwoord op boodskap #43998] |
Wed, 13 June 2001 14:45  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer - ek het seker die kat by die ... beet dan. Jammer Kytie..
Waar kan ek nog verskoning maak? ;-)
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b270848$0$224@hades.is.co.za...
> Nee man Jonas, ek dink nie dit was Kytie nie. Dis net Gloudina wat sulke
> taal gebruik. Die res van ons het respek vir die ander se persoon, al
> verskil ons so af en toe.
> Sakkie
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b26f1af$0$254@helios.is.co.za...
>> Sakkie - was die meningsverandering nadat sy jou en jou familie as
>> "apartheidsvarke" bestempel het? Of, voor dit?
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b261191$0$251@helios.is.co.za...
>>> Ek het haar toe in die hande gekry. Klink vir my na nog 'n egte
>> Afrikaner.
>>> Ek het klaar my opinie oor haar verander. Ek pos haar antwoord.
>>>
>>> "Hey Sakkie...
>>>
>>> Dis mos soos om met familie te baklei...jy praat nie uit die huis uit
> nie,
>>> in die huis gil en skop en baklei jy..Ek raak soms baie emosioneel - en
>>> veralgemeen om 'n punt te probeer oor bring. Maar ek skeer nie alle
>>> Afrikaners oor dieselfde kam nie, dit kan ek jou verseker, dis mos my
>> roots
>>> en my familie en vriende en die wonderlike mense wat reageer op die
>>> kyties...wat ek die meeste van afrikaners waardeer, is dat ons dink oor
>>> dinge, en dat dit saak maak - of dit nou politiek of familie of braais
> is,
>>> ons voel sterk daaroor en dis hartsdinge..stuur gerus vir my jou
> opinies,
>> ek
>>> is altyd oop vir 'n mindchange.
>>>
>>> tata
>>> kytie"
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:57:04 UTC 2025
|