Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Filosofie van die Dag
Filosofie van die Dag [boodskap #43416] |
Thu, 07 June 2001 11:48  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
oefening en slaap, bid, en lag. :-)
Poppitius
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: filosofie van die dag [boodskap #45819 is 'n antwoord op boodskap #43416] |
Wed, 04 July 2001 21:58  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 04 Jul 2001 21:19:05 GMT, Danielle© wrote:
>
> Nee ASSEBLIEF! Ons hou van jou nes jy is. Regs en al! :-)))
> En jy het die oulikste vroutjie met die mooiste naam, en dis nie Mimi
> nie!! :-))))))
>
>
Dankie Danielle... ek maak vanaand weer 'n score (!)... want ek gaan
jou kwoteer... en eers heelwat later erken dat dit jòu is wat ek
gekwotéér het!
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:56:17 UTC 2025
|