Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde
Was: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43042] Wo, 30 Mei 2001 07:53 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hokaai daar ta' Hessie van derde sneeuman-beweging!

Wie's die een wat wou weet van sneeu in "downtown" Stellenbosch?

Thys oppie Bos (wagtend vir die sneeu, maar vandag skyn son tog te lekker!)

skryf in boodskap news:3B13AABE.A8B64ABF@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Thys oppie Bos (wag vir Gloudina se sneeu!) :-)) :-))
>
> Nou soek jy sonde.
>
> Gloudina
>
Re: Was: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43049 is 'n antwoord op boodskap #43042] Wo, 30 Mei 2001 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Hokaai daar ta' Hessie van derde sneeuman-beweging!
>
> Wie's die een wat wou weet van sneeu in "downtown" Stellenbosch?
>
> Thys oppie Bos (wagtend vir die sneeu, maar vandag skyn son tog te lekker!)
>

Wel, daar is altyd 'n eerste keer.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As die sneeu val, dan tel sy dit op.
Re: Was: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43050 is 'n antwoord op boodskap #43042] Wo, 30 Mei 2001 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 May 2001 11:37:26 GMT, @home.com wrote:

er.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
> As die sneeu val, dan tel sy dit op.
>

wonder partykeer of jy nie nòg agtertoe_er is as die agterste van
Heldingens nie.

Liefde

DD
Re: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43078 is 'n antwoord op boodskap #43042] Do, 31 Mei 2001 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
Stellenbosch kan sneeu nie.
Sakkie

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9f28ua$241u$1@news.adamastor.ac.za...
> Hokaai daar ta' Hessie van derde sneeuman-beweging!
>
> Wie's die een wat wou weet van sneeu in "downtown" Stellenbosch?
>
> Thys oppie Bos (wagtend vir die sneeu, maar vandag skyn son tog te lekker!)
>
> skryf in boodskap news:3B13AABE.A8B64ABF@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> Thys oppie Bos (wag vir Gloudina se sneeu!) :-)) :-))
>>
>> Nou soek jy sonde.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43138 is 'n antwoord op boodskap #43078] Vr, 01 Junie 2001 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg. Ek dink dit was op 26 Junie 1979.
En toe 'n bietjie verlede jaar ook:)
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
> laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
> Stellenbosch kan sneeu nie.
> Sakkie
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9f28ua$241u$1@news.adamastor.ac.za...
>> Hokaai daar ta' Hessie van derde sneeuman-beweging!

>> Wie's die een wat wou weet van sneeu in "downtown" Stellenbosch?

>> Thys oppie Bos (wagtend vir die sneeu, maar vandag skyn son tog te
> lekker!)

>> skryf in boodskap news:3B13AABE.A8B64ABF@home.com...
>>> Thys de Wet wrote:
>>>
>>>> Thys oppie Bos (wag vir Gloudina se sneeu!) :-)) :-))
>>>
>>> Nou soek jy sonde.
>>>
>>> Gloudina
>>>


>
Re: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43154 is 'n antwoord op boodskap #43078] Vr, 01 Junie 2001 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vergesog is die woord Sakkie. Die dorp Stellenbosch se ligging bo seespieël
is so laag dat sneeu nie hier sal val nie. Het nog nie sover ek kan onthou
enige verwysings na sneeu in Stellenbosch dorpsgebied opgetel nie. Tafel
berg self kry gereeld in koue winters so 'n stofseltjie sneeu, maar dan hou
dit net so vir 'n dag. Die berg Tafelberg is omternt so 3000 voet (1000 m)
hoog, wat die verskil maak. Ek dink die dorpsgebied van Stellenbosch is
onder 300m bo seevlak geleë, en dit sal dus vrek koud moet word op 34grade
Suiderbreedte om dit hier in die dorp te laat sneeu.

Thys met sy geografie les oppie Bos...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b15f475$0$231@hades.is.co.za...
> Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
> laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
> Stellenbosch kan sneeu nie.
> Sakkie
>
Re: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43160 is 'n antwoord op boodskap #43154] Vr, 01 Junie 2001 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek buig die knie vir jou lokale kennis Thys. Miskien moet 'n ou die
dorpsvaders nader. Net vir die nuuskierigheid.
Sakkie

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9f7o7b$2nst$1@news.adamastor.ac.za...
> Vergesog is die woord Sakkie. Die dorp Stellenbosch se ligging bo seespieël
> is so laag dat sneeu nie hier sal val nie. Het nog nie sover ek kan onthou
> enige verwysings na sneeu in Stellenbosch dorpsgebied opgetel nie. Tafel
> berg self kry gereeld in koue winters so 'n stofseltjie sneeu, maar dan hou
> dit net so vir 'n dag. Die berg Tafelberg is omternt so 3000 voet (1000 m)
> hoog, wat die verskil maak. Ek dink die dorpsgebied van Stellenbosch is
> onder 300m bo seevlak geleë, en dit sal dus vrek koud moet word op 34grade
> Suiderbreedte om dit hier in die dorp te laat sneeu.
>
> Thys met sy geografie les oppie Bos...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b15f475$0$231@hades.is.co.za...
>> Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
>> laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
>> Stellenbosch kan sneeu nie.
>> Sakkie
>>
>
Re: hy weet daarvan, Nou: Sneeu in die Bos [boodskap #43163 is 'n antwoord op boodskap #43154] Vr, 01 Junie 2001 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam, Thys. Stellenbosch-downtown ken nie sneeu nie, nie eers in 1979
nie. Die weer is net te gematig daarvoor. Die berge rondom Stellenbosch kry
natuurlik elke paar jaar sneeu, maar van hulle is ongeveer so hoog soos
Johannesburg. Die Pieke is 5000 of 6000 voet hoog?

Thys de Wet skryf in boodskap news:9f7o7b$2nst$1@news.adamastor.ac.za...
Vergesog is die woord Sakkie. Die dorp Stellenbosch se ligging bo seespieël
is so laag dat sneeu nie hier sal val nie. Het nog nie sover ek kan onthou
enige verwysings na sneeu in Stellenbosch dorpsgebied opgetel nie. Tafel
berg self kry gereeld in koue winters so 'n stofseltjie sneeu, maar dan hou
dit net so vir 'n dag. Die berg Tafelberg is omternt so 3000 voet (1000 m)
hoog, wat die verskil maak. Ek dink die dorpsgebied van Stellenbosch is
onder 300m bo seevlak geleë, en dit sal dus vrek koud moet word op 34grade
Suiderbreedte om dit hier in die dorp te laat sneeu.

Thys met sy geografie les oppie Bos...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b15f475$0$231@hades.is.co.za...
> Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
> laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
> Stellenbosch kan sneeu nie.
> Sakkie
>
Re: hy weet daarvan, Nou: Sneeu in die Bos [boodskap #43226 is 'n antwoord op boodskap #43163] Sa, 02 Junie 2001 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het heel nagte lank brug gespeel.
Die een wat met die dummy hand uitgesit het, het vir ons voorgelees uit Jan
van Elfen se " Wat Elke Meisie Moet Weet"
Dit was my seksopvoeding.
As dit nie vir brug was nie, was ek nou nog jonk en onskuldig:)))
Annette

me & bobby magee wrote in message
...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b17753d.0@news1.mweb.co.za...
>
> 1979 - Tweede jaar op US. Aaaaa, die soete herinneringe - serenades in die
> middel van die nag onder die venster... tee/koffie om warm te bly tussen
> klasse... kaartspeel gedurende klasse... sokkiejolle oor die naweek...
> Dallas op 'n Dinsdagaand. En vrekkoue dae en nog kouer nagte. En swot,
> swot, swot om alles in te haal wat jy gemis het toe jy kaartgespeel het...
> Ai-jai-jai, die tyd vlieg.
>
>> Stem saam, Thys. Stellenbosch-downtown ken nie sneeu nie, nie eers in 1979
>> nie.
>
Re: hy weet daarvan, Nou: Sneeu in die Bos [boodskap #43232 is 'n antwoord op boodskap #43163] So, 03 Junie 2001 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b17753d.0@news1.mweb.co.za...

1979 - Tweede jaar op US. Aaaaa, die soete herinneringe - serenades in die
middel van die nag onder die venster... tee/koffie om warm te bly tussen
klasse... kaartspeel gedurende klasse... sokkiejolle oor die naweek...
Dallas op 'n Dinsdagaand. En vrekkoue dae en nog kouer nagte. En swot,
swot, swot om alles in te haal wat jy gemis het toe jy kaartgespeel het...
Ai-jai-jai, die tyd vlieg.

> Stem saam, Thys. Stellenbosch-downtown ken nie sneeu nie, nie eers in 1979
> nie.
Re: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43446 is 'n antwoord op boodskap #43154] Do, 07 Junie 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys hoe kan jy van bo en laag in dieselfde sin praat?:)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9f7o7b$2nst$1@news.adamastor.ac.za...
> Vergesog is die woord Sakkie. Die dorp Stellenbosch se ligging bo seespieël
> is so laag dat sneeu nie hier sal val nie. Het nog nie sover ek kan onthou
> enige verwysings na sneeu in Stellenbosch dorpsgebied opgetel nie. Tafel
> berg self kry gereeld in koue winters so 'n stofseltjie sneeu, maar dan hou
> dit net so vir 'n dag. Die berg Tafelberg is omternt so 3000 voet (1000 m)
> hoog, wat die verskil maak. Ek dink die dorpsgebied van Stellenbosch is
> onder 300m bo seevlak geleë, en dit sal dus vrek koud moet word op 34grade
> Suiderbreedte om dit hier in die dorp te laat sneeu.
>
> Thys met sy geografie les oppie Bos...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b15f475$0$231@hades.is.co.za...
>> Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
>> laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
>> Stellenbosch kan sneeu nie.
>> Sakkie
>>
>
Anette wil weet van BO en LAAG [boodskap #43502 is 'n antwoord op boodskap #43446] Vr, 08 Junie 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,
Noem dit maar digterlike vryheid of wat ookal.
Ligging BO seespieël is presies wat dit sê. Dit kan natuurlik ook hoogte bo
seespieël wees.

Kom ek herfraseer: Stellenbosch se ligging bo seespieël is die rede dat dit
nie in "downtown" Stellenbosch sal sneeu nie. Kyk maar op enige topografise
kaart.

Thys oppie Bos
gekoriggeerd
toe hy skryf
sê annette 'verkeerd
jy kannie praat van
laag en bo
in dieselle sin'
want dit naak nettie sin!

"Annette" skryf in boodskap news:9fosbn$57v1p$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Thys hoe kan jy van bo en laag in dieselfde sin praat?:)))
Re: Anette wil weet van BO en LAAG [boodskap #43775 is 'n antwoord op boodskap #43502] Ma, 11 Junie 2001 11:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die ode:)))
Nettie

Thys de Wet skryf in boodskap news:9fq1l6$lch$1@news.adamastor.ac.za...
> Annette,
> Noem dit maar digterlike vryheid of wat ookal.
> Ligging BO seespieël is presies wat dit sê. Dit kan natuurlik ook hoogte bo
> seespieël wees.
>
> Kom ek herfraseer: Stellenbosch se ligging bo seespieël is die rede dat dit
> nie in "downtown" Stellenbosch sal sneeu nie. Kyk maar op enige topografise
> kaart.
>
> Thys oppie Bos
> gekoriggeerd
> toe hy skryf
> sê annette 'verkeerd
> jy kannie praat van
> laag en bo
> in dieselle sin'
> want dit naak nettie sin!
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fosbn$57v1p$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Thys hoe kan jy van bo en laag in dieselfde sin praat?:)))
>
Vorige onderwerp: Re: Welkom terug Lou!!!!
Volgende onderwerp: New arts network on the move
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:20:39 MGT 2024