| Iemand hier wat [boodskap #43185] |
Vr., 01 Junie 2001 15:36  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
voordat ek my mond verbypraat:))
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
| Re: Iemand hier wat [boodskap #43233 is 'n antwoord op boodskap #43227] |
So., 03 Junie 2001 03:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sentraal op Andries Pretoriusstraat.
Annette
WWW wrote in message ...
> Is dit nou toe Sentraal nog Sentraal was of nadat dit Dantraal geword het en
> oor die "berg" geskuif het?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f8dei$4um$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
>> voordat ek my mond verbypraat:))
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Iemand hier wat [boodskap #43241 is 'n antwoord op boodskap #43236] |
So., 03 Junie 2001 07:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die versekering:))))
Annette
WWW wrote in message ...
> Was nie in een van die twee nie - wou net jou kot so bietjie rattel - ek was
> in JBM
> "Annette" wrote in message
> news:9fcasm$evu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sentraal op Andries Pretoriusstraat.
>> Annette
>> WWW wrote in message ...
>>> Is dit nou toe Sentraal nog Sentraal was of nadat dit Dantraal geword
het
>> en
>>> oor die "berg" geskuif het?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f8dei$4um$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>>>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek
> uitvind
>>>> voordat ek my mond verbypraat:))
>>>> --
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> Red wine lover.
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Iemand hier wat [boodskap #43648 is 'n antwoord op boodskap #43275] |
So., 10 Junie 2001 06:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat my dink:
Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
Die Vrystaat het Oranje
Gauteng het Weskoppies.
1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
2) Hoekom het die name van hierdie hospitale nie verander nie?
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b1b3aa7$0$224@hades.is.co.za...
> Of Wes-koppies??
>
> "Danielle" wrote in message
> news:i9bmhtov1fpv99apsh3guom9lqq3234nr0@4ax.com...
>> On Fri, 1 Jun 2001 17:36:56 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> op Sentraal, Bloemfontein, op skool was?
>>> Noudat Sakkie en Bobby mekaar by JJ du Preez gevind het, beter ek uitvind
>>> voordat ek my mond verbypraat:))
>>
>> Goeie idee Annette. :-)
>> Is hier iemand wat ook van Stikland of Valkenberg af kom?
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Iemand hier wat [boodskap #43777 is 'n antwoord op boodskap #43751] |
Ma., 11 Junie 2001 11:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Want jy het gehoor BB is op pad?:)))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Laat my dink:
>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>> Die Vrystaat het Oranje
>> Gauteng het Weskoppies.
>>
>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>
>
> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Iemand hier wat [boodskap #44105 is 'n antwoord op boodskap #43782] |
Wo., 13 Junie 2001 20:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wyse woorde Sakkie:)))) Ek meen nou dat jy nie die strand nodig het vir 'n
bietjie genot nie;)))
Annette ( sien? dit is maklik om 'n orakel te wees:)) )
Sakkie skryf in boodskap news:3b24bbcb$0$224@hades.is.co.za...
> Geweet jy gaan dit sê!!!!!!!! Ek het nie sy strand nodig om myself te
> geniet nie.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g2aq2$6u410$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Want jy het gehoor BB is op pad?:)))))
>> Annette
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Laat my dink:
>>>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>>>> Die Vrystaat het Oranje
>>>> Gauteng het Weskoppies.
>>>>
>>>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>>>
>>>
>>> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Iemand hier wat [boodskap #44534 is 'n antwoord op boodskap #44410] |
Ma., 18 Junie 2001 11:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien - maar dit is nog steeds in die Weskaap:))
Annette
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b2cbd3a.0@news1.mweb.co.za...
> Jy het vergeet van Lentegeur in Mitchels Plein
>
> Reenen
> Sakkie wrote in message
> news:3b24665d$0$227@hades.is.co.za...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9fv9a1$5rtnq$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laat my dink:
>>> Die Kaap het Valkenburg ( ietwat leeg) en Stikland ( oorlopens vol)
>>> Die Vrystaat het Oranje
>>> Gauteng het Weskoppies.
>>>
>>> 1) Hoekom nie een in een van die ander provinsies nie?
>>
>>
>> Hoekom dink jy het ek 'Toti toe getrek!!!!!!
>>
>
|
|
|
|