Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Ditjie
'n Ditjie [boodskap #43641] So, 10 Junie 2001 05:15
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spesiaal op versoek van Gloudina:
Ek wil graag gesels oor kultuurorganisasies - van toe en nou.
Enige persoon hier wat aan een of meer behoort het?
Enige persoon wat nog noue kontak het met Die Voortrekkers?
Annette ( agterste drawwertjie, verdwaalde verkenner, en presidentsverkenner
per ongeluk)
Vorige onderwerp: Boodskap van Annette
Volgende onderwerp: Die Suid-Afrikaanse kuberkontrei - Kyk gerus hierna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 01:09:21 MGT 2024