Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PE Regspleging
PE Regspleging [boodskap #43702] So, 10 Junie 2001 18:41
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lekker presedent is geskep deur ene "Acting Judge Clive Plaskett"

Bllykbaar, het ene Jimmy Rodgers Boginkosi Jika - " a self-emplyoed squatter
who drives a Mercedes Benz" nagelaat om afbetalings te doen op sy
huisverband.

Die bank het toe die huis teruggeneem, en dit is op 'n veiling verkoop aan
twee huisagente.

Die regter het bevind onder " The Prevention of Illegal Eviction Act" dat
die nuwe eienaars nie in die huis kan intrek nie, en dat Jika daar kan
aanbly.
Blykbaar, kan die regter die behoeftes van Jika opweeg teen die van die die
nuwe eienaars, wie in die huis kan bly.

Mens sal nou moet seker maak daar bly niemand in 'n huis wat op 'n veiling
aangebied word, anders sit jy met 'n eiendom wat jy nie self kan gebruik
nie, en 'n huurder wat jy nie wil hê nie, en definief geen huurgeld van sal
kry nie.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Vorige onderwerp: Maak geld met ActiveSMS.co.za --> Geen "SPAM" of piramiedes! Probeer net!
Volgende onderwerp: Dingaan, Shaka etc. groot leiers?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:09:43 MGT 2024