Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Herschelle: Swartskaap Witbroodjie?
Herschelle: Swartskaap Witbroodjie? [boodskap #43489] |
Fri, 08 June 2001 05:17  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog, ek wonder net of die ander "skuldiges" ook dieselfde "vonnis" opgelê
sal word.
Die arme krieketraad is nou so lekker deurmekaar nadat Hansie hulle so
geskok het:)))
Annette
|
|
|
|
Re: Herschelle: Swartskaap Witbroodjie? [boodskap #43586 is 'n antwoord op boodskap #43582] |
Sat, 09 June 2001 16:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien het hulle nou 'n groter aandeel in die daggahandel, noudat die
deurtjie van die dobbeltelefoontjies toegeslaan het.
Die manne moet hulle prioriteite beskerm:))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b225083$0$259@helios.is.co.za...
> Die Kriekraad is klaarblyklik taai op dobbel maar sag op dwelms...
> Die hele klomp moes weggejaag gewees het. Enige ander werkgewer sou baie
> strenger teen sy werknemers opgetree het...
> "Annette" wrote in message
> news:9fpoup$5g173$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog, ek wonder net of die ander "skuldiges" ook dieselfde "vonnis"
> opgelê
>> sal word.
>>
>> Die arme krieketraad is nou so lekker deurmekaar nadat Hansie hulle so
>> geskok het:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:33 UTC 2025
|