Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 31 Mei, 40 jaar gelede
31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43112] |
Thu, 31 May 2001 20:30  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het ons 'n republiek geword.
Ek het nog steeds die *goue* penniemedalje wat al die leerlinge gekry het.
Wonder of dit eendag iets werd sal wees?
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
Re: 31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43155 is 'n antwoord op boodskap #43112] |
Fri, 01 June 2001 10:00   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En hoe had ons nie algar in gelid gestaan en eofen laat bars vir die groot
dag: die Vlaglied, Die Stem, en die Lied van Jong Suid0Afika...
Ek onthou nog as Graad 2tjie (Sub B in die Kaap) hoe vrek koud ons met ons
kortbroeke op daai oop stuk grond voor Huis Du Raan op Villiersdorp moes
staan en sing. (Seuns moet kortbroek dra, want hulle kry nie koud nie.)
Ou "Sloffies" (Mnr Loubscher) van die hoërskool het ons met sy megafoon laat
sing dat die biesies bewe,
en Piet de Beer (Piet Sog) het almal met sy valkoë dopgehou om te sien wie
nie stilgestaan het tydens die sing van Die Stem nie. En mnr Jamneck met sy
kadetoffisiersuniform aan: En sy kenmerkende brgy:
Dames en heegge, seuns en dogteggs, mede landgenote en patggiotte,
landsburggherggs...
Almal aal heengegaan, net oom Piet de Beer wat nog leef...
Iemand anders hier op die groep wat ook in daai tyd 'n Akkedis was?
Vir die ander: Skoliere (Ag eksuus, leerders) van die De Villiers
Graaff-skool op Villiersdorp se byname (trots) is "Akkedisse"
Na die tyd het my pa gesê "Hys die vlag en tel die helde. Maar hys die
helde en tel dan die vlag.." Menende: waar's die wat regtig die verskil kan
maak...
Hoe ben de helden nu gevallen...
Ja:
Nooit hoef jou kinders wat trou is
te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
Thys oppie Bos
"Annette" skryf in boodskap news:9f6acr$kra$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Het ons 'n republiek geword.
> Ek het nog steeds die *goue* penniemedalje wat al die leerlinge gekry het.
> Wonder of dit eendag iets werd sal wees?
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
|
|
|
Re: 31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43167 is 'n antwoord op boodskap #43155] |
Fri, 01 June 2001 11:19   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het nie net gestaan en sing nie - nee - ons het ritmiese oefeninge ook
gedoen. Armws woes rondgeswaai en so aan:))))
Almal kaalvoet, sonder handskoene en kaalkop. ( wintersore, -vingers
en -tone ten spyt)
Ek was toe op Kragbron ( Witbank) in die skool.
Hoog tyd dat ons vir die nuwe vlag 'n vlaglied kry.
Hoe lyk dit met die digters hier - enige bydraes?
Annette ( wat nog al die jare gesê het Antie Helen is die enigste mens in
die parlement)
Thys de Wet wrote in message ...
> En hoe had ons nie algar in gelid gestaan en eofen laat bars vir die groot
> dag: die Vlaglied, Die Stem, en die Lied van Jong Suid0Afika...
>
> Ek onthou nog as Graad 2tjie (Sub B in die Kaap) hoe vrek koud ons met ons
> kortbroeke op daai oop stuk grond voor Huis Du Raan op Villiersdorp moes
> staan en sing. (Seuns moet kortbroek dra, want hulle kry nie koud nie.)
> Ou "Sloffies" (Mnr Loubscher) van die hoërskool het ons met sy megafoon laat
> sing dat die biesies bewe,
> en Piet de Beer (Piet Sog) het almal met sy valkoë dopgehou om te sien wie
> nie stilgestaan het tydens die sing van Die Stem nie. En mnr Jamneck met sy
> kadetoffisiersuniform aan: En sy kenmerkende brgy:
>
> Dames en heegge, seuns en dogteggs, mede landgenote en patggiotte,
> landsburggherggs...
> Almal aal heengegaan, net oom Piet de Beer wat nog leef...
> Iemand anders hier op die groep wat ook in daai tyd 'n Akkedis was?
>
> Vir die ander: Skoliere (Ag eksuus, leerders) van die De Villiers
> Graaff-skool op Villiersdorp se byname (trots) is "Akkedisse"
>
> Na die tyd het my pa gesê "Hys die vlag en tel die helde. Maar hys die
> helde en tel dan die vlag.." Menende: waar's die wat regtig die verskil kan
> maak...
> Hoe ben de helden nu gevallen...
>
> Ja:
> Nooit hoef jou kinders wat trou is
> te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
>
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9f6acr$kra$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Het ons 'n republiek geword.
>> Ek het nog steeds die *goue* penniemedalje wat al die leerlinge gekry het.
>> Wonder of dit eendag iets werd sal wees?
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|
Re: 31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43176 is 'n antwoord op boodskap #43167] |
Fri, 01 June 2001 12:33   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al van vroeg af getoi-toi né. "Skuus, regstellende liggaamsoefeninge
gedoen.
Sakkie
"Annette" skryf in boodskap news:9f7v9i$23s$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ons het nie net gestaan en sing nie - nee - ons het ritmiese oefeninge ook
> gedoen. Armws woes rondgeswaai en so aan:))))
> Almal kaalvoet, sonder handskoene en kaalkop. ( wintersore, -vingers
> en -tone ten spyt)
> Ek was toe op Kragbron ( Witbank) in die skool.
>
> Hoog tyd dat ons vir die nuwe vlag 'n vlaglied kry.
> Hoe lyk dit met die digters hier - enige bydraes?
> Annette ( wat nog al die jare gesê het Antie Helen is die enigste mens in
> die parlement)
>
> Thys de Wet wrote in message ...
>> En hoe had ons nie algar in gelid gestaan en eofen laat bars vir die groot
>> dag: die Vlaglied, Die Stem, en die Lied van Jong Suid0Afika...
>>
>> Ek onthou nog as Graad 2tjie (Sub B in die Kaap) hoe vrek koud ons met ons
>> kortbroeke op daai oop stuk grond voor Huis Du Raan op Villiersdorp moes
>> staan en sing. (Seuns moet kortbroek dra, want hulle kry nie koud nie.)
>> Ou "Sloffies" (Mnr Loubscher) van die hoërskool het ons met sy megafoon
> laat
>> sing dat die biesies bewe,
>> en Piet de Beer (Piet Sog) het almal met sy valkoë dopgehou om te sien wie
>> nie stilgestaan het tydens die sing van Die Stem nie. En mnr Jamneck met
> sy
>> kadetoffisiersuniform aan: En sy kenmerkende brgy:
>>
>> Dames en heegge, seuns en dogteggs, mede landgenote en patggiotte,
>> landsburggherggs...
>> Almal aal heengegaan, net oom Piet de Beer wat nog leef...
>> Iemand anders hier op die groep wat ook in daai tyd 'n Akkedis was?
>>
>> Vir die ander: Skoliere (Ag eksuus, leerders) van die De Villiers
>> Graaff-skool op Villiersdorp se byname (trots) is "Akkedisse"
>>
>> Na die tyd het my pa gesê "Hys die vlag en tel die helde. Maar hys die
>> helde en tel dan die vlag.." Menende: waar's die wat regtig die verskil
> kan
>> maak...
>> Hoe ben de helden nu gevallen...
>>
>> Ja:
>> Nooit hoef jou kinders wat trou is
>> te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
>>
>> Thys oppie Bos
>> "Annette" wrote in message
>> news:9f6acr$kra$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Het ons 'n republiek geword.
>>> Ek het nog steeds die *goue* penniemedalje wat al die leerlinge gekry
> het.
>>> Wonder of dit eendag iets werd sal wees?
>
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>>
>
|
|
|
Re: 31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43193 is 'n antwoord op boodskap #43167] |
Fri, 01 June 2001 19:27   |
pjb...
Boodskappe: 57 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Annette, het jy nog enige kontakte in Witbank en wanneer laas was jy hier?
Ek woon in Middelburg maar werk in Witbank.
pjb
"Annette" skryf in boodskap news:9f7v9i$23s$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ons het nie net gestaan en sing nie - nee - ons het ritmiese oefeninge ook
> gedoen. Armws woes rondgeswaai en so aan:))))
> Almal kaalvoet, sonder handskoene en kaalkop. ( wintersore, -vingers
> en -tone ten spyt)
> Ek was toe op Kragbron ( Witbank) in die skool.
>
> Hoog tyd dat ons vir die nuwe vlag 'n vlaglied kry.
> Hoe lyk dit met die digters hier - enige bydraes?
> Annette ( wat nog al die jare gesê het Antie Helen is die enigste mens in
> die parlement)
>
> Thys de Wet wrote in message ...
>> En hoe had ons nie algar in gelid gestaan en eofen laat bars vir die groot
>> dag: die Vlaglied, Die Stem, en die Lied van Jong Suid0Afika...
>>
>> Ek onthou nog as Graad 2tjie (Sub B in die Kaap) hoe vrek koud ons met ons
>> kortbroeke op daai oop stuk grond voor Huis Du Raan op Villiersdorp moes
>> staan en sing. (Seuns moet kortbroek dra, want hulle kry nie koud nie.)
>> Ou "Sloffies" (Mnr Loubscher) van die hoërskool het ons met sy megafoon
> laat
>> sing dat die biesies bewe,
>> en Piet de Beer (Piet Sog) het almal met sy valkoë dopgehou om te sien wie
>> nie stilgestaan het tydens die sing van Die Stem nie. En mnr Jamneck met
> sy
>> kadetoffisiersuniform aan: En sy kenmerkende brgy:
>>
>> Dames en heegge, seuns en dogteggs, mede landgenote en patggiotte,
>> landsburggherggs...
>> Almal aal heengegaan, net oom Piet de Beer wat nog leef...
>> Iemand anders hier op die groep wat ook in daai tyd 'n Akkedis was?
>>
>> Vir die ander: Skoliere (Ag eksuus, leerders) van die De Villiers
>> Graaff-skool op Villiersdorp se byname (trots) is "Akkedisse"
>>
>> Na die tyd het my pa gesê "Hys die vlag en tel die helde. Maar hys die
>> helde en tel dan die vlag.." Menende: waar's die wat regtig die verskil
> kan
>> maak...
>> Hoe ben de helden nu gevallen...
>>
>> Ja:
>> Nooit hoef jou kinders wat trou is
>> te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
>>
>> Thys oppie Bos
>> "Annette" wrote in message
>> news:9f6acr$kra$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Het ons 'n republiek geword.
>>> Ek het nog steeds die *goue* penniemedalje wat al die leerlinge gekry
> het.
>>> Wonder of dit eendag iets werd sal wees?
>
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>>
>
|
|
|
Re: 31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43197 is 'n antwoord op boodskap #43193] |
Sat, 02 June 2001 03:42   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geen kontakte meer daar nie - was in 1969 laas daar, en het nie een van my
ou skoolmaats daar raakgeloop nie, maar wel van my oud onderwysers.
Ek sal graag wil weet wat het van my ou skoolmaats geword.
Ek was op skool in Kragbron tot 1962, en in Taalfees tot 1965.
Die mense wat huisvriende was op Witbank het almal weggetrek.
Middelburg: lewe Woody Erikson nog?
Annette
pjb...@eskom.co.za wrote in message ...
> Annette, het jy nog enige kontakte in Witbank en wanneer laas was jy hier?
> Ek woon in Middelburg maar werk in Witbank.
> pjb
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f7v9i$23s$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ons het nie net gestaan en sing nie - nee - ons het ritmiese oefeninge ook
>> gedoen. Armws woes rondgeswaai en so aan:))))
>> Almal kaalvoet, sonder handskoene en kaalkop. ( wintersore, -vingers
>> en -tone ten spyt)
>> Ek was toe op Kragbron ( Witbank) in die skool.
>> Hoog tyd dat ons vir die nuwe vlag 'n vlaglied kry.
>> Hoe lyk dit met die digters hier - enige bydraes?
>> Annette ( wat nog al die jare gesê het Antie Helen is die enigste mens in
>> die parlement)
>> Thys de Wet wrote in message ...
>>> En hoe had ons nie algar in gelid gestaan en eofen laat bars vir die
> groot
>>> dag: die Vlaglied, Die Stem, en die Lied van Jong Suid0Afika...
>>>
>>> Ek onthou nog as Graad 2tjie (Sub B in die Kaap) hoe vrek koud ons met
> ons
>>> kortbroeke op daai oop stuk grond voor Huis Du Raan op Villiersdorp moes
>>> staan en sing. (Seuns moet kortbroek dra, want hulle kry nie koud nie.)
>>> Ou "Sloffies" (Mnr Loubscher) van die hoërskool het ons met sy megafoon
>> laat
>>> sing dat die biesies bewe,
>>> en Piet de Beer (Piet Sog) het almal met sy valkoë dopgehou om te sien
> wie
>>> nie stilgestaan het tydens die sing van Die Stem nie. En mnr Jamneck
met
>> sy
>>> kadetoffisiersuniform aan: En sy kenmerkende brgy:
>>>
>>> Dames en heegge, seuns en dogteggs, mede landgenote en patggiotte,
>>> landsburggherggs...
>>> Almal aal heengegaan, net oom Piet de Beer wat nog leef...
>>> Iemand anders hier op die groep wat ook in daai tyd 'n Akkedis was?
>>>
>>> Vir die ander: Skoliere (Ag eksuus, leerders) van die De Villiers
>>> Graaff-skool op Villiersdorp se byname (trots) is "Akkedisse"
>>>
>>> Na die tyd het my pa gesê "Hys die vlag en tel die helde. Maar hys die
>>> helde en tel dan die vlag.." Menende: waar's die wat regtig die verskil
>> kan
>>> maak...
>>> Hoe ben de helden nu gevallen...
>>>
>>> Ja:
>>> Nooit hoef jou kinders wat trou is
>>> te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f6acr$kra$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Het ons 'n republiek geword.
>>>> Ek het nog steeds die *goue* penniemedalje wat al die leerlinge gekry
>> het.
>>>> Wonder of dit eendag iets werd sal wees?
>>
>>>> --
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> Red wine lover.
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: 31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43199 is 'n antwoord op boodskap #43176] |
Sat, 02 June 2001 04:46   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man. Wou net nie die woorde glo van die omies met die swart hoede nie.
Hulle was inderdaad The Men in Black:))))))
Annette
Sakkie wrote in message ...
> Al van vroeg af getoi-toi né. "Skuus, regstellende liggaamsoefeninge
> gedoen.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f7v9i$23s$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ons het nie net gestaan en sing nie - nee - ons het ritmiese oefeninge ook
>> gedoen. Armws woes rondgeswaai en so aan:))))
>> Almal kaalvoet, sonder handskoene en kaalkop. ( wintersore, -vingers
>> en -tone ten spyt)
>> Ek was toe op Kragbron ( Witbank) in die skool.
>> Hoog tyd dat ons vir die nuwe vlag 'n vlaglied kry.
>> Hoe lyk dit met die digters hier - enige bydraes?
>> Annette ( wat nog al die jare gesê het Antie Helen is die enigste mens in
>> die parlement)
>> Thys de Wet wrote in message ...
>>> En hoe had ons nie algar in gelid gestaan en eofen laat bars vir die
> groot
>>> dag: die Vlaglied, Die Stem, en die Lied van Jong Suid0Afika...
>>>
>>> Ek onthou nog as Graad 2tjie (Sub B in die Kaap) hoe vrek koud ons met
> ons
>>> kortbroeke op daai oop stuk grond voor Huis Du Raan op Villiersdorp moes
>>> staan en sing. (Seuns moet kortbroek dra, want hulle kry nie koud nie.)
>>> Ou "Sloffies" (Mnr Loubscher) van die hoërskool het ons met sy megafoon
>> laat
>>> sing dat die biesies bewe,
>>> en Piet de Beer (Piet Sog) het almal met sy valkoë dopgehou om te sien
> wie
>>> nie stilgestaan het tydens die sing van Die Stem nie. En mnr Jamneck
met
>> sy
>>> kadetoffisiersuniform aan: En sy kenmerkende brgy:
>>>
>>> Dames en heegge, seuns en dogteggs, mede landgenote en patggiotte,
>>> landsburggherggs...
>>> Almal aal heengegaan, net oom Piet de Beer wat nog leef...
>>> Iemand anders hier op die groep wat ook in daai tyd 'n Akkedis was?
>>>
>>> Vir die ander: Skoliere (Ag eksuus, leerders) van die De Villiers
>>> Graaff-skool op Villiersdorp se byname (trots) is "Akkedisse"
>>>
>>> Na die tyd het my pa gesê "Hys die vlag en tel die helde. Maar hys die
>>> helde en tel dan die vlag.." Menende: waar's die wat regtig die verskil
>> kan
>>> maak...
>>> Hoe ben de helden nu gevallen...
>>>
>>> Ja:
>>> Nooit hoef jou kinders wat trou is
>>> te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f6acr$kra$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Het ons 'n republiek geword.
>>>> Ek het nog steeds die *goue* penniemedalje wat al die leerlinge gekry
>> het.
>>>> Wonder of dit eendag iets werd sal wees?
>>
>>>> --
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> Red wine lover.
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: 31 Mei, 40 jaar gelede [boodskap #43482 is 'n antwoord op boodskap #43254] |
Fri, 08 June 2001 04:25  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die nuus PJ.
Sou jy sê die Japanners het 'n fout gemaak toe hulle in Ogies belê het?
Annette
--
wrote in message
news:9fdt52$kgi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, die Kragstasies wat in die laaste jare in die omgewing opgerig is
> het saam met die mynontwikkeling baie bygedra tot die uitbreiding, die
> staalfabriek ook maar daar is talle ander nuwe nywerhede wat begin is en
> meer en meer mense gelok het. Die "ou" dorp is egter nou besig om heeltemal
> leeg te loop en is oorgeneem deur swartes.
> Middelburg het gladnie agter gebly nie en uitgebrei om dieselfde redes en
> dan ook Columbus staal.wat vlekvrye staal vervaardig. Daar is ook steeds
> buitelandse mpye wat in die omgewing bedrywig is en die ontwikkeling
> aanhelp.
> Ogies?? One horse town en die perd is lankal dood. Alhoewel Ogies in die
> omgewing is het die ontwikkeling hom maar net ge 'bypass' om een of ander
> rede.
> Die ou Wilge kragstasie wat hom darem so half en half gedra het het jare
> gelede toegemaak en is stuk-stuk verkoop aan die Japanners. Die ontvolking
> van die platteland speel ook 'n rol hier.
> pjb
>
> ,"Annette" wrote in message
> news:9fcnr7$adg$2@ctb-nnrp1.saix.net...> Ek weet Witbank het vreeslik
> uitgebrei - verby Klipfontein tot by die dam!!
>> Ek verwag om enige tyd te hoor van die Waterfront ontwikkeling daar:)))
>> Ek vermoed ook dat die meeste maats wat ek geken het lankal nie meer daar
>> bly nie.
>> Vertel ons meer - hoekom het Witbank so uitgebrei, en nie Middelburg of
>> Ogies nie?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:32:45 UTC 2025
|