Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Herschelle: Swartskaap Witbroodjie?
Herschelle: Swartskaap Witbroodjie? [boodskap #43489] Vr, 08 Junie 2001 05:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog, ek wonder net of die ander "skuldiges" ook dieselfde "vonnis" opgelê
sal word.

Die arme krieketraad is nou so lekker deurmekaar nadat Hansie hulle so
geskok het:)))
Annette
Re: Herschelle: Swartskaap Witbroodjie? [boodskap #43582 is 'n antwoord op boodskap #43489] Sa, 09 Junie 2001 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Kriekraad is klaarblyklik taai op dobbel maar sag op dwelms...
Die hele klomp moes weggejaag gewees het. Enige ander werkgewer sou baie
strenger teen sy werknemers opgetree het...

"Annette" skryf in boodskap news:9fpoup$5g173$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog, ek wonder net of die ander "skuldiges" ook dieselfde "vonnis" opgelê
> sal word.
>
> Die arme krieketraad is nou so lekker deurmekaar nadat Hansie hulle so
> geskok het:)))
> Annette
>
Re: Herschelle: Swartskaap Witbroodjie? [boodskap #43586 is 'n antwoord op boodskap #43582] Sa, 09 Junie 2001 16:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien het hulle nou 'n groter aandeel in die daggahandel, noudat die
deurtjie van die dobbeltelefoontjies toegeslaan het.
Die manne moet hulle prioriteite beskerm:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b225083$0$259@helios.is.co.za...
> Die Kriekraad is klaarblyklik taai op dobbel maar sag op dwelms...
> Die hele klomp moes weggejaag gewees het. Enige ander werkgewer sou baie
> strenger teen sy werknemers opgetree het...
> "Annette" wrote in message
> news:9fpoup$5g173$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog, ek wonder net of die ander "skuldiges" ook dieselfde "vonnis"
> opgelê
>> sal word.
>>
>> Die arme krieketraad is nou so lekker deurmekaar nadat Hansie hulle so
>> geskok het:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: genealogise NG Suid Afrika ?
Volgende onderwerp: Danielle...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:09:39 MGT 2024