Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Welkom terug Lou!!!!
Re: Welkom terug Lou!!!! [boodskap #43564] Sa, 09 Junie 2001 11:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken hom nie - ek is mos 'n nuutjie.
Hoe warm is Lou?
Annette

Danielle skryf in boodskap news:jqt3itopv558bpao2tt7j66n0rqtmlnrd7@4ax.com...
> Dis lekker om jou weer te sien. Of was jy die heeltyd hier, maar
> incognito?
> Either way, dit was goed om weer vir "Lou" op my skerm te sien. :-)
>
Re: Welkom terug Lou!!!! [boodskap #43746 is 'n antwoord op boodskap #43564] Ma, 11 Junie 2001 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie, as jy wil:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:qqf8itkmkjn9ufuh2b9i4d82rcbirk01oj@4ax.com...
> On Sat, 9 Jun 2001 13:02:40 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ken hom nie - ek is mos 'n nuutjie.
>
> mmmmm...:-))))
>
>> Hoe warm is Lou?
>
> Hoe filosofies wil jy raak? :-))))
>
Re: Welkom terug Lou!!!! [boodskap #43755 is 'n antwoord op boodskap #43564] Ma, 11 Junie 2001 06:48 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Thanks D. Was bietjie besig, landuit ens. Die spul hier by my werk
verwag ek moet werk en my vrou wil die huis rekenaar by die vernster
uitgooi, geluukig is die gras lekker lank en behoort dit nie te breek
nie.

My bediener is ook natuurlik up to ... - ek kry net elke derde post in
'n tred so ek leer nou tussen die drade deur lees. :)

Danielle wrote:
>
> Dis lekker om jou weer te sien. Of was jy die heeltyd hier, maar
> incognito?
> Either way, dit was goed om weer vir "Lou" op my skerm te sien. :-)
>
Vorige onderwerp: Wat is 'n nuutjie?
Volgende onderwerp: Was: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:28:52 MGT 2024