| Wynwenk [boodskap #43749] |
Ma., 11 Junie 2001 05:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.
Annette. ann...@ctnet.co.za
Rooiwynliefhebber
|
|
|
|
|
|
| Re: Wynwenk [boodskap #43797 is 'n antwoord op boodskap #43786] |
Ma., 11 Junie 2001 15:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy mag die boekekennis hê.
Ek het "hands-on" ondervinding;)))
--
Annette. ann...@ctnet.co.za
Sakkie skryf in boodskap news:3b24bf18$0$250@helios.is.co.za...
> Ek moet tog my maat in Springs vra of hy saamstem. Klink 'n wyndeskundige
> in Springs snaaks nie?
> Sakkie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g1m0m$6nls5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
>> Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
>> Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwynliefhebber
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wynwenk [boodskap #43897 is 'n antwoord op boodskap #43861] |
Di., 12 Junie 2001 11:26  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet darem sê, die ou in Springs het 'n kelder wat skrik vir niks. Hy
het tot 'n Pinotage daar wat deur Jan Boland self geteken is toe hy nog op
Kanonkop was. Boer mos deesdae op Zantvliet???
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9g4fj8$22vi$1@news.adamastor.ac.za...
> Laat jou oog, neus en tong die besluit maak. Nie 'n "wyndeskundige in
> Springs" nie. Gooi hom weg en laat hy val waar hy wil, of sit heel aand
> voor die kaggel en suig-suig so aan hom. Dis nou aan daai rooie waarvan jy
> hou. Nie die "wyndeskundige" nie.
> Gehoor van die antie vanaf die destydse Trônsvôôl (Transvaal) wat hier in
> Stellenbosch op 'n wyntoer op Simonsig by oom Frans Malan op Simonsig
> aanland:
> "Hôôi meneer Môlôn. Ek hôôr julle môôk so 'n lekker rooi wyn. Wôt kôn jy
> vir my ôônbeveel?"
> "Soek ie nou 'n droë rooiwyn, of 'n meer volronde een, of een wat nou al so
> 'n tydjie gelê het?" vra oom Frans
> "Nee ak weut nie vôn ôl dôôi goed nie. Ak soek net een wôt lekker kôn meng
> met lemnyd"
> Tjorts! Laat hy val waar hy wil...
>
> Thys oppie Bos waar die jong wyn wat belofte inhou nog ingehou word (in vate
> natuurlik)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g2tn6$6saln$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy mag die boekekennis hê.
>> Ek het "hands-on" ondervinding;)))
>> --
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b24bf18$0$250@helios.is.co.za...
>>> Ek moet tog my maat in Springs vra of hy saamstem. Klink 'n wyndeskundige
>>> in Springs snaaks nie?
>>> Sakkie
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g1m0m$6nls5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
>>>> Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
>>>> Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.
>>>>
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Rooiwynliefhebber
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|