| Was: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43042] |
Wo., 30 Mei 2001 07:53  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hokaai daar ta' Hessie van derde sneeuman-beweging!
Wie's die een wat wou weet van sneeu in "downtown" Stellenbosch?
Thys oppie Bos (wagtend vir die sneeu, maar vandag skyn son tog te lekker!)
skryf in boodskap news:3B13AABE.A8B64ABF@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Thys oppie Bos (wag vir Gloudina se sneeu!) :-)) :-))
>
> Nou soek jy sonde.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Was: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43049 is 'n antwoord op boodskap #43042] |
Wo., 30 Mei 2001 11:37   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Hokaai daar ta' Hessie van derde sneeuman-beweging!
>
> Wie's die een wat wou weet van sneeu in "downtown" Stellenbosch?
>
> Thys oppie Bos (wagtend vir die sneeu, maar vandag skyn son tog te lekker!)
>
Wel, daar is altyd 'n eerste keer.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As die sneeu val, dan tel sy dit op.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43138 is 'n antwoord op boodskap #43078] |
Vr., 01 Junie 2001 07:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg. Ek dink dit was op 26 Junie 1979.
En toe 'n bietjie verlede jaar ook:)
Annette
Sakkie wrote in message ...
> Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
> laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
> Stellenbosch kan sneeu nie.
> Sakkie
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9f28ua$241u$1@news.adamastor.ac.za...
>> Hokaai daar ta' Hessie van derde sneeuman-beweging!
>> Wie's die een wat wou weet van sneeu in "downtown" Stellenbosch?
>> Thys oppie Bos (wagtend vir die sneeu, maar vandag skyn son tog te
> lekker!)
>> skryf in boodskap news:3B13AABE.A8B64ABF@home.com...
>>> Thys de Wet wrote:
>>>
>>>> Thys oppie Bos (wag vir Gloudina se sneeu!) :-)) :-))
>>>
>>> Nou soek jy sonde.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan, Nou: Sneeu in die Bos [boodskap #43226 is 'n antwoord op boodskap #43163] |
Sa., 02 Junie 2001 17:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het heel nagte lank brug gespeel.
Die een wat met die dummy hand uitgesit het, het vir ons voorgelees uit Jan
van Elfen se " Wat Elke Meisie Moet Weet"
Dit was my seksopvoeding.
As dit nie vir brug was nie, was ek nou nog jonk en onskuldig:)))
Annette
me & bobby magee wrote in message
...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b17753d.0@news1.mweb.co.za...
>
> 1979 - Tweede jaar op US. Aaaaa, die soete herinneringe - serenades in die
> middel van die nag onder die venster... tee/koffie om warm te bly tussen
> klasse... kaartspeel gedurende klasse... sokkiejolle oor die naweek...
> Dallas op 'n Dinsdagaand. En vrekkoue dae en nog kouer nagte. En swot,
> swot, swot om alles in te haal wat jy gemis het toe jy kaartgespeel het...
> Ai-jai-jai, die tyd vlieg.
>
>> Stem saam, Thys. Stellenbosch-downtown ken nie sneeu nie, nie eers in 1979
>> nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan, Nou: Gloudina se sonde [boodskap #43446 is 'n antwoord op boodskap #43154] |
Do., 07 Junie 2001 21:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys hoe kan jy van bo en laag in dieselfde sin praat?:)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Thys de Wet skryf in boodskap news:9f7o7b$2nst$1@news.adamastor.ac.za...
> Vergesog is die woord Sakkie. Die dorp Stellenbosch se ligging bo seespieël
> is so laag dat sneeu nie hier sal val nie. Het nog nie sover ek kan onthou
> enige verwysings na sneeu in Stellenbosch dorpsgebied opgetel nie. Tafel
> berg self kry gereeld in koue winters so 'n stofseltjie sneeu, maar dan hou
> dit net so vir 'n dag. Die berg Tafelberg is omternt so 3000 voet (1000 m)
> hoog, wat die verskil maak. Ek dink die dorpsgebied van Stellenbosch is
> onder 300m bo seevlak geleë, en dit sal dus vrek koud moet word op 34grade
> Suiderbreedte om dit hier in die dorp te laat sneeu.
>
> Thys met sy geografie les oppie Bos...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b15f475$0$231@hades.is.co.za...
>> Ek wil my verbeel dat daar ligte sneeu geval het op Tafelberg iewers in die
>> laat sestigs vroeë sewentigs. So ek dink nie dit is te vergesog dat dit in
>> Stellenbosch kan sneeu nie.
>> Sakkie
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Anette wil weet van BO en LAAG [boodskap #43775 is 'n antwoord op boodskap #43502] |
Ma., 11 Junie 2001 11:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die ode:)))
Nettie
Thys de Wet skryf in boodskap news:9fq1l6$lch$1@news.adamastor.ac.za...
> Annette,
> Noem dit maar digterlike vryheid of wat ookal.
> Ligging BO seespieël is presies wat dit sê. Dit kan natuurlik ook hoogte bo
> seespieël wees.
>
> Kom ek herfraseer: Stellenbosch se ligging bo seespieël is die rede dat dit
> nie in "downtown" Stellenbosch sal sneeu nie. Kyk maar op enige topografise
> kaart.
>
> Thys oppie Bos
> gekoriggeerd
> toe hy skryf
> sê annette 'verkeerd
> jy kannie praat van
> laag en bo
> in dieselle sin'
> want dit naak nettie sin!
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fosbn$57v1p$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Thys hoe kan jy van bo en laag in dieselfde sin praat?:)))
>
|
|
|
|