Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Een van daardie dae
Een van daardie dae [boodskap #43660] So, 10 Junie 2001 07:54
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Word wakker, vat kombers PC toe en skakel in.
Kry email van iemand wat siek is van doodlag oor my.
Kyk op ander nuusgroep. Ja-nee - my reputasie van mense op loop te jaag daar
nog ongeskonde:))
Kyk op hierdie ng of Gloudina al 'n vraag beantwoord het en ge:) het.
Twee vrae geantwoord - nog geen :) - moet maar nog verder vrae vra voordat
sy ingee, :), en dan moet ek ophou omdat ek so belowe het:(((

Doen uitnodigings vir partytjie. Luister na nuus en Alle Volke.
Doen familie goed.:)))
Vir die daar oorkant die grense se kwylkliere: Vissmeer en
Biltongtoebroodjies:)))

Kry Engelse koerant, en haak vas by Bladsy 2 - en dit is waaroor ek op die
ng wil skryf.
Hoe is daai vir alles uitlap?:)))))

Ek sal twee sake aanspreek en graag wil bespreek - apart - later vandag
nadat ( ek hoop) Kuerten gewen het ( ja - ek het geld op hom verwed:)))
1) Bakati
2) PE se regstelsel.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Vorige onderwerp: Die Suid-Afrikaanse kuberkontrei - Kyk gerus hierna
Volgende onderwerp: Bataki
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 01:13:01 MGT 2024