Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Will Ferrel skets
Will Ferrel skets [boodskap #4388] Wo, 25 Augustus 2004 03:11 na volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Will Ferrel as "W" tydens die verfliming van 'n politieke ad - kyk
gerus: http://whitehousewest.com/
Re: Will Ferrel skets [boodskap #4389 is 'n antwoord op boodskap #4388] Wo, 25 Augustus 2004 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
N7470 skryf:

> Will Ferrel as "W" tydens die verfliming van 'n politieke ad - kyk
> gerus: http://whitehousewest.com/

LOL! Giegiegieeeee....dankie, Eugene. Dit was baie goed!!
Ek hou vreeslik baie van Will Farrel.

Ja, dit is een ding wat die regse media nogal baie suksesvol is mee
hierdie jaar - om vir mense te vertel dat hulle eerder nie moet stem
nie. Ek hoor dit gereeld onder veral die rednecks hier rond - dat
hulle maar eerder nie die jaar gaan stem nie, want hulle hou nie van
een van die kandidate nie. Kan jy dit glo? Gewoonlik weet ek nie of
ek moet lag of huil as ek daardie woorde hoor nie. ;-)
Hoe lyk dinge daar by jou in die beskawing?
Re: Will Ferrel skets [boodskap #4390 is 'n antwoord op boodskap #4389] Wo, 25 Augustus 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf:

> Ek hou vreeslik baie van Will Farrel.

Weet nou nie of die Farrel outjie familie van Will Ferrel is nie, maar
ek het darem bedoel Will Ferrel. Jammer.;-))
Re: Will Ferrel skets [boodskap #4393 is 'n antwoord op boodskap #4389] Vr, 27 Augustus 2004 05:41 Na vorige boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Katryn wrote:

> N7470 skryf:
>
>
>> Will Ferrel as "W" tydens die verfliming van 'n politieke ad - kyk
>> gerus: http://whitehousewest.com/
>
>
> LOL! Giegiegieeeee....dankie, Eugene. Dit was baie goed!!
> Ek hou vreeslik baie van Will Farrel.
>
> Ja, dit is een ding wat die regse media nogal baie suksesvol is mee
> hierdie jaar - om vir mense te vertel dat hulle eerder nie moet stem
> nie. Ek hoor dit gereeld onder veral die rednecks hier rond - dat
> hulle maar eerder nie die jaar gaan stem nie, want hulle hou nie van
> een van die kandidate nie. Kan jy dit glo? Gewoonlik weet ek nie of
> ek moet lag of huil as ek daardie woorde hoor nie. ;-)
> Hoe lyk dinge daar by jou in die beskawing?
>

Kan dink dat die regses dit kwytraak, want dit gaan hulle ondergang wees
as the swart en Latino vote en mass begin stem. Ek vermoed daar gaan
die volgende week groot pret in NYC wees. Het jy die stuk gesien van die
posters waarmee New York City beplak word om die klomp repugs te laat
weet dat hulle nie welkom is nie? Van die posters is uitstekend - kyk
bietjie na http://www.norncposters.org/. Gee hulle hel - solank dit
vreedsaam bly.

Ek het Kerry nou die aand op "The Daily Show" gesien - hy het regtig
moeg gelyk. Dit was te midde van die Swift Boat Veterans smeer veldtog -
ek dink het nogal 'n uitwerking op Kerry gehad.

Eugene
Vorige onderwerp: Mugabe the 3rde grootste Afrikaan ooit
Volgende onderwerp: JM Coetzee se "Disgrace"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:30:00 MGT 2024